The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
small pond SPOTS Dimilin food Bead baytril plants show salt western dropsy dealers cape 2011 electricity clinofish pumps filter bubble growth shape babies plant face foam
Latest topics
» New member, hallo everyone
George EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
George EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
George EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
George EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
George EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
George EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
George EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
George EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
George EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 George

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

George Empty
PostSubject: George   George EmptyFri Feb 26, 2010 1:16 pm

John het n afspraak by die haarkapper en stap presies 3-uur by die salon in.
Haarkapper:” Jislaaik, jy is presies op tyd, net soos George”
John:” Wie is George?”
Haarkapper:” George was n ou wat alles altyd reg en perfek gedoen het. Soos jy nou presies 3-uur hier ingestap het was George altyd stiptelik en altyd hoflik en altyd netjies”
John:”Ja, maar almal het tog maar iewers n tekortkoming of twee”
Haarkapper:”Nie George nie nee, hy was n uitstekende atleet, rugbyspeler en tennisster met n gespierde liggaam om van te droom. Hy kon opera sing wat Frank Sinatra na n amateur laat klink het en dan kon hy boonop homself op die klavier begelei. Nee George was n amazing ou, nie so allerdaags en onbeholpe soos ek nie”
John:”Klink my hy was regtig n merkwaardige ou”
Haarkapper:”Baie merkwaardig. Hy het n brein soos n computer gehad. Hy het almal se verjaarsdae en huweliksherdenkings onthou. Hy was n wynkenner en fynproewer van formaat met die mooiste tafelmaniere ooit. Verder kon hy enige ding op aarde regmaak, nie soos ek wat net probeer om die stoof se fuse te vervang en dan die hele buurt se krag laat trip nie. Nee, ou George kon net niks verkeerd doen nie”
John:”Ja-nee wragtig, jy kry nie baie sulke mense nie”
Haarkapper:”Jy weet, hy het die gawe gehad om nooit in die verkeer vas te sit nie. Hy het altyd die kortste en vinnigste roete gery sonder om ooit in n verkeersknoop te land. Ek, aan die ander kant, land elke bleddy dag in n traffic jam. George het net nie foute gemaak nie, en kon hy n vrou bederf en laat goed voel! Al is sy verkeerd het hy nooit tee gepraat of geargumenteer nie. Kyk, meer perfek as George kan en sal jy nerens kry nie”
John:”Ongelooflik, hoe het jy hom ontmoet?”
Haarkapper: ”Nee, ek het nooit die voorreg gehad om vir George te ontmoet nie. Hy is n paar jaar gelede oorlede ……… ek het met sy fo&*%n weduwee getrou”
Back to top Go down
 

George

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» George se nuwe dam
» George omgewing
» New baby Girl for Joanthan Sauer in George!
» PLANE CRASH AT GEORGE AIRPORT 7 DECEMBER 2009

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-