Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
Subject: DANKIE Sat Jul 10, 2010 9:06 pm
Dankie oom Neville jys n life sawer en n staatmaker .Ek is besig met die water chanse en ek hou oom op hoogte, die meisiekind van my maak my mal oor die heuning terloops ek het dit klomp geniet nogmals dankie
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
Subject: Re: DANKIE Sun Jul 11, 2010 4:23 pm
Groot plesier Frans, jy is altyd welkom. Jou dogtertjie se gesiggie het so mooi gesraal toe die visse haar vingers kom suig het.
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 53 Location : sundowner randburg gauteng
Subject: Re: DANKIE Sun Jul 11, 2010 4:28 pm
Nogmals dankie oom ek is nou juis besig met die 3rde water canges so nou sal ons more sien of ek gewen het