|
|
Author | Message |
---|
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: More flashing Tue Aug 03, 2010 12:13 pm | |
| Paul, ek het die mucus scrape gedoen en kry steeds niks. Uit desperaatheid het ek toe Tetra se PondFin of iets in die dam gegooi - die produk maak volgens die vervaardiger blykbaar meeste parasiete dood. Daar is egter geen verandering in die visse se gedrag nie en boonop begin al hoe meer van hul flash en hul spandeer meeste van hul tyd by die waterval. Kan mens nie maar vir al die parasiete behandel nie? Ek het sout en knoffel ook probeer. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: More flashing Tue Aug 03, 2010 12:20 pm | |
| Wat is jou water se Total Alkalinity? |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Tue Aug 03, 2010 1:29 pm | |
| |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: More flashing Tue Aug 03, 2010 1:32 pm | |
| Iets irriteer die visse, dis of parasiete of die water. As jy nie parasiete kan find nie dan moet dit die water wees. |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Tue Aug 03, 2010 2:18 pm | |
| ag vader as ek geweet het dit gaan so 'n mission wees het ek hul nooit gekoop nie. Gooi sommer almal in Limpopo. Goed, ek sal weer kyk. Baie dankie |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: More flashing Tue Aug 03, 2010 2:37 pm | |
| Dit is soos met enige ander dier 'n verantwoordlikheid wat jy opjou self neem om na hulle tekyk.
Net soos mens honde bad en dip en kos gee is dit dieselde met kois...Hulle raak siek en moet ook na gekyk word...en iemand moet hulle poop optel...
Dit is 'n bietjie meer PT met visse want mens probeer op 'n kosmetiese manier hulle normale omgewing dupliseer...honde kom van natuure op land voor maar visse is nie gewoond daar aan om in 'n klein bietjie water tebly nie. So mens moet na hulle omgewing kyk meer as by ander diere. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: More flashing Tue Aug 03, 2010 2:50 pm | |
| |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: More flashing Tue Aug 03, 2010 4:35 pm | |
| Dis beslis parasiete wat die kiewe aantas. Ek stel voor gooi 5kg sout per 1000L water in.
Geen water ruil vir tweer weke nie. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: More flashing Tue Aug 03, 2010 5:20 pm | |
| Hi Cronje
Maar het jy nie n fontein en duisende visse nie, begin jou stock density nie maar vir jou inhaal nie. |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Tue Aug 03, 2010 6:40 pm | |
| ek dink so ja. my visse flash en hang die hele tyd by die feature uit. ek het hul in 'n fontein gehad en toe hier by die his vir hul n dam gebou. ek begin regtig dink om hul uit te haal - ek bedoel uit hul misery te sit. As hul nie gelukkig is nie en hul is siek, jy weet? In elk geval ek gaan nog die swembad toets doen en as dit nie die probleem is nie, dan moet hul maar glip en dan moet ek maar daarmee deal. |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Wed Aug 04, 2010 11:12 am | |
| Hi Neville, jy vergroot darem nou verskriklik. Dis net honderde. Wel, dit lyk my dis die einde van die pad vir soveel van hul as moontlik. dankie vir almal se bydrae |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: More flashing Wed Aug 04, 2010 11:19 am | |
| Wat is die van hondered visse? Hoeveel visse in hoeveel water het jy Cronje?
|
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Wed Aug 04, 2010 11:38 am | |
| dit was 450 in ek dink 25 000l(kan nie onthou nie). het nou net so 145 oor - kleinerig. Ek weet dit is hopeloos te veel so ek het nou maar besluit om net die 7 mooistes te hou en die res terug te vat fontein toe. daar moet hul maar aan karring op hul eie. genoueg kos. |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Thu Aug 05, 2010 1:57 pm | |
| The fish that stay behind have to be treated. depending on the cost, cant one just treat for all parasites they might have? |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: More flashing Thu Aug 05, 2010 2:59 pm | |
| Such a medicaton that treats everything in one go does not exist and if anyone says otherwise they are taking you for a ride.
The closest you will get to kill 100% medication is Patasium Permangenate? But that is not something you can put in and leave. You have to watch it carefully.
The only things really needed for parasites are: M & F Serponver Plus
If its big parasites like lice and anchor worm then you need Dimilin.
Last edited by wayneb on Thu Aug 05, 2010 3:16 pm; edited 1 time in total |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: More flashing Thu Aug 05, 2010 3:15 pm | |
| Cronje,
jy moet skrape van twee of meer visse neem, em die onder 'n mikroskoop ondersoek om te bepaal of daar parasiete is, en om hulle te identifiseer! As dit gedoen is, kan die betrokke probleem aan gespreek word.!!! |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Thu Aug 05, 2010 8:16 pm | |
| oh man, and i thought I had problems. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: More flashing Thu Aug 05, 2010 8:28 pm | |
| Hi Cronje, Jy laat die manne darem lekker rondspring hier op die forum man. Gaan maak daai koedoe vas en bel my dan kom kuier ek vir jou. |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Thu Aug 05, 2010 8:56 pm | |
| Ahaaha. Ek het lankal vir jou gese die koedoe is vas maar hy't intussen tyd gevrek want ek het nie antwoord gekry nie. Jakkalse het biltong EN bokkoms gevreet. Ek bedoel nie om die poppe te laat dans nie maar ek "wince" elke keer as ek 'n "flash" sien en ek is taamlik raadop; mens raak ongelukkig lief vir elke een van jou visse al is daar baie. So it is. Daars is 299 ander koedoes wat nog vasgebind kan word. |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Thu Aug 05, 2010 9:02 pm | |
| Pieter, ek het nou al drie skrape geneem maar dit is elke keer van een vis. Sal nou van die ander ook neem. Daar is dood eenvoudig - dink ek - net te veel visse in die dam. Hul flash maar net 'n paar doen en hul skraap nie teen die kant en raak nie aan die bodem nie. Hul spring ook nie. Hul vreet dat die bank bewe. Ek het padda slyk van krippe af gaan haal en vir hul gegee - dis mos net alge. Daai dik tipe wat op damme en krippe vorm veral in die winter hier in die winter. Kon daar een of ander k*k gogga in gewees het? |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 8:36 am | |
| Hi Cronje Pieter behoort te kan help hy is goed met die goed, die gogga's bedoel ek |
|
| |
CronjeL
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2010-01-07 Age : 53 Location : Waterpoort, Limpopo
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 8:39 am | |
| ? Neville ek weet nie wanneer om jou te glo nie |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 9:55 am | |
| Altyd Cronje
ek kom van jou wereld af |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 9:58 am | |
| Cronje, Ek sukkel nog met 'n groot gogga, maar sal hom die naweek van die 14 en 15 Augustus regsien. - Quote :
- Hul flash maar net 'n paar doen en hul skraap nie teen die kant en raak nie aan die bodem nie. Hul spring ook nie.
'n Paar vrae: 1. Flash hulle die heel tyd..............so 10 keer per uur? 2. Flash beteken hulle raak aan iets met 'n soort " sweepslag" beweging, is dit wat hulle doen? 3. Gebeur dit in die oggend en aand? 4. Flash hulle wanneer jy voer? 5. Is daar al enige oop sere op van die Koi sigbaar? 6. Is daar enige vis die laaste tyd dood? |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: More flashing Fri Aug 06, 2010 10:20 am | |
| Sjoe, Kan nie wag nie sal voorlopig n antibiotika pilletjie neem. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: More flashing | |
| |
|
| |
|