The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
filter electricity plants growth shape western Dimilin Bead pumps food pond bubble show dealers white cape plant 2011 foam babies skin face dropsy SPOTS baytril salt
Latest topics
» New member, hallo everyone
currie cup EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
currie cup EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
currie cup EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
currie cup EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
currie cup EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
currie cup EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
currie cup EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
currie cup EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
currie cup EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 currie cup

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2, 3, 4, 5  Next
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

currie cup Empty
PostSubject: currie cup   currie cup EmptySat Jul 10, 2010 2:14 pm

ai ek kan nie wag dat WP die Vrystaat vanmiddag `n pakslae gaan gee nie hehehehe
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptyMon Jul 12, 2010 8:57 am

dankie wp net jammer die driee was maar skaars gelukkig vir generaal de waal
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Jul 18, 2010 4:59 pm

dasy nog 4 puntjies by vir wp


province cheers cheers cheers
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Jul 18, 2010 5:11 pm

Hi Vossie, Ek is bly vir 'n WeePeee ondersteuner daar in die vreemde ("Naby Alles", maar niks Seeee en Berg) dis maar skaars, dan het jy al seker naby die berg gebly.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Jul 18, 2010 5:28 pm

mmm het familie in belville en Napier naby bredasdorp en was op skool in oakdale riversdal en het 16 jaar in hartenbos gebly.Broer het twee huise in stilbaai en ek het op kraaifontein gewerk op `n plaas
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Jul 18, 2010 6:06 pm

Nee wat Vossie nou maak dinge sin, jy ken die berg, ek het self in Bellvile gewoon en by DF Malan skool deur die venster gekyk. Oakdale rugby was maar moeilik in my dae, baie op ons m... gekry
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySat Aug 14, 2010 7:48 pm

Geluk WP, sorry Gauteng
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySat Aug 14, 2010 7:56 pm

Hey Maruis, duidelik het jy nie die laaste 8 minute van die Oranje manne gekyk nie. Smile Sorry man, maar dankie vir die WeeeeePeeee, hulle het bietjie gerus vandag. Very Happy
Back to top Go down
angryant

angryant

Posts : 192
Reputation : 1
Join date : 2009-05-16
Age : 51
Location : Blouberg, Cape Town

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Aug 15, 2010 1:56 am

Hey Bobby we will just have to win again when it counts the most like in a semi or a final the Bulls will be back
Back to top Go down
Jack Bach



Posts : 136
Reputation : 0
Join date : 2009-06-17
Location : Montana, Pretoria

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Aug 15, 2010 6:35 am

Hi daar vir die WeerProbeer manne
Julle het al klaar vergeet wat in 2009 gebeur het..... Moenie te vroeg in Bachhus se oe begin staar nie Shocked
Maar net om julle te herinner........

currie cup 402[
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Aug 15, 2010 7:47 am

my wp span mooi manne
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Drikus van Dijk

Drikus van Dijk

Posts : 11
Reputation : 0
Join date : 2009-12-29
Location : Vredenburg

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Aug 15, 2010 4:46 pm


WP ----" djou leka ding " cheers
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Aug 15, 2010 6:11 pm

My span suck ass !!!
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySat Oct 02, 2010 3:28 pm

angryant wrote:
Hey Bobby we will just have to win again when it counts the most like in a semi or a final the Bulls will be back

The time is here..... Good luck Shawn......... looks like you will need some support. Embarassed

from a Weeeee Peeeee hobbyist bom
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySat Oct 02, 2010 11:52 pm

Hoekom is al die WP manne nou so still????

Bobby, jy moes maar wag tot die 2de helfde voor jy gepost het jong. Die Bulle se B-span het nie te sleg gespeel nie, of hoe.... Laughing
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Oct 03, 2010 7:34 am

Nee wat ou Chris 'n WP ondersteuner is al geoefen in hierdie soort ding, ons kan dit vat, is nog trots op my spannetjie.... hulle sal die Loftus ding nog breek.

As jy die bulle se reaksie kyk was hulle nogal verlig oor die noue ontkoming... as jy na die A span bokke verwys wonder ek maar sterk of hullle nie dalk beter af was nie....... albei spanne het staatmakers verloor voor die game.
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Oct 03, 2010 9:19 am

Al 2 spanne het staatmakers verloor maar daar's nie vergelyking in die calibre van spelers wat uit die spanne is & die impak wat hulle in die spanne maak nie. Die WP het amper al hulle springbokke in gister se game gehad behalwe vir 3 of 4 van hulle. Gaan tel bietjie hoeveel bokke die Bulls nog vermis....

Currie Cup nog nie gewen nie so mens moet maar kyk wat gebeur jong.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Oct 03, 2010 9:35 am

Jong ek dink n vroee voorspelling is Cheetas en Province vir die Finals lol!
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Oct 03, 2010 9:40 am

Chris, die manne se name is net so goed soos hul laate resultate.... nou ja die huidige rekord spreek vanself, soos met visse .. quality on the day... glo ek aan die huidige vorm en nie geskiedkundige naam nie ......

Dus my stelling, is hulle dalk nie huidiglik beter af nie..... ons hoop en vertrou dat die ruskans die bokke se woema sal terug sit.

Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Oct 03, 2010 9:46 am

Nee oom Neville....

Bulle sal final maak....Ander spanne moet maar baklei om teen Bulle te speek in final.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Oct 03, 2010 9:51 am

Neville wrote:
Jong ek dink n vroee voorspelling is Cheetas en Province vir die Finals lol!

Nou praat jy my taal Neville. Die probleem is net dat die VS soos die petrol prys is. Die een week op en ander week af. Goed om darem te sien dat die oud VS afrigter dalk die springbokke gaan probeer help
Back to top Go down
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Oct 03, 2010 9:57 am

AI tog ek kan sien hierdie manne op die forum is koi kenners en weet niks van rugby af nie Chris het darem n idee
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySun Oct 03, 2010 10:09 am

lol! lol!

Frans my saad kom affie berg af, alhoewl 'n afstand van ongeveer 6okm kan ek hom vanaf die huis sien, ongeag die sportsoort en A.B of C spanne ek sal maar die Weee Peee onvoorwaarlik ondersteun en die pak vat, soos ek se nogal geoefen in laasgenoemde.

So wanneer die dice reg val is dit gewoonlik baie spesiaal. cheers
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySat Oct 09, 2010 7:40 am

Wil graag hierdie met julle deel.......

RUSTENBURG. ­– Die Vrystaat-rugbyspan het gisteraand hier met ’n oortuigende sege van 78-7 oor die Luiperds in sy laaste groepwedstryd van 2010 tot sy sewende agtereenvolgende halfeindstryd van die Curriebeker-reeks deurgedring.

Die besoekers het in ’n Vrystaat-drieëfees nie minder nie as 12 keer gaan druk en met die bonuspunt-sege in die Royal Bafokeng-stadion voor vandag se wedstryde met 47 ligapunte tot die tweede plek op die puntelys opgeskuif.

Hiermee het die Cheetahs ook gewys dat die span wat hulle in die halfeindstryd gaan pak – die WP of die Blou Bulle – hom maar kan voorberei vir ’n klipharde stryd.

Die Cheetahs het reeds in die 18de minuut hul bonuspunt-drie deur die stut Coenie Oosthuizen behaal en die Luiperds geen kanse gegun om hul voete te vind nie.

Die besoekers het sommer in die eerste helfte sewe drieë gedruk toe die flank Hendro Scholtz in sy 100ste Curriebeker-wedstryd die laaste daarvan voor lemoentyd afgerond het.

Hoewel die Vrystaters beslis onder die voorste vier spanne gaan eindig, moet hulle wag om te sien waar en teen wie hulle in die uitkloprondes speel.

Die ondersteuners in oranje sal dan ook vandag hul gewig agter die Haaie ingooi, terwyl dit natuurlik ook nie sleg sal wees as die Griekwas in Kimberley die Blou Bulle kan afslag nie.

As die Haaie die Westelike Provinsie om 17:00 op Nuweland klop, sal dit aan hulle ’n tuis-halfeindstryd op Vodacompark verseker.

Die WP, met 44 ligapunte in die derde plek, speel egter met ’n rits uitgeruste Springbokke en ’n sege oor die Haaie, met 52 punte die voorlopers, sal genoeg wees om ’n halfeindstryd op Nuweland te verkry.

Dis veral die Streeptruie se agterlyn, met Bokke soos die vleuels Bryan Habana en Jean de Villiers, senters Jaque Fourie en Juan de Jongh, en skrumskakel Ricky Januarie, wat deur die Haaie in toom gehou sal moet word as die Cheetahs ’n tuis-halfeind wil hê.

In nog ’n belangrike kragmeting pak die Blou Bulle die Griekwas om 15:00 in Kimberley. Hoewel die Poubloues nie meer die uitkloprondes kan haal nie, kan hulle dit vir die Bulle, ook met ’n klomp Bokke terug, moeilik maak.

Die Bulle kan weliswaar vandag genoeg punte verdien om die WP verby te steek, wat kan meebring dat hulle die Cheetahs se teenstanders in die halfeindstryd gaan wees. Andersins eindig hulle laaste op die puntelys, en sal hulle die Haaie in die halfeindstryd moet pak.

Een speler wat vierkant tussen die Bulle en ’n sege staan, is die Griekwas-snelvleuel Bjorn Basson wat die Curriebeker-drieërekord teen sy toekomstige spanmaats sy eie wil maak.

Basson sluit hom ná die reeks by die Bulle aan en staan voor die kragmeting op 19 drieë, dieselfde as die rekord wat gedeel word deur Carel du Plessis en Colin Lloyd, in 2010 se reeks.

Nog een drie sal hom die alleenhouer van die rekord maak.


- Volksblad
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup EmptySat Oct 09, 2010 8:12 am

Hi Marius

Dis duidelik dat die Cheata's op pad is na die eindstryd. cheers
Back to top Go down
Sponsored content




currie cup Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup Empty

Back to top Go down
 

currie cup

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 5Go to page : 1, 2, 3, 4, 5  Next

 Similar topics

-
» Currie cup in Bloemfontein!

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Not Koi related-