The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
show growth baytril 2011 shape face babies small Bead dropsy food bubble SPOTS filter plants plant cape pond clinofish Dimilin dealers pumps western salt electricity foam
Latest topics
» New member, hallo everyone
Sand filters - Page 3 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Sand filters - Page 3 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Sand filters - Page 3 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Sand filters - Page 3 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Sand filters - Page 3 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Sand filters - Page 3 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Sand filters - Page 3 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Sand filters - Page 3 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Sand filters - Page 3 EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Sand filters

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : Previous  1, 2, 3

Does your filtration system on your pond include a sand filter?
Not at all
Sand filters - Page 3 Vote_lcap44%Sand filters - Page 3 Vote_rcap
 44% [ 11 ]
1x Sand filter
Sand filters - Page 3 Vote_lcap40%Sand filters - Page 3 Vote_rcap
 40% [ 10 ]
2x Sand filters
Sand filters - Page 3 Vote_lcap8%Sand filters - Page 3 Vote_rcap
 8% [ 2 ]
More than 2
Sand filters - Page 3 Vote_lcap8%Sand filters - Page 3 Vote_rcap
 8% [ 2 ]
Total Votes : 25
 
Poll closed

AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Sand filters - Page 3 Empty
PostSubject: Re: Sand filters   Sand filters - Page 3 EmptySun Jul 18, 2010 1:53 pm

Se Wie,

Alle sandfilters het gate deur die casing die druk in n sandfilter oorskry nie 2 bar op sy maksimum.


Edited: Meestal is die druk binne die sandfilter ,6 Bar en n gewone swembad pomp se maks druk is maar 1,3 Bar dit is baie laag.



Last edited by Neville on Sun Jul 18, 2010 5:11 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Sand filters - Page 3 Empty
PostSubject: Re: Sand filters   Sand filters - Page 3 EmptySun Jul 18, 2010 2:23 pm

maar nerens op die sandfilters is die gate op rondings nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Sand filters - Page 3 Empty
PostSubject: Re: Sand filters   Sand filters - Page 3 EmptySun Jul 18, 2010 2:46 pm

Dis reg ja want hulle het n plat oppervlak nodig om teen te seel. Op n ronding is die area sterker. Hierdie modifikasie hou geen strukturele gevare in nie. Vir die sandfilter om nou juis daar te begin kraak is hoogs onwaarskynlik want onthou ook dat die klampings effek van die twee nuts dit weer sterker maak in daardie area as wat dit was voor heen.
N sandfilter is nie n pressure vessel nie dit is so goed jy boor n gat in jou pyplyn wat in alle geval baie swakker en dunner as jou sandfilter se casing is.
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Sand filters - Page 3 Empty
PostSubject: Re: Sand filters   Sand filters - Page 3 EmptySun Jul 18, 2010 2:47 pm

Sorry ek vra omdat ek nie van beter weet nie.
Gebruik julle in enkel entry pyp om die sand te blaas of 'n ring met meer as een uitlaat Question
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Sand filters - Page 3 Empty
PostSubject: Re: Sand filters   Sand filters - Page 3 EmptySun Jul 18, 2010 5:06 pm

Hi Bobby

Ja dit is wel n enkel entry pyp, maar die air word binne die hub van die vingers geplaas op die regte manier en dan versprei die fingers die air saam met die watervloei.
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Sand filters - Page 3 Empty
PostSubject: Re: Sand filters   Sand filters - Page 3 EmptySun Jul 18, 2010 5:28 pm

OK dit maak sin.

Ek sien UltraZap het al heelwat veranderinge aan die Bead filter konneksies en ontwerp aangebring met die tyd saam, ek is seker hulle kan ook die Koi SF vir julle aanpas. Vir die oomblik is die modifikasie van bestaande filters seker goedkoper.

Ek is seker julle het modifikasies om te verseker dat daar nie olie saam met die lug ingeblaas word nie.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Sand filters - Page 3 Empty
PostSubject: Re: Sand filters   Sand filters - Page 3 EmptySun Jul 18, 2010 5:33 pm

bobby die lug word nie direk uit die kompressor gevat nie dit hardloop deur die regulator wat ook in die onderkant `n olie en watertrap het wat standaard saam met `n kompressor kom
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Sand filters - Page 3 Empty
PostSubject: Re: Sand filters   Sand filters - Page 3 EmptySun Jul 18, 2010 6:49 pm

Hi Bobby,

Vossie is nie heeltemal korrek nie, die olie as daar enige olie is, sal wel deur gaan die trap of bowl by die regulator is n water trap. Daar is wel n olietrap of filter beskikbaar sou n mens dit wou opsit. In my opinie kom daar indien enige baie, baie min olie deur veral as ons in ag neem die gebruiktyd van die kompressor, so 2 minute sal n baie vuil filter skoonmaak.
Ja ek glo in die geval sal ek ook vorentoe nog dinge anders doen, maar vir nou is dit n baie goeie idee.
Glo my ek het baie huiswerk gedoen op die hele storie en het ook al onder andere met Ultrazap daaroor gesels.
Hulle vervaardig die bubblebead en sal nie nou maklik daarvan afstand doen nie. Maar het tog gevra om na n demo by my hius te kom kyk.
Back to top Go down
Sponsored content




Sand filters - Page 3 Empty
PostSubject: Re: Sand filters   Sand filters - Page 3 Empty

Back to top Go down
 

Sand filters

View previous topic View next topic Back to top 
Page 3 of 3Go to page : Previous  1, 2, 3

 Similar topics

-
» ADVICE ON FILTRATION
» fluidised sand filters
» Muggies in bio-filters
» Filters - Poolaincorporated - Jhb
» We wanted a goldfish pond???? LOL

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-