Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Blou Bul Song Over 18 plse Thu Mar 04, 2010 6:19 pm | |
| Die nuwe Bloubul Song !!!
Die Bloubul eet nie van die vloer af nie Die Bloubul lek nie cocaine van 'n hoer af nie Die Blou dra nie Polo sokkies of Gaatjie onderbroekies nie Nou vra ek jou vir wie gaan ek STEEK...
Ek STEEK nie hoere nie, ek steek my vrou Ek STEEK nie strippers nie, ek bly getrou Ek STEEK nie ander vrouens nie, ek dink dis "lame"
Nou vra ek jou wie wil my "frame" |
|
Christo
Posts : 85 Reputation : 0 Join date : 2009-07-15 Age : 50 Location : Northmead Benoni.
| Subject: Re: Blou Bul Song Over 18 plse Fri Mar 05, 2010 7:07 am | |
| as 'n BLOU BUL fan plaas ek jou onder QT |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Blou Bul Song Over 18 plse Fri Mar 05, 2010 1:48 pm | |
| Christo, ek sal dit nie hardop se nie. Two boys are playing cricket on a cricket field.
Thinking quickly, the other boy took his cricket bat and managed to wedge It down the dog's collar and twist, luckily breaking the dog's neck and Stopping its attack.[/size]
A reporter who was strolling by sees the incident, and rushes over to Interview the boy.
"Young Sharks Fan Saves Friend From Vicious Animal," he starts writing in His notebook.
"But I'm not a Sharks fan," the little hero replied.
"Sorry, since we are in Durban , I just assumed you were," said the Reporter and starts again.
"Stormers Fan Rescues Friend from Horrific Attack,..." he continued writing In his notebook.
"I'm not a Stormers fan either!", the boy said."
"I assumed everyone in Durban was either for the Sharks or Stormers. So What team DO you root for?" the reporter asked.
"I'm a Blue Bulls fan", the child beamed.
The reporter starts a new sheet in his notebook and writes:
"Little F*cker from Pretoria Kills Beloved Family Pet." | Meraai
Meraai is die klaagster in 'n verkragtingsaak teen Gatiep.
Sy lewer getuienis in die getuiebank soos volg: "Nei djou Onner, ek staan nogal soe en eitkyk by my venstetjie na onne Toe en ek sien die "Blue Bulls bus" verby kom. Skielik, soos djy kan sĂȘ HABANA, verskyn Gatiepie hier vlak agter my. Hy klap die venstetjie van boe af agter my nek. Vas! En daa staat ek toe - Ek kan nie bewieg nie.Djou Onner, (en sy pik 'n traantjie) toe violate hy my Somme van agter af!"
Gatiepie se prokureur kom aan die beurt tydens kruisondervraging en vra Vir Meraai waarom sy Dan geensins geskree het tydens die daad nie.
Haar antwoord volg ewe kordaat: "Nei djou Onner, netnou dink die mense ek support die Bulls!" |
|
Christo
Posts : 85 Reputation : 0 Join date : 2009-07-15 Age : 50 Location : Northmead Benoni.
| Subject: Re: Blou Bul Song Over 18 plse Fri Mar 05, 2010 4:44 pm | |
| Ja 'n trotse sture BLOU BUL. Dit gaan 'n lang hartseer naweek vir Suid Afrikaanse rugby wees want die wen span speel nie die naweek nie |
|
Guest Guest
| Subject: Re: Blou Bul Song Over 18 plse Sat Mar 06, 2010 1:21 pm | |
| Hoekom is die Blou Bulle se vroue ondersteuners se tiete so groot en hulle monde so klein Omdat hulle mans se bekke so groot is en hulle totties so klein |
|
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Blou Bul Song Over 18 plse Sat Mar 06, 2010 1:44 pm | |
| Moet ons worry Pieter........ Hoe weet jy hulle het klein totties???? |
|
Guest Guest
| Subject: Re: Blou Bul Song Over 18 plse Sat Mar 06, 2010 4:59 pm | |
| Chris, Laat ek tog maar mooi verduidelik: dit is hoekom die "girls" se mondjies so klein is As jy nog nie verstaan nie, daar is 'n storietjie genaamd "Rooi Kappie", o ja, 2+2=4................trust me Nou is ek ook deur mekaar............waar word daar geblaas? Die drie varkies Kyk tog as jy weer piepie |
|
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Blou Bul Song Over 18 plse Sun Mar 07, 2010 1:01 am | |
| Daai Bulls babes loop nie wydsbeen oor die outfit ongemaklik is nie.....belowe ;-)
Ek het gekyk toe ek weer piepie en het gedink dit lyk klein, toe se my vrou vir my dis net omdat ek hom twee keer om my lyf gedraai het. Ek bly daardie fout maak. |
|
Guest Guest
| Subject: Re: Blou Bul Song Over 18 plse Sun Mar 07, 2010 8:17 am | |
| Chris, nog altyd gewonder hoekom jy so dik is...................gelukkig weet ons jy het 'n gereelde opelyf! |
|
Sponsored content
| Subject: Re: Blou Bul Song Over 18 plse | |
| |
|