The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
2010 food dropsy pumps bubble shape SPOTS face foam Trickle Bead salt show water dealers cape babies barley western growth pond clinofish plants filter baytril 2011
Latest topics
» New member, hallo everyone
ISRAELI KOI - Page 2 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
ISRAELI KOI - Page 2 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
ISRAELI KOI - Page 2 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
ISRAELI KOI - Page 2 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
ISRAELI KOI - Page 2 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
ISRAELI KOI - Page 2 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
ISRAELI KOI - Page 2 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
ISRAELI KOI - Page 2 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
ISRAELI KOI - Page 2 EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 ISRAELI KOI

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : Previous  1, 2
AuthorMessage
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptySat Feb 27, 2010 3:56 pm

I will agree with this........If you would like to buy a show champ for abouth 0 rand you will most likly get it from Israeli koi due to the fact that they produce koi the production line method and the breeder / owner dont know if it is good or not.

There will never be a Koi Show in Israel due to the fact that there is less koi keepers then in the Free State. I must just also say that most of there brood stock comes from Japan.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 58
Location : Odendaalsrus Freestate

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptySat Feb 27, 2010 5:14 pm

No one said there are better koi bred in Israel than Japan, yes the best koi are bred in Japan, but they are not imported into our country.
If you want value, then buy Israeli koi.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptySat Feb 27, 2010 6:01 pm

Hi Bobby
Onthou net, die handelaar voel presies ook so oor jou. Hier is n keeper wat kan en sal betaal.
N mens moet nie n ander sleg maak om jou te verbeter, jy moet liewer kompeterend wees en jou eie produk beter as hy bemark. Jare gelede toe die Jap karre op die suid Afrikaanse mark verskyn het (die ou Datsun bakkies) het ons net Ford,s en Chev's gery want die Jap goed was rubbish. (maar die prys was reg)En kyk vandag. So hoekom kan iemand anders nie ook iets vat en dit beter doen nie. Wie sou nou ooit kon dink dat die mark so sou kon omswaai. Ek dink dit is besig om te gebeur en binne n kort tyd gaan ons visse van ander plekke af kom en ook lokaal. Ek het baie vertroue in die lokale mark. Ons moet net die verskeidenheid regkry en nie n miljoen van dieselfde vis vir ons mark teel dis net nie groot genoeg.
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptySat Feb 27, 2010 6:38 pm

Hi Neville
Ek verstaan regtig nie wat jy se nie, of waar dit vandaan kom nie. Ek het ook nerens gese keepers moet nie Israeli Koi koop nie, ek het bloot 'n opinie gelewer dat ek dit nie wetens sou doen nie, en ek staan daarby tot die dag wat die teendeel bewys word, dit is maar hoe die markte werk. Van die handelaars het reeds vir jare Israeli Koi onder die Japanese naam bemark, indien hulle dit nou onder Israeli naam bemark verdien die industrie 'n pluimpie.
Neville wrote:
Onthou net, die handelaar voel presies ook so oor jou. Hier is n keeper wat kan en sal betaal.
N mens moet nie n ander sleg maak om jou te verbeter,
Ek kan jou verseker ek verstaan besigheid en bemarking. Keepers wat bereid is om te betaal vir kwaliteit is ook nie noodwendig poppe nie.
Back to top Go down
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyMon Mar 01, 2010 9:09 am

Die probleem in die SA mark is alle koi dealers soek 'n mix om te koop. Die koi plaase in SA teel nie 'n mix nie want hulle het nie die die grond om dit te kan doen nie. Die gemiddelde koi plaas in SA is 10 hectaar en die gemiddelde Japanese en Israilie koi plaases is 60 tot 100 hectaar.

Julle weet as ons Sanke teel kom daar net Sanke's uit en nie 'n mix nie.

Neville as jy will laat jou droom waar word dan sal jy moet President word en die grond hervoriming beleit om keer en vir ons nog grond skenk.

