The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
show dealers shape SPOTS foam food barley water growth face 2011 western Bead plants pumps pond 2010 clinofish bubble dropsy Trickle salt filter cape baytril babies
Latest topics
» New member, hallo everyone
More flashing EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
More flashing EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
More flashing EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
More flashing EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
More flashing EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
More flashing EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
More flashing EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
More flashing EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
More flashing EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 More flashing

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2  Next
AuthorMessage
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: More flashing   More flashing EmptyTue Aug 03, 2010 12:13 pm

Paul, ek het die mucus scrape gedoen en kry steeds niks. Uit desperaatheid het ek toe Tetra se PondFin of iets in die dam gegooi - die produk maak volgens die vervaardiger blykbaar meeste parasiete dood. Daar is egter geen verandering in die visse se gedrag nie en boonop begin al hoe meer van hul flash en hul spandeer meeste van hul tyd by die waterval. Kan mens nie maar vir al die parasiete behandel nie? Ek het sout en knoffel ook probeer.
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyTue Aug 03, 2010 12:20 pm

Wat is jou water se Total Alkalinity?
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyTue Aug 03, 2010 1:29 pm

Dunno. Will check. Why?
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyTue Aug 03, 2010 1:32 pm

Iets irriteer die visse, dis of parasiete of die water. As jy nie parasiete kan find nie dan moet dit die water wees.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyTue Aug 03, 2010 2:18 pm

ag vader as ek geweet het dit gaan so 'n mission wees het ek hul nooit gekoop nie. Gooi sommer almal in Limpopo. Goed, ek sal weer kyk. Baie dankie
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyTue Aug 03, 2010 2:37 pm

Dit is soos met enige ander dier 'n verantwoordlikheid wat jy opjou self neem om na hulle tekyk.

Net soos mens honde bad en dip en kos gee is dit dieselde met kois...Hulle raak siek en moet ook na gekyk word...en iemand moet hulle poop optel...

Dit is 'n bietjie meer PT met visse want mens probeer op 'n kosmetiese manier hulle normale omgewing dupliseer...honde kom van natuure op land voor maar visse is nie gewoond daar aan om in 'n klein bietjie water tebly nie. So mens moet na hulle omgewing kyk meer as by ander diere.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyTue Aug 03, 2010 2:50 pm

Cronje,

Is dit nog dieselfde probleem wat hier bespreek was?:

https://koionline.forumotion.com/general-diseases-injuries-f13/are-they-sick-t2136.htm
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 58
Location : Odendaalsrus Freestate

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyTue Aug 03, 2010 4:35 pm

Dis beslis parasiete wat die kiewe aantas.
Ek stel voor gooi 5kg sout per 1000L water in.

Geen water ruil vir tweer weke nie.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyTue Aug 03, 2010 5:20 pm

Hi Cronje

Maar het jy nie n fontein en duisende visse nie, begin jou stock density nie maar vir jou inhaal nie.
Back to top Go down
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyTue Aug 03, 2010 6:40 pm

ek dink so ja. my visse flash en hang die hele tyd by die feature uit. ek het hul in 'n fontein gehad en toe hier by die his vir hul n dam gebou. ek begin regtig dink om hul uit te haal - ek bedoel uit hul misery te sit. As hul nie gelukkig is nie en hul is siek, jy weet? In elk geval ek gaan nog die swembad toets doen en as dit nie die probleem is nie, dan moet hul maar glip en dan moet ek maar daarmee deal.
Back to top Go down
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyWed Aug 04, 2010 11:12 am

Hi Neville, jy vergroot darem nou verskriklik. Dis net honderde. Wel, dit lyk my dis die einde van die pad vir soveel van hul as moontlik. dankie vir almal se bydrae
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyWed Aug 04, 2010 11:19 am

Wat is die van hondered visse? Hoeveel visse in hoeveel water het jy Cronje?

Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyWed Aug 04, 2010 11:38 am

dit was 450 in ek dink 25 000l(kan nie onthou nie). het nou net so 145 oor - kleinerig. Ek weet dit is hopeloos te veel so ek het nou maar besluit om net die 7 mooistes te hou en die res terug te vat fontein toe. daar moet hul maar aan karring op hul eie. genoueg kos.
Back to top Go down
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyThu Aug 05, 2010 1:57 pm

The fish that stay behind have to be treated. depending on the cost, cant one just treat for all parasites they might have?
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyThu Aug 05, 2010 2:59 pm

Such a medicaton that treats everything in one go does not exist and if anyone says otherwise they are taking you for a ride.

