|
|
Author | Message |
---|
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: currie cup Fri Oct 22, 2010 9:21 pm | |
| Ek het dit so verstaan Chris. Ek is bly die WP kan jou uithelp in die donker ure van smart. Jy is welkom indien die bulle jou verder beproef. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: currie cup Fri Oct 22, 2010 9:26 pm | |
| Ja nee ou Jaco ek sal ook maar vasbyt by die Cheetah's. Hulle speel opwindende rugby. Hulle produkte laat die ander spanne wen.
Ek dink vlugtig aan Morne Steyn en Willem de Waal daai twee manne in die Vrystaat gebly het was daar nie eers n Finaal, dan het ons die beker al in die derde ronde gewen man.
Die Vrystaat speel nie met gekoopte spelers. (OOO nou gaan hulle se ek het suur druiwe ne maar dis ook ok)
Maar volgende naweek is daar darem geen stress op my nie en kan ek rustig kyk wie wen, en die game geniet.
|
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: currie cup Fri Oct 22, 2010 10:35 pm | |
| Nee wat Neville ek stem saam or die ander provinsies wat met die Vrystaat se kallers ploeg, dis hoekom Vrystaat my second choice is na die hometown WP boys. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 23, 2010 2:00 pm | |
| - Jaco wrote:
- Go Cheetahs !!!
Ja-nee Jaco weet nie hoe kan mense dan nie vir die CHEETAHS skree nie. Almal op die forum het dan ORANJE vissies in hulle dam |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: currie cup Tue Oct 26, 2010 4:38 pm | |
| Paar rugby slagspreuke soos gevind in Beeld 26 Okt'
n Sakkie haaibiltong en 'n samoosa - Province - CurrieCup kom weer - Wilby Steenkamp
In WP vreet ons vis! - Chris Nortje
WP maak vissmeer van Haaie - Chris Nortje
WP, jou WEN-ding! - Petrofski
Welkom by die haai se baai waar die haaie altyd koning kraai - Mossie Mostert
WAT IS SOETER AS HEUNING EN STERKER AS N SHARK??????? - Dries Peschel
Stormers veroorsaak snoekloop-Haaie lig nette! - Nelba Vercuil
Haai haai het jy gesien hoe WP die curriebeker verdien - Antoinette van Dijk
'n Haai staan nie terug vir 'n Kaapse snoek nie! - Hannes du Preez
KOEBAAI VIR 'N HAAI HALLO CURRIECUP KAAPSTAD - CORNE NAGEL
WP Span Die Seile Julle Gaan Oorwinning Smaak. - Hein Joubert
Haai , waar is wp - Delien van der Poel
WP - As jy moet vra, sal jy nie verstaan nie!! - Martin Oosthuizen
Maak van die haai n slaai sodat die WP kan koning kraai - AC du Plooy
Haai Neeee !! WePee Jaaa! - Sophia du Preez
WP HET KONING GEKRAAI STUUR OOK BYE IN HUL MAAI - Dries Peschel
Sharkies ons kry jul jammer, jammer, jammer.... die WP gaan jul hamer hamer hamer.... - Danie Vermeulen
Disas eet Haaibiltong vandag! - Johan de Bod
Die beker se koebaai vir elke haai terug in die Kaap na baie gegaap - Anne Greyling
WP, julle sal vinnig moet leer swem, want die Haaie is op julle! - Hannes du Preez
Haai biltong tyd in die tenk WPPPPPPPPP!!!!! - Francois Pienaar
Pasop vir die haai wat die septer swaai - Mossie Mostert
Die WP ondersteuner, op die vraag "hoe laat skop die Haaie af in die finaal" antwoord as volg: "ag wat, seker so elke vyf minute"!!! - Jonty Goslett
Willem missie die Pale - Riaan Jacobs
Vandag roei WP die laaste haai-rugby-spesie uit! - Charmaine Scholtz
Het julle gehoor, JAWS 6 kom uit! Ja, dit speel hierdie keer in Durban af, en het sommer 'n span haaie in wat ander vissies opeet. - Hannes du Preez
Haaie, watse haaie? - Schalk Visagie
O die bye boer bye boer - WP is Waar? - Clinton Strydom
Die WP is tops; Die Haaie sal braai saam met tjops - Colleen Wilters
Haaie gaan smul aan nuwe WP kospakket... - Nicol Moodie
Die Sardyne is in rou want die WP kappit flou! - Chris Nortje
Ons sal na die eindstryd sien, Wie Pie! - Anton van Niekerk
DIE HAAITENK'S VOL VAN KRAP. WEEPEE!!! DIS ONS CUP!!! - Connie Campher
Die bye is nie meer, maar WP wil nogtans die SHARKS met angels trotseer! - Anette Barnard
VOORWAARTS MARS WP, SHARKS SLYP TANDE - PETRO OOSTHUIZEN
Koebaai se die Beker vir die Haai - JP Heyns
Wie Pie, jaag die Saaks innie sie! - Anton Van Niekerk
Oos of Wes, WP is BES!!!! - Ettienne Jacobs
Goed, beter, WP - Cyrel Kok |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: currie cup Tue Oct 26, 2010 10:32 pm | |
