The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
pumps dealers growth baytril small SPOTS babies show filter clinofish plant Dimilin salt food bubble foam western electricity shape face Bead 2011 cape pond plants dropsy
Latest topics
» New member, hallo everyone
So ietsie vir 'n Blou Maandag EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
So ietsie vir 'n Blou Maandag EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
So ietsie vir 'n Blou Maandag EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
So ietsie vir 'n Blou Maandag EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
So ietsie vir 'n Blou Maandag EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
So ietsie vir 'n Blou Maandag EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
So ietsie vir 'n Blou Maandag EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
So ietsie vir 'n Blou Maandag EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
So ietsie vir 'n Blou Maandag EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 So ietsie vir 'n Blou Maandag

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

So ietsie vir 'n Blou Maandag Empty
PostSubject: So ietsie vir 'n Blou Maandag   So ietsie vir 'n Blou Maandag EmptyMon Aug 16, 2010 3:44 pm

Die goeie nuus hierdie week was om te hoor dat ons jong vriend Julius Malenema se gewildheid darem so ’n rapsie aan die taan is, al is dit net met so ’n paar persentasiepuntjies.

Die slegte nuus is dat die WP se gewildheid elke week styg en daai spulletjie daar in die suide al hoe meer onbeheerbaar begin word.

Dit laat ’n man amper voel soos die ou wat ’n oproep van sy dokter kry wat sê hy’t vir hom goeie én slegte nuus.

“Gee maar eers die goeie nuus,” antwoord die ou.

“Jy’t net 24 uur oor om te lewe,” sê die dokter.

“Nou wat’s dan miskien die slegte nuus?” sê die arme ou geskok.

“Ek kon jou nie gister in die hande kry nie.”

Ek en Dik Daan begin ná die Cheetahs se laaste verloor waarin ons nogmaals ’n nederlaag skitterend uit die kake van ’n oorwinning geruk het, al hoe meer voel soos daar in die dae toe Naas ons altyd met ’n “drop” in beseringstyd gekelder het.

Nou nog, ná meer as 20 jaar, skrik ek ten minste een keer ’n maand in ’n koorsdroom wakker as ou Nasie se skop so middel van die mikke daar deurseil.

En Saterdag wag die All Blacks op ou Snorrie en sy beleërde troepe met net John Smit en Snorrie seker van hul plekke in die span.

Ek dink ek gaan dié slag maar net saam tot by Mama se sjebien in Vilikazistraat daar in Orlando.

Ek sal maar weer soos met die sokkereindstryd met ’n bord pap en “chuck”-vleis en ’n kwart bier sit en wag vir die manne om terug te kom met die tyding.

Het Dominee Piet en die kerk nou al vir ons uitgevind of ons oerouers ape was of nie? En as hulle was, is dit waar politici ook vandaan kom?

Ek is al klaar so verward, want ek was altyd onder die indruk dat my voorsate van Kakamas kom.

Nou moes ek nog die afgelope week boonop hoor Aussie-wetenskaplikes (nie eens geweet mens kry enige geleerdheid daar nie!) beweer die mens se genetiese materiaal stem bykans 70% ooreen met dié van ’n seespons (ek neem aan dis seker maar hier om die pens rond eerder as by die brein).

Nee kyk, Dominee, ek sal dit nog kan verwerk as ek van ’n aap afstam, want ek sien baie tekens daarvan in ons ou landjie, maar waaragtig nie van ’n seespons nie!

Ag nee, wat te erg is, is te erg!

Oom Johnny sê hy het maar heeltyd gehoop ou Joost kan nog die wa deur die drif trek ná sy ligte mistykie, maar daar’s seker met waens ’n verskil tussen driwwe en drifte.

“Ten minste is daar nie ’n Italianer by dié drif betrokke nie, maar ’n mens Kanadese niemand vertrou nie”, reken die oom.

“Ek lees juis nou die dag die uitslag van ’n steekproef onder buitelandse vroue waarin 97% gesê het hulle stel nie in Italianers belang nie omdat dié blykbaar ver te kort skiet.

“Ja nee, manne, hier te kort en daar te lank, maar die lank en die kort van die saak is dat jy in ’n huwelik nooit moet ophou romanties wees nie.

“Koop maar daai rose en brand die kerse, maar moet net nie dat jou vrou uitvind nie.”
Back to top Go down
 

So ietsie vir 'n Blou Maandag

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Blou Bulle
» Blou Bul Song Over 18 plse

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-