| my verandering in filtrasie | |
|
Author | Message |
---|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: my verandering in filtrasie Fri Jul 09, 2010 1:05 pm | |
| hier is wat ek mee besig is om die water stadiger deur die bio filters te laat loop .Ek gaan dit in parallel op koppel maar weer met een pyp terug sit in die pond. Ek het net sakkies met shavings in die biofilters so ek glo nie dit kan te vinnig loop nie anders gaan hulle nie hulle werk behoorlik kan doen nie Wat is julle opinie |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Fri Jul 09, 2010 1:38 pm | |
| Ek glo met hierdie manier sal ek dieselle hoeveelheid water net so vinnig terug sit in die pond as voorheen maar die water stadiger deur die bio`s laat gaan |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Fri Jul 09, 2010 4:10 pm | |
| Hi Vossie Ek dink dit is doodreg vir jou dam op die stadium, later as jy meer visse het kan jy kyk na nog n sand filter. en miskien hoer digtheid media, Kom ons hou nou net die storie dop en sien. Die 1,1 kan jy gerus uithaal hy id n mors van krag want in die eerste plek is jou pype na en van hom te klein vir n 1,1 se delivery. Jy is n goeie tekenaar Verander nou net jou pyp kleure na bruin vir vuil water grys vir water reeds deur sandfilter (half skoon) en blou vir die return na die pond (skoon water) |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Fri Jul 09, 2010 4:38 pm | |
| Ek dink dit sal werk Vossie |
|
| |
Chris Neaves
Posts : 449 Reputation : 14 Join date : 2008-04-02
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Fri Jul 09, 2010 4:39 pm | |
| Hi Vossie,
What happened to your 1.1kW pump?
The system will be OK with only the ,75kW pump. BUT -
The inlet and outlet from the pump must be 63mm.
The single sand filter with gravel is very restrictive so subtract at least 25% of the pump flow rate from your calculations and even more when it clogs up.
I am not sure of the 2 bio filters with shavings if that would work so efficiently.
I think your system would work better it you changed it around a bit.
From your pump take 63mm piping in parallel to two sand filters with zeolite chips (same as your diagram for the two biofilters) – use 5mm or 6mm chips. This will work very well as a mechanical filter and later as a biofilter. Then feed both sand filters into a single biofilter with your shavings or some other light plastic media. From there out to the UV and then back to the pond.
It would work even better if you had two sand filters with zeolite in place of the gravel as mechanical filters then feed them to two biofilters - even if you have one sand filter with plastic media and buy an ultra zap 50L biofilter. From there take two out lets to two UV lights and then the two returns back to the pond or water fall or both.
In this way you will keep the system open and the turnover rates at a high level. You will also place more emphasis on mechanical filtration – which is very important.
You will lower costs by only running the ,75kW pump.
Chris
|
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Fri Jul 09, 2010 5:14 pm | |
| chris the 1.1 is still there just on the weir and returns via waterfall and shoot under the water but i shut it down and will start it up when there is more fish if fininces permit i want to fill the two bio`s with alfa grog there is a sandfilter on that one also |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Fri Jul 09, 2010 8:17 pm | |
| Hi Vossie The 1,1 is a absolute waste you don't need it at all, a ,45 will do you fine there.
|
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Sat Jul 10, 2010 8:12 am | |
| oom neville stel jy voor ek haal daai 6-9 mm klip uit die filter van die ander pomp want ek weet nie of `n 0.75 kw hom gaan lig met backwash tyd nie en gaan kleiner |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Sat Jul 10, 2010 9:14 am | |
| Hi Vossie 6 tot 9mm klip kan nie eintlik enige sediment filtrasie doen in n Koi dam setup nie, dit dien meer as Bio filter. Indien jy dit na jou gewone sediment filtrasie insit dan kan jy dit daar los want jy hoef dit dan nie so gereeld te backwash nie.
Ek sou dan die klippe, indien jy dit wil gebruik in kleiner sakkies verpak om die skoonmaak te vergemaklik, want jy sal hulle moet uithaal van tyd tot tyd en hulle buite was en terugsit. Tensy jy natuurlik die nuwe Kit wil installeer ek glo hy sal dit skoonmaak met n gewone backwash.
|
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Sat Jul 10, 2010 2:10 pm | |
| neville jy sit my alweer aan die dink bietjie vir bietjie sal ek hom verander tot my water skoner as joune gaan wees
teen volgende jaar kan jy `n dubbel van my water kry dan top ons hom op met `n goeie whisky hehehehe |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Fri Aug 06, 2010 10:47 am | |
| reg altwee sandfilters het nou 3-5 mil klip in.Ek het `n halwe sak bio bloks van ultra zap by `n goeie vriend van my gekry en dit saam met die eerste filter se shavings tussen die sakkies gesit om solank te begin mature soos `n lekker 3 jaar KWV ons sal hom volgende jaar uit tap en drink |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my verandering in filtrasie Wed Aug 11, 2010 3:44 pm | |
| mu water begin alhoe skoner raak by die dag en van die groen begin ook nou weggaan ek kan klaar die bodem oral mooi sien nou nog net `n sandfilter met poolsand op sit om te polish dan sal ek dink baie van die dowwerige stof weg kry |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: my verandering in filtrasie | |
| |
|
| |
| my verandering in filtrasie | |
|