The closest you will get to kill 100% medication is Patasium Permangenate? But that is not something you can put in and leave. You have to watch it carefully.

The only things really needed for parasites are:
M & F
Serponver Plus

If its big parasites like lice and anchor worm then you need Dimilin.


Last edited by wayneb on Thu Aug 05, 2010 3:16 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyThu Aug 05, 2010 3:15 pm

Cronje,

jy moet skrape van twee of meer visse neem, em die onder 'n mikroskoop ondersoek om te bepaal of daar parasiete is, en om hulle te identifiseer!
As dit gedoen is, kan die betrokke probleem aan gespreek word.!!!
Back to top Go down
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyThu Aug 05, 2010 8:16 pm

oh man, and i thought I had problems.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyThu Aug 05, 2010 8:28 pm

Hi Cronje,

Jy laat die manne darem lekker rondspring hier op die forum man.lol!

Gaan maak daai koedoe vas en bel my dan kom kuier ek vir jou.
Back to top Go down
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyThu Aug 05, 2010 8:56 pm

Ahaaha. Ek het lankal vir jou gese die koedoe is vas maar hy't intussen tyd gevrek want ek het nie antwoord gekry nie. Jakkalse het biltong EN bokkoms gevreet. Ek bedoel nie om die poppe te laat dans nie maar ek "wince" elke keer as ek 'n "flash" sien en ek is taamlik raadop; mens raak ongelukkig lief vir elke een van jou visse al is daar baie. So it is. Daars is 299 ander koedoes wat nog vasgebind kan word.
Back to top Go down
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyThu Aug 05, 2010 9:02 pm

Pieter, ek het nou al drie skrape geneem maar dit is elke keer van een vis. Sal nou van die ander ook neem. Daar is dood eenvoudig - dink ek - net te veel visse in die dam. Hul flash maar net 'n paar doen en hul skraap nie teen die kant en raak nie aan die bodem nie. Hul spring ook nie. Hul vreet dat die bank bewe. Ek het padda slyk van krippe af gaan haal en vir hul gegee - dis mos net alge. Daai dik tipe wat op damme en krippe vorm veral in die winter hier in die winter. Kon daar een of ander k*k gogga in gewees het?
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyFri Aug 06, 2010 8:36 am

Hi Cronje

Pieter behoort te kan help hy is goed met die goed, die gogga's bedoel ek

lol!
Back to top Go down
CronjeL



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2010-01-07
Age : 52
Location : Waterpoort, Limpopo

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyFri Aug 06, 2010 8:39 am

? Neville ek weet nie wanneer om jou te glo nie Very Happy
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyFri Aug 06, 2010 9:55 am

Altyd Cronje

ek kom van jou wereld af
Back to top Go down
Guest
Guest



More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyFri Aug 06, 2010 9:58 am

Cronje,

Ek sukkel nog met 'n groot gogga, maar sal hom die naweek van die 14 en 15 Augustus regsien.

Quote :
Hul flash maar net 'n paar doen en hul skraap nie teen die kant en raak nie aan die bodem nie. Hul spring ook nie.

'n Paar vrae:
1. Flash hulle die heel tyd..............so 10 keer per uur?
2. Flash beteken hulle raak aan iets met 'n soort " sweepslag" beweging, is dit wat hulle doen?
3. Gebeur dit in die oggend en aand?
4. Flash hulle wanneer jy voer?
5. Is daar al enige oop sere op van die Koi sigbaar?
6. Is daar enige vis die laaste tyd dood?
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing EmptyFri Aug 06, 2010 10:20 am

Sjoe, Kan nie wag nie sal voorlopig n antibiotika pilletjie neem.
Back to top Go down
Sponsored content




More flashing Empty
PostSubject: Re: More flashing   More flashing Empty

Back to top Go down
 

More flashing

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 2Go to page : 1, 2  Next

 Similar topics

-
» Koi lethargic and flashing
» Fish are flashing badly.

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: General diseases / injuries-