The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
salt 2010 clinofish pumps show Bead SPOTS western baytril Trickle growth plants water dropsy babies filter pond food 2011 cape barley foam dealers face bubble shape
Latest topics
» What pressure filter?
My Pompmandjie groei toe EmptyMon Nov 25, 2024 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
My Pompmandjie groei toe EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
My Pompmandjie groei toe EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
My Pompmandjie groei toe EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
My Pompmandjie groei toe EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
My Pompmandjie groei toe EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
My Pompmandjie groei toe EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
My Pompmandjie groei toe EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
My Pompmandjie groei toe EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 My Pompmandjie groei toe

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptySun Jan 31, 2010 3:57 pm

Hallo almal en baie dankie solank vir julle hulp.

Stelsel is so 2½ jaar oud. Dam in vol son. 30L biofilter en 2 groterige UV ligte.

Hieronder 'n foto van hoe my pompmandjie elke 2-3 dae lyk. Dan maak ek dit skoon en 2-3 dae weer dieselfde storie. Interessant genoeg is die water kristalhelder met effense string-alg teen die kant.

My Pompmandjie groei toe Mandjie

1. Wat kan ek doen om dit te keer/verminder of is dit normaal?
2. Ek het ook die klein wurmpies volop in die manjie, MAAR, ook sulke harde-dop goggas. Is dit aanvaarbaar. Visse lyk blakend gesond.

Dankie solank vir die hulp.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Chris Neaves



Posts : 449
Reputation : 14
Join date : 2008-04-02

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptySun Jan 31, 2010 6:02 pm

Hi Deon,
That happens in my pond as well. It varies during the year.
I just make an effort to clean mine every few days when necessary.
Chris


Last edited by Chris Neaves on Sun Jan 31, 2010 8:11 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptySun Jan 31, 2010 6:19 pm

I usually get that in September-October. Its usually due to an abundance of minerals in the water as i understand but i have wondered if it is not due to the fact that my pond is just coming out of winter at that stage and that the bio filter might not be ready to handle the food with the warmer water.

Formula for string algea: warm weather & lots of food for it. It can also be caused by overfeeding but i have noticed it in my pond that it is usually after some heavy rains followed by warm weather.

It usually lasts upto 2 weeks in my pond.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptySun Jan 31, 2010 8:38 pm

Hi Deon

Ja dit is maar n algemene ding soos Wayneb kry ek dit ook vroer in die somer op die oomblik bly myne nogal skoon.
Dit is maar the joys of koi my vriend
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 58
Location : Odendaalsrus Freestate

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptyMon Feb 01, 2010 8:12 am

Hi Deon,
Die alge groei nie op jou maandjie nie, dis wat uit jou dam kom wat daar aanpak.
Back to top Go down
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptyMon Feb 01, 2010 8:16 am

Jaco wrote:
Hi Deon,
Die alge groei nie op jou maandjie nie, dis wat uit jou dam kom wat daar aanpak.

Hallo Jaco.
Dankie. ek het dit darem geweet. Dit voel net asof dit daar groei met dié dat dit so gereeld daar is. Ek bly nou maar elke 2-3 dae skoonmaak.

Dankie,
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Guest
Guest



My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptyTue Feb 02, 2010 12:23 pm

Hell Deon,

Hoekom kla jy, dit is 'n bewys van 'n gesonde dam!!!
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptyTue Feb 02, 2010 1:49 pm

Net toe ek wonder waaaaar Question is die SF man king bounce Hy kan sekerlik nie nog steeds SF's skoonmaak nie. bounce
Back to top Go down
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptyTue Feb 02, 2010 2:28 pm

Pieter J de Villiers wrote:
Hell Deon,

Hoekom kla jy, dit is 'n bewys van 'n gesonde dam!!!

Ok, nou's ek verlig. Baie dankie Pieter.

Los hom uit ... ek het ook 'n sandfilter. Laughing
Pieter, ek sien hierdie ouens mors met ons flukser mense.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Guest
Guest



My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptyWed Feb 03, 2010 8:58 am

Deon,

Jy weet mos, die lui-gat groep se monde is altyd groot, net soos hulle moerse filters wat meer plek vat as wat dit die dam skoon hou!
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptyWed Feb 03, 2010 10:33 am

Pieter J de Villiers wrote:
Deon,
Jy weet mos, die lui-gat groep se monde is altyd groot, net soos hulle moerse filters wat meer plek vat as wat dit die dam skoon hou!

Ag shame, en ons pompies so klein Very Happy
Voorsiter van die LG Brigade Sleep Sleep
Back to top Go down
Chris Neaves



Posts : 449
Reputation : 14
Join date : 2008-04-02

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptyWed Feb 03, 2010 5:21 pm

Let me get this right -

Bobby you play with your valves and your pompies is klein.

Yuslike - settle down, settle down ..

Chris
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe EmptyWed Feb 03, 2010 5:26 pm

Skerp Chris Skerp lol!
Back to top Go down
Sponsored content




My Pompmandjie groei toe Empty
PostSubject: Re: My Pompmandjie groei toe   My Pompmandjie groei toe Empty

Back to top Go down
 

My Pompmandjie groei toe

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Wurmpies in my pompmandjie: Opgedateer

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-