Ons plaas kan slegs in vier soorte koi spesliseer en dit is nie 'n mix nie, 'n mix bestaan uit ses tot agt soorte koi. So kom ons droom verder oor die dag waneer on slegs SA koi sal koop.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyMon Mar 01, 2010 9:35 am

Collin wrote:
Die probleem in die SA mark is alle koi dealers soek 'n mix om te koop. Die koi plaase in SA teel nie 'n mix nie want hulle het nie die die grond om dit te kan doen nie.

Ek het geen kennis van hoe om 'n koi plaas tehardloop nie. Maar sekerlik is dit beter om te specialiseer in 1-2 tiepes en dan maar die res intevoer van ander lokale plase of van buitelandse plase van ander mense wat spesialiseer in daai tiepes.

Is die koi plase in SA rerig teelers of bring hulle tosai in en groei dit aan? Ek dink the aangroei van tosai is miskien beter ekonomies as self teel. Gaan koop kwaliteit tosai aan van gespesialiseerde teelers en groei dit aan dan weet jy jy gaan 'n goeie opbrengs he en dan het jy nie die werk en hoe onkoste van self teel en cull nie maar ek skat die vraag is.....verkoop die plase rerig so baie "specialised variaties" of verkoop hulle meer bing, bling blink vissies aan petshops en so aan. Weet nie hoe die koi plase Israeli en Taiwan en Japanese koi aanhou met hul sub variaties nie.

Ek sal nie graag 'n koi plaas wil he nie...Klink na 'n moeilike "juggeling act" vir my.

Ek het in 2008 my eerste keer "geteel" met kois. Ek het 'n kohaku torazo wyfie met 'n dainichi mannetjie gespawn...uit al die spul kleintjies het ek seker 10 ordentlike vissies gekry waarvan ek net een gehou het. Een van my kohakus wat ek geteel het en vir 'n pel gegee het - het 1st plek in Size 1 geneem by die kaapse skoi, My eie het 2de geneem in size 2....dis lekker om dit tesien maar is baie harde werk veral as jy ander dinge het om gedurende die dag tedoen. As mens 1 goeie kwaliteit tosai soek betaal liewer die geld want self teel is teduur en is tydsaam.

Die kohakus wat gespawn het is gespawn op 1 Dec 2008 en einde Maart 2009 is hulle ingeskryf by die George skou...toe is hulle as oor die 20cm....Dink nie dis sleg vie 'n backyard breeding jopie nie.

Ek sal laater weer probeer teel, mens leer baie maar dis nie goedkoper as om 'n vissie van die rak aftekoop nie. See the picture, pay the monies get your fishy is 'n baie goedkoper metode.

Collin wrote:
Neville as jy will laat jou droom waar word dan sal jy moet President word en die grond hervoriming beleit om keer en vir ons nog grond skenk..

Collin het jy nie 'n oupa wie se pa se oom se tannie se kind lank gelede op die plaas langs joune gebly het nie?...dit sal mos nou al jou probleme kan oplos....familie grond. Of miskien van jou werkers se familie...dan kan jy cheap huur betaal Wink
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyMon Mar 01, 2010 1:33 pm

Ja, ek glo skoenmaker hou jou by jou lees. Ons kan net saam met Collin droom. Dit sal baie goed vir ons Koi hobby wees indien SA die gehalte kan teel wat jare later nog steeds sy waarde behou.

Dit is ongelukkig hoekom geneties " Skow me the Mommy" so 'n groot rol speel. Soos met enige afstammelinge is daar geen waarborge nie, maar net minder risiko.

Toe ek onlangs weer met Koi begin het, het 'n handelaar langs my dam die stelling gemaak dat Koi met ouderdom in waarde val. Ek wou dit nie glo nie, maar daar steek baie waarheid in sodra skou gehalte 'n rol begin speel.

Baie van ons Keepers kan net op die kennis, ondervinding en intergiteit van ons handelaars staat maak om ons by te staan met Koi aankope. Die hobby is ingewikkeld en die handelaar wat sy klient langtermyn wil behou sal dit alleenlik vermag met 'n goeie vertouens basis en openlikheid. Ek glo die goeie handelaar/teler sal vir jou die met 80% akkuraatheid die positiewe en negatiewe "merrits en demerrits" kan uitwys, indien hy die geskiedenis van die broei paar ken. Die vinnige en goeie "quick buck" sal met die tyd sy negatiewe kop uitsteek tussen handelaar en keeper verhouding.

