Hi Wayne
Ja jong dit is die oom se bak wat n bietjie lig van kleur is ons moes dit seker op iets donker neersit sou beter wees. Maar vir n skou foto ek dink dis ok. Sal seker spyt wees as hy wen dan sal n mooi foto beter wees.
As die tyd toelaat sal ons weer foto's neem van party van hulle. Die weer het gedreig en toe raak ons haastig.