Ek gaan more my 55 uv insit volgends wat ek gelees het moet ek dit na die biofilters insit.Op die stadium het ek `n 0.75kw quality pomp wat na die sandfilter toe gaan en dan na 2 sandfilters wat omskep is in biofilters in parralel van daar weer terug pond toe .
As ek die lig opkoppel is dit goed net so in die lyn of is dit beter om dit op te split met valves om die water stadiger oor die lig te vat