Soos met enige iets wat reeds naam gemaak het sal hierdie Koi gewoonlik slegs teen 'n premie beskikbaar wees. Ek wonder party maal of almal altyd besef die verkil en verwagtinge van mooi komersiele dam koi en skou koi, die probleem is as ons eers skoolgeld betaal het, raak die vertroue minder.

Ek ek heelwat mooi dam Koi in my pond, maar slegs die wat vir my plesier gee, met een of twee potensiale skou Koi.
Back to top Go down
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyMon Mar 01, 2010 6:23 pm

Quote :

Is die koi plase in SA rerig teelers of bring hulle tosai in en groei dit aan?

Daar is nog 7 teel plaase oor in SA waar van ons plaas die outste kommersiele plaas is (21 jaar oud die jaar), dit is sonder die klien teelers (soos jy en ander tuis teelers).

Daar is slegs een Koi groei plaas maar hulle het ook nou begin teel. Die 7 teel plaase koop ook en groei Jap koi van tyd tot tyd.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyMon Mar 01, 2010 6:36 pm

Jammer dat ek nou "side track" maar is teel goedkoper as aangoei? Ek sou gedink het dat aangroei goedkoper is en dat meer dit so sou doen.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyMon Mar 01, 2010 7:30 pm

wayneb wrote:
Jammer dat ek nou "side track" maar is teel goedkoper as aangoei? Ek sou gedink het dat aangroei goedkoper is en dat meer dit so sou doen.

Hi Wayne

Die koste is die selfde.......Die Jap maak sy produksie koste op ment die koi wat hy verkoop. So as dit hom R1000.00 gekos het om 100 koi tot op 12cm te kry maar slegs 20 is van enige waarde dan verkoop hy daar die 20 vir R1000.00 plus sy wins van X % so ek koop dan die koi vir se maar R80.00 een wat vir jou dan R1600.00 omset gee met R600.00 wins vir hom.

Ons en die Jap se produksie koste is om en by die selfde per 100 koi maar ons kry sleg se maar 10 koi van enige waarde. As jy nou na die som hierbo kyk moet ons ons koi vir R160.00 stuk verkoop om R600.00 wins te kan maak.

Dit is hoekom ons 98% elke jaar van ons oes uitvoer na Europa. Die meeste mense in SA dink jy roof hulle deur dit vir 'n plaaslike koi van 12cm te vra. Ek meen ek het al mense gehad wat koi verniet wou he want ek het dan so baie koi's op my plaas of hulle wil jou boeke sien om te bepaal wat jou produksie koste is.

Ek het nog nooit gehoor van iemand wat pick & pay vra om hulle boekke te sien om te bepaal wat hulle vir Shogun Koi kos betaal het by Chris nie. Of mense wat aandring op 'n gratis pak Shogun Koi kos, want pick & pay het dan meer as 10 ton Shogun Koi kos op hulle rakke.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyMon Mar 01, 2010 8:48 pm

Neville wrote:

Hi Bobby Onthou net, die handelaar voel presies ook so oor jou. Hier is n keeper wat kan en sal betaal.
N mens moet nie n ander sleg maak om jou te verbeter

Hier is 'n stelling in persoon gemaak wat ek graag sou wou opklaar, maar soos reeds gese geen idee het waar dit vandaan kom nie.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyMon Mar 01, 2010 11:11 pm

Hi Bobby

Daardie statement kom van een van jou stetements af waar jy gese het dat die handelaar na jpu sal kyk. Wat ek hier probeer se is dat die handelaar ook so oor jou voel soos jy oor hom voel. Hier is n keeper wat ek na moet kyk.
Net ook nog iets ek dink Colin het gese dat die Isreali,s nie cull. ek het dit van n kenner wat laas jaar daar was en hy se die Isrealis cull oor die 80% en dat hull culling setups ongelooflik modern is ek wag op beeldmateriaal en sal pos sodra ek kry.
Back to top Go down
Cliff

Cliff

Posts : 741
Reputation : 55
Join date : 2009-07-15
Age : 47
Location : JHB

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyTue Mar 02, 2010 4:34 pm

I wish these pages had translator sections on them. My afrikaans is really kak and my brain automatically switches off when trying to read afrikaans and I just know that there's valuable information in all these afrikaans posts.

