The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
pond food electricity clinofish bubble western growth baytril Bead dealers cape face Dimilin 2011 salt show filter small dropsy plant SPOTS foam shape pumps babies plants
Latest topics
» New member, hallo everyone
Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer Empty
PostSubject: Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer   Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptySat Dec 08, 2007 6:30 pm

Hallo almal. (17:30)

Het vandag iets gesien wat my bietjie bekommerd laat.
Ek het vandag my sandfilter teruggespoel nadat ek, soos gewoonlik, die deksel afgehaal en met 'n stok deur die sand geroer het.

Nadat ek dit gedoen het en deksel teruggesit het, het ek die pompmandjie uitgehaal. Ek het 'n paar, seker ±10 kleinerige, 2mm dik, ±15mm lang rooi wurmpies in die mandjie ontdek. Party het nog gelewe en ander het dooierig gelyk.

Ek het twee weke gelede 'n kleinerige vis verloor nadat iets, wat die koi-winkel as parasiete verklaar het, die onderkaak van die sanky 'n groot gat ingevreet het. Ek het toe dadelik Anti-bac gekoop en ingegooi. Ek kry nie die visse gevang sodat ek kan kyk of die ander gesond is nie. Na aanleiding van hulle eetlus, lyk hulle heeltemal reg.

Ek het wel 'n "probleem" met iets wat soos muskietlarwes lyk in my settlement chamber. Het vandag gefulsh en soos die chamber leeg word, swem hierdie goedjies af ondertoe.

O ja, water is kristalhelder en alle lesings normaal.

Sal julle hulp en raad regtig baie waardeer.

Deon

Opvolg: (19:00)
Pas 'n dooie vis in my dam gekry. Buite is daar hoegenaamd geen sprake van enige gebreke, stukkende plekke of enigiets van die aard nie. Buite is die vis in 'n baie goeie kondisie. Die oë is ook nie uitgedruk nie en 'n goeie slymlaag rondom die vis.
Het goeie dosis anti-bac ingegooi.
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer Empty
PostSubject: Re: Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer   Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptySat Dec 08, 2007 10:53 pm

Hi Deon

Die wurmpies wat jy beskryf klink na blood worms - hulle is nie skadelik vir koi's nie maar eitlink 'n voedsel soort. Hulle is familie van die vlieg en hulle le hulle eiers op lopende water. Die eiertjies lyk na 'n wit stof op die water. Baie mense dink dit is miskiet eiers maar miskiete le net hulle eiers in still staande water.

Kyk na die artikel. http://www.koiadventures.co.za/Home.aspx?Page=UserGeneric.ascx&Rec=244

Groete

Wayne Barker


Last edited by on Mon Dec 10, 2007 10:07 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer Empty
PostSubject: Re: Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer   Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer EmptySun Dec 09, 2007 5:39 am

Sjoe, wat 'n verligting! Smile

Dit is presies die wurms wat ek uitgegooi het. Baie dankie vir die link.
Miskien moet ek maar my eie wurms begin teel vir die Koi.

Nogmaals baie dankie vir die reply.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Sponsored content




Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer Empty
PostSubject: Re: Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer   Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer Empty

Back to top Go down
 

Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-