| Julle klomp draadsitters moet besluit wie staan of val saam met my Saterdag Wen of verloor my team bly WP. Ek glo nie ons Kapenaars sal 'n behuisings tekort ondervind na die game nie, aangesien die berg ons nogal plat op die aarde hou. EK besef dit gaan 'n tawwe een wees, kan maar net hoop dat die WP met spirit and flair opdaag. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: currie cup Tue Oct 26, 2010 10:53 pm | |
| Hi Bobby
Luister ou grote julle wou in die finaal speel so moenie nou kom staan en klein koppi trek nie, word die moment nou te groot vir die kleine WeePee he. Jy moet nou by jou groot praatjies bly en val maar saterdag as jy moet jong. Moet net nie dink ons Cheetah's gaan saam met jou huil nie hoor as julle wen sal ons n wyntjie drink as julle verloor dan drink ons n bier saam met sie Sharkies man. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: currie cup Tue Oct 26, 2010 11:01 pm | |
| Blerrie draadsitter, nee Neville nou weet ek waar jy staan man. Nee wat ek gaan dit geniet en daai dop sal seker ook beide kante toe val, wel ek het darem die vissies om te troos as dinge skeef loop. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: currie cup Fri Oct 29, 2010 9:22 pm | |
| Hulle se vir my vanaand dat die bulle koop kaartjies vir die final more, besef glo dit is die enigste manier hoe hulle dit gaan maak na die final.
Hoop maar my tweede keuse wen more.
As ek n Wee Peee was sou ek vroeg al n dop vat, either dit gaan lekker wees of dit gaan help. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Besluit nou wie jy is. Sat Oct 30, 2010 8:13 am | |
|
Die Bulls Supporter
a. Persoonlikheid
Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteunder, se IK verskyn agter op die rug van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer een breinsel tussen jou en die 70 000 ander soos jy. "Liefling" en "Bloubul" was vooraf in jou memory chip in geprogrameer. Jy ry waarskynlik 'n 4X4, dra "two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou selfoon is waarskynlik groter as jou tottie, maar beslis kleiner as jou snor. Jou bek is die grootste op enige "party".
b. Gunsteling voertuig
Enigiets wat duurder as jou buurman s'n is. Waarskynlik 'n Prado, Mercedes of Audi.
c. Gunsteling Dop
Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die huis te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het. ________________________________________
Sharks
a. Persoonlikheid
Jy is 'n undercover moffie al het jy 'n vrou en tien kinders. Jou vrou is heel moontlik ook queer of alternatiewelik 'n "sex change". Jy dra Raybans en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en rook steeds boom saam met jou oupa.
b. Gunsteling voertuig
Onder die dekmantel van "karre is wêreldsgoed" ry jy alles wat kak is omdat jy niks beter kan bekostig nie.
c. Gunsteling Dop
Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy basies gefok! ________________________________________
Cheetahs
a. Persoonlikheid
Jy gee die konsep "oningelig" 'n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle verwysings vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter as jou provinsie se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink dat die "stock exchange" vendusie-krale is, is bewys hiervan.
b. Gunsteling Voertuig
Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.
c. Gunsteling Dop
Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer, het shooters veld gewen in jou provinsie. ________________________________________
Stormers
a. Persoonlikheid
Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy verkeer skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo- sapiens moerse beïndruk is met 'n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou "laidback" lewensstyl is jou verskoning om luigatgeit te regverdig. Jou idée van "foreplay" is 'n losskrum.
b. Gunsteling Voertuig
Iets met wiele, maar verkieslik rónde wiele.
c. Gunsteling Dop
Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly sal jy waarskynlik 'n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan weerstaan. ________________________________________
Lions
a. Persoonlikheid
Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse goudvelde. Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen. Ellispark is dus 'n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander spanne se ondersteuners moer jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners.
b. Gunsteling Voertuig
Enigiets wat maklik gesteel kan word.