We really are keeping this forum local and not inviting much international exposure.

Please dont interpret this the wrong way, I can t help it if I battle to understand something.....I do try tho Laughing
Back to top Go down
Guest
Guest



ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyTue Mar 02, 2010 5:56 pm

Cliff,

Were you born in S.A.?
Back to top Go down
Cliff

Cliff

Posts : 741
Reputation : 55
Join date : 2009-07-15
Age : 47
Location : JHB

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyTue Mar 02, 2010 6:36 pm

Hi Pieter,

I was indeed, don't know how to speak or read or write any of our African languages either!

Although I can speak afrikaans semi decently my brain switches off when I try to read it, sorry, not trying to offend anyone, just that I get frustrated cos I know I'm missing out on valuable information here.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyTue Mar 02, 2010 7:03 pm

Hi Cliff
Sorry man but I am sure you will understand that sometimes us long time Afrikaans people can exp[ain ourselves just better in Afrikaans. But if you look at the top right hand corner the forum has a facility to translate for you. It works quite well. Sorry will try and talk more englishain ourselves just better in Afrikaans. But if you look at the top right hand corner the forum has a facility to translate for you. It works reasonably well. Sorry will try and talk more english.
Back to top Go down
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyTue Mar 02, 2010 7:15 pm

Neville wrote:
Hi Bobby

Daardie statement kom van een van jou stetements af waar jy gese het dat die handelaar na jpu sal kyk. Wat ek hier probeer se is dat die handelaar ook so oor jou voel soos jy oor hom voel. Hier is n keeper wat ek na moet kyk.
Net ook nog iets ek dink Colin het gese dat die Isreali,s nie cull. ek het dit van n kenner wat laas jaar daar was en hy se die Isrealis cull oor die 80% en dat hull culling setups ongelooflik modern is ek wag op beeldmateriaal en sal pos sodra ek kry.



Quote :
Neville wrote:

Hi Bobby Onthou net, die handelaar voel presies ook so oor jou. Hier is n keeper wat kan en sal betaal.
N mens moet nie n ander sleg maak om jou te verbeter

Hi Neville

For Cliff sake I will do this in English.

Neville I never bad mouth any breeder dealer or country to promote my own koi or farm or SA.

There is a big difference between culling and taking out the deformed koi.

This is the Israel way of "culling"

Sorting table:

ISRAELI KOI - Page 2 DSCF7042

Only the deformed koi is removed. According to one of the Directors of Magnoy Mr Mordi Haimi they don’t cull like the Japanese they only remove most of the deformed koi. Now if he is not an expert then I am sorry.

All koi get an antibiotic injection before returning to the mud ponds.

ISRAELI KOI - Page 2 DSCF7057

Israel way of sorting koi.

ISRAELI KOI - Page 2 DSCF7032

Now let’s look at the Jap way of doing this. We do it as the Jap's on our farm.

Culling Process:

ISRAELI KOI - Page 2 10

Some of the keepers:

ISRAELI KOI - Page 2 11

The Cull's:

ISRAELI KOI - Page 2 12

Now there is all the info and I did not say any thing badly about any breeder, dealer and country in order to promote our farm or koi.

The Question was asked rate the countries that produce koi and I did, I did just that.

It is every persons right to buy from which ever country he/she feel comfortable with.

It is also the right of any countries breeder, dealer to sell or not to sell koi to those persons.


Last edited by Collin on Tue Mar 02, 2010 10:35 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyTue Mar 02, 2010 9:34 pm

Thanks for the pics Collin, it was very educational.


