The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
Bead western food pumps dropsy plant babies pond show clinofish salt small plants growth shape electricity Dimilin 2011 dealers cape SPOTS baytril face foam filter bubble
Latest topics
» New member, hallo everyone
Arm Grootgeword EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Arm Grootgeword EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Arm Grootgeword EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Arm Grootgeword EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Arm Grootgeword EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Arm Grootgeword EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Arm Grootgeword EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Arm Grootgeword EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Arm Grootgeword EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Arm Grootgeword

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Arm Grootgeword Empty
PostSubject: Arm Grootgeword   Arm Grootgeword EmptyFri Feb 26, 2010 1:18 pm

Vier broers wat arm grootgeword het, het verder gaan studeer en het
almal suksesvolle professionele loopbane gehad. Hul bejaarde moeder
wat hulle alleen grootgemaak het, het ver van hulle gewoon en hulle
het selde by haar gekom. Een Kersfees eet die broers saam en elkeen
vertel trots van die duur geskenk wat hy vir hulle bejaarde moeder
gegee het.

Die eerste sê: 'Ek het vir Ma 'n groot en weelderige huis laat bou..'

Die tweede sê: 'Ek het 'n tuisteater van $100,000 vir haar laat insit.'

Die derde spog: 'EK het gesorg dat my Mercedes-agent n nuwe SL600
vir haar aflewer.'

Die vierde antwoord: 'Julle weet mos hoe baie Ma daarvan hou om die
Bybel te lees, maar dat sy nou byna heeltemal blind geword het en
nie meer self kan Lees nie? Ek het by 'n unieke troeteldierwinkel
'n papegaai ontdek wat die hele Bybel uit sy kop ken! Dit het 20
leraars 12 jaar geneem om hom alles te leer. Ter betaling moes ek
belowe om vir die volgende 20 jaar jaarliks R100,000.00 aan die kerk
te gee, maardit was die moeite werd. Nou kan sy net 'n Skrifgedeelte
noem, en die papegaai sal dit vir haar voordra.'

Die ander broers was beïndruk.

Ná Kersfees stuur die tannie toe haar dankie-sê briewe:

'Dawie, dankie vir die huis wat jy laat bou het. Maar dit is
eintlik heeltemal te groot. Ek kan net een kamer gebruik, maar ek
moet alles skoon hou en ek is doodmoeg.'

' Leon , jy het vir my die fantastiese tuisteater gegee wat plek
het vir 50 mense, maar my vriende is ongelukkig al almal dood of in
ouetehuise. Ek hoor boonop maar sleg en sien amper niks nie. Dankie
nietemin vir jou geskenk.'

'Martin, ek is te oud om te reis, en my kruideniersware word
afgelewer. Ek kan die Mercedes dus nie regtig vir enigiets gebruik
nie. Maar dankie vir die gedagte.'

'Liewe Werner, jy was die enigste seun wat mooi oor my behoeftes
gedink het voor jy jou geskenk gegee het. Baie dankie - die hoender
was absoluut heerlik.'
Back to top Go down
 

Arm Grootgeword

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-