c. Gunsteling Dop
Vodka, Black Label en Cutex-remover.
|
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 9:09 am | |
| |
|
| |
Rene
Posts : 5 Reputation : 0 Join date : 2008-10-03
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 9:15 am | |
| Julle manne moet maar ligloop, ek is bly ander mense mag ook een keer voel hoe dit is die currybeker te wen! Tusse die Cheeta's en die Bulle het hulle lank die kitaar geslaan.............. My bloed is blou en sal so bly, maar vandaag is dit die streeptruie wat die beker gaan vat. Die sharks het laas week hulle finale gespeel as een mens oordeel na die reaksie van die spelers na die eind fluitjie. Hulle het verdien gewen en saam met die WP is hulle die beste spanne in die Curry Cup hierdie jaar. Die Bulle sal weer daar wees moenie worry. Vanaand skree ons vir die WEEEEEPEEEE
lekker kyk ek gaan!!!!!!!!!!!!!
Rene |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 9:33 am | |
| Rene ....Jammer om te hoor van die ongeluk wat jy gehad het wat jou bloed blou maak. Wel laat ek konsentreer op huidige, alle ondersteuning sal help... selfs van 'n blou bloed man. En ja ek glo ook die Sharks het 'n fantastiese game gespeel teen die bulle en dit vat maar om daardie intensitiet te herhaal ..... dit sal afhang of hulle gaan toegelaat word om daai stempel af te druk.... Neville .... jy het klaar gekies visum aansoek vir jou |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 10:43 am | |
| Ek hoop maar ons sien vandag mooi rugby, ek glo so, altwee spanne het n klomp sterre.
Jammer daar kan net een wenner wees ne. Hoop maar dit is rugby vandag.
|
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 11:26 am | |
| |
|
| |
Deon and Lady
Posts : 55 Reputation : 0 Join date : 2010-10-05 Age : 65 Location : Uitenhage
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 11:54 am | |
| |
|
| |
Deon and Lady
Posts : 55 Reputation : 0 Join date : 2010-10-05 Age : 65 Location : Uitenhage
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 11:55 am | |
| WP gaan vandag die sharks wys hoe n mens rugby speel!!!
|
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 12:03 pm | |
| Dit is maar baie stil in Pretoria....Steve sing nie....die blou bakkies met horings op die bonnet is of in die garage of onder 'n seil toegegooi. Die naweek eet ons wel van die vloer af! Sterkte aan die spanne, maar aangesien Bobby vir my 'n visum sal reel as die Currie Cup Kaap toe kom...sal ek maar vandag die streeptruie ondersteun. Ek sien uit na 'n goeie 'game'. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 12:06 pm | |
| Bobby soos ek gese het, drink gaan ek drink, wyn of bier. Moet net pasop vir daai alcoholic storie. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 12:11 pm | |
| Selfs my seun van Kempton wat 'n groot Blou bul is begin nou regkom...... Dalk wil sy ma hom nie kos gee as hy vir ander span skree nie Hoop sy weet hoe om 'n Cheetah prentjie te teken vir volgende jaar |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 12:23 pm | |
| I received this from a Blue Bull supporter during the week!
Last edited by Pieter on Sat Oct 30, 2010 7:42 pm; edited 1 time in total |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 12:27 pm | |
| - Neville wrote:
- Bobby
soos ek gese het, drink gaan ek drink, wyn of bier. Moet net pasop vir daai alcoholic storie. Eet 'n piesang oom Neville Hangovers: One of the quickest ways of curing a hangover is to make a banana milkshake, sweetened with honey. The banana calms the stomach and, with the help of the honey, builds up depleted blood sugar levels, while the milk soothes and re-hydrates your system. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 2:17 pm | |
| Maruis jou seun ken sy Rugby Een uit die 3 koppies reeds in die kassie Drikus is oppad, so ek glo ons gaan Neville se voorbeeld volg....... Piesangs eet. Sorry het nie geweet nie Ek sien die WP het verteenwoordiging in al die drie finals |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 2:41 pm | |
| Sjoe Bobby dit wys jou as dit goed gaan dan gaan dit goed ne.
Ja om neutraal te wees sip ek maar solank aan n klippies en coke, sal nou nou sien of ek wyn of bier gaan drink.
Sal maar by die klub gaan rugby kyk, ek het mos nie n TV nie. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: currie cup Sat Oct 30, 2010 4:14 pm | |
| Sjoe..... 2 uit die 3 koppies staan innie Kaap..... Help my asb was die Bulle dan nie die teenstanders nie |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: currie cup | |
| |
|
| |
|