The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
water Bead 2010 pond bubble Trickle pumps face salt 2011 baytril babies barley plants filter dealers growth clinofish dropsy western show cape shape foam food SPOTS
Latest topics
» What pressure filter?
STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 EmptyYesterday at 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 STOUT MAAR OULIK! .

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 Empty
PostSubject: STOUT MAAR OULIK! .    STOUT MAAR OULIK! . 	   	       	 EmptyMon Sep 20, 2010 9:55 pm



Ouma sê vir Oupa na seks: 'jy is soos n selfoon.....'
Oupa vra: 'Vibreer ek te veel?'
Ouma: "neeeee, jy verloor sein die oomblik as jy die tonnel
Binnegaan..."


Oom en tannie besluit hulle gaan liefde maak. Tannie: "bietjie op, nee
Links, nee regs, nee agtertoe!"
Oom: "neeeee my fok, wil jy spyker of parkeer!"



Man en vrou ry in kar, al 2 dae kwaad vir
Mekaar. Sien bobejane langs die pad.

Man vra vrou, familie van jou? Sy: ja, skoonfamilie!!!!




Juffrou sê in biologie klas. Teken die
Vroulike geslagsdeel.. Sannie trek
Haar panty weg en kyk .... Jannie sien dit en skreeeeu: Juffrou! Sannie
Krip!




Outjie sê vir sy pêl: Mmmmmy mmmma wwil mmmy
Hhakkelssskool ttoe ssstuur....
Pêl: Hoekom? Jy hakkel fokken goed.



Koos arrives in England to watch rugby. He becomes ill and a Pommie Dr tellshim they have to remove his testicles. On which he replies: Not a fok!
An Afrikaans Dr then came to Koos and said: Koos hulle moet jou knaters uithaal. Koos:Nou vir wat sê hull nie so nie, ek dog hulle soek my test tickets.



Baas sê aan blond: Jou brein sit tussen jou bene!!! Blond bel Maandag en boek afsiek vir 'n week.
Baas vra: Wat's fout?
Blond: Bloeding op die brein!!!!


2 seuntjies masturbeer ... Die een sê: My pa sê ek gaan blind word as ek dit te veel doen. Die ander een sê, dis so lekker, kom ons doen dit net tot ons bril dra!


Dis oorlog en 'n man en sy vrou hardloop uit. Sy vrou skreeu: My valstande is nog daar binne! Haar man sê, fok die tande, hulle
Gooi bomme, nie toebroodjies nie!


Back to top Go down
 

STOUT MAAR OULIK! .

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Raar maar waar
» Foundations for aboveground brick & mortar filter chambers?
» Bly maar liewer by koi hobby

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-