Collin wrote:
All koi get an antibiotic injection before returning to the mud ponds

I have deliberatly upto know not asked about the "KHV Vaccine" that the isrealis inject into their koi, as that could have fired up another heated debate but here lets go. Is that antibiotic injection the "KHV Vaccine"?

I have read up about it. Normaly vaccines for all living things are made from a weak strain of the virus that is then injected into subject. The subjects own immune system then develops anti-bodies against the virus and so the subject becomes immune or has some defence against the stronger straigns of the virus. Thats is how its done for animals and humans. So the question is is this how the koi "KHV Vaccine" works?

From what i have read, it is NOT how the Israeli "KHV Vaccine" works. What happens is the koi is injected with a weak straign of the virus but the koi is then not left to create its own antibodies. What they do instead is they heat treat the koi by raising the water temp above 28'C thereby destroying the virus and making the koi a dormant KHV carrier making it impossible for it to be reinfected. So the question is.....is it a proper vaccine then?

I have also read that the vaccine makes it difficult to test for KHV as these koi might test positive but could also test negative. There has also even been claims that people bough Israeli koi that where vaccinated like this and that it created a KHV outbreak killing of all the japanese koi of the keeper that was not vaccinated while only the isreali koi survived.

The heatup method that i refered to earlier is also used by some koi keepers that dont want to kill their koi after getting KHV. The koi becomes permanent carriers but does not die of it themselfs. Here is an statement from I.N.P.C that i copied long ago and it shows where the japanese stand regarding the heatup method.

Heres is piece from the statement:
Quote :
In case of KHV, some Koi test negative for the PCR examine after applying the natural healing or ”heating-up” method, so there is a possibility that such misunderstanding might occur. However, a seemingly healthy Koi having tested negative for the PCR examine still continues to have KHV. In other words, a Koi treated with the natural healing or “heating-up” method keeps being a virus carrier Koi.

Please feel free to correct me where i have gone wrong, the information above comes mainly from koi-bito.


Last edited by wayneb on Tue Mar 02, 2010 10:29 pm; edited 4 times in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyTue Mar 02, 2010 9:42 pm

Thanks Collin very informative. Exclamation
Back to top Go down
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyTue Mar 02, 2010 10:33 pm

Hi Wayne

No it is not the "KHV Vaccine" it is really an antibiotic injection.

The KHV Vaccine is another subject for another time. Let me ask you this you have been immunized against small pox does that make you a carrier of small pox? NO, so the same is said about the KHV Vaccine.

I am still busy studying the KHV Vaccine and can not comment on it at this time.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyTue Mar 02, 2010 10:45 pm

Collin wrote:
Hi Wayne

No it is not the "KHV Vaccine" it is really an antibiotic injection.

The KHV Vaccine is another subject for another time. Let me ask you this you have been immunized against small pox does that make you a carrier of small pox? NO, so the same is said about the KHV Vaccine.

I am still busy studying the KHV Vaccine and can not comment on it at this time.

Hi Colin.

I agree with you if i am immunized against something i do not become a carrier.

That is why i pointed out the two diffirent methods. A normal vaccine should not require you to heat the subject.

I am in favour of an vaccine when one comes out....just not the heatup method mention by me above.

This is a touchy topic maybe for another time...

Wayne
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Collin

Collin

Posts : 243
Reputation : 0
Join date : 2008-04-27
Location : Pretoria

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyTue Mar 02, 2010 10:51 pm

Hi Wayne

So far I agree with you but time will tell.
Back to top Go down
http://www.orientkoi.com
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 EmptyMon Mar 08, 2010 6:09 pm

From outside i assume our local koi breeders have the same problem as Israel, taiwan, malaysia breeders... they are viewed as 2nd or 3rd best against japanese breeders.

How does the world view South African koi?

Prejudice seems to be part of human nature, we like to label and classify everything.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Sponsored content




ISRAELI KOI - Page 2 Empty
PostSubject: Re: ISRAELI KOI   ISRAELI KOI - Page 2 Empty

Back to top Go down
 

ISRAELI KOI

View previous topic View next topic Back to top 
Page 2 of 2Go to page : Previous  1, 2

 Similar topics

-
» Study shows effects of KHV vