frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Pomp en water drukking Sun Jun 13, 2010 9:59 am | |
| Halloo almal Ek is nou n kenner op die gebied van pomp druking en watervloei .Het Saterdag n intensiewe training sesie gehaad bel my met al julle vrae |
|
Guest Guest
| Subject: Re: Pomp en water drukking Sun Jun 13, 2010 10:07 am | |
| Frans, Net vir die rekord visse "Spawn" hulle pomp nie! Ek dink jy het "die" op die verkeerde plek geplaas. Maar ek vergewe jou, jou kop draai seker nog van al die opleiding wat jy oor pompe ontvang het....................ek glo nog jy sal geen toets daarmee kan slaag nie Jy moet my glo ............................ |
|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Pomp en water drukking Sun Jun 13, 2010 10:50 am | |
| Jou Glo, HA HA HA |
|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Pomp en water drukking Sun Jun 13, 2010 10:53 am | |
| Hi Frans, Dankie vir die vertroue en al jou geduld. My ore tuit nog van all die teenkanting van die Uwe, het kompleet geklink soos "Vuvuzelas" wat blaas. Even sy African grey raas al nes n Vuvuzela Eina |
|
Sponsored content
| Subject: Re: Pomp en water drukking | |
| |
|