Hi Eugen
Welkom by die forum.
Die enigste tydskrif is die KOISA wat 'n ongeveer 40 glansblad tydskrif is wat elke maand verskyn.
Indien jy aansluit by SAKKS kry jy dit deur die pos. Dit is 'n baie goeie tydskrif en die moeite werd om aan te sluit, al is dit net om die tydskrif elke maand te ontvang en die eenmalige gesondheids handleiding wanneer jy aansluit.
Die aansluitingsdetails is op my webwerf onder "news" of gaan na www.koisa.co.za