|
|
Author | Message |
---|
Guest Guest
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 12:04 pm | |
| Skielik dink ek aan daardie grootbek kiem in die Domestos advertensie!! Sal my hand gebruik, dis gouer................... |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 12:53 pm | |
| Ha Ha Ha Ha ek lag my dood |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 2:38 pm | |
| Ek is so by julle het weer GROOT maatjies geword voor die Weskaap skou, of maak ek 'n fout? Het 'n paar bokshandskoene hier by my |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 4:50 pm | |
| - Quote :
- Ha Ha Ha Ha ek lag my dood
Moet nou nie "Spiteful" wees nie, ek belowe dit sal vinnig wees.................... PS. Moet nie jou Bybel vergeet nie, jy weet die een in die drank kabinet! |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 8:49 pm | |
| Nee aan al die vrae. Ek het eintlik gedink hul speel net. Tshabalala - die grootste - flash soms as ek voer maar dan is dit gewoonlik reg voor my en ek het gedink jy check my net uit want hy ken my. Nie een van die visse raak aan die bodem of die kant as hul flash nie maar dit freak my nog steeds uit want meeste van die visse flash nie. Net so paar. En nie altyd nie. Tshaba flash maklik 10 keer/h. Ek weet nie. |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Sweep slag? Fri Aug 06, 2010 8:52 pm | |
| Nee, dis nie 'n sweep slag ding nie. Hul draai net op hul sye en flip die stert en dan weer terug op gewone manier. Skuur nie maar bly baie na aan die waterval. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 9:18 pm | |
| Ag al weer n nuwe kaartmanetjie Nes sy baas. |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Pieter Sat Aug 07, 2010 8:52 am | |
| Hallo Pieter, daar is een groot Koi met 'n groterige ( 5c muntstuk) kol op die voorkop maar dis nie 'n seer nie hulle skrik party maal as hul by die waterval is - growwe klip daar - en ek vermoed hul maak hulself seer van tyd tot tyd maar dis seker wensdenkery. Ek sal nou gaan sit en tel hoeveel keer hul in n uur flash en jou laat weet. Die sout plan kan nie werk nie aangesien 2000l per dag deur die klip in my pond dreineer en 2000l dus elke dag verplaas word. Die konsentrasie sout verminder dus. Ek weet nie of dit sal help om elke dag maar weer sout in te gooi nie. Ek gaan vir jou 'n foto neem van die kol-vis. As jy nie omgee nie, kan jy miskien vir my jou e-pos stuur sodat ek die foto vir jou kan stuur asb? Ek sukkel my vrek om foto's hier ge-"post" te kry. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: More flashing Sat Aug 07, 2010 9:42 am | |
| Cronje,
My e~mail adres verskyn hier onder by my naam.
Neville, "kaartmanetjie" ???
Is dit wat jy joune noem en spell............die een wat jy jare laas gesien het as mens jou groot maag in aanmerking neem?
Shame...............J.E.P.O.M
Nog net 7 dae....................... |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Sat Aug 07, 2010 11:53 am | |
| Lyk my julle's sommer huis vrinne! Die kamera het toe nie memory card in nie dus moet ek was tot volgende week met die foto's. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: More flashing Sun Aug 08, 2010 8:21 am | |
| Nee wat ou Flash Gordon ek het maar dieselfde probleem as jy. Gelukkig het ek pilletjies man. |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Sun Aug 08, 2010 9:24 am | |
| Hahahahahaha! Waar in Limpopo is jy vandaan?Darem is dit Flash Gordon en nie Flash Dance nie. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: More flashing Sun Aug 08, 2010 12:19 pm | |
| |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: More flashing Sun Aug 08, 2010 1:34 pm | |
| Ja ou Cronje, het vir jou n PM gestuur. |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Sun Aug 08, 2010 7:53 pm | |
| Baie drankies. Knoffel dan en die res is bokoms. Lekker Ladies Day. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: More flashing | |
| |
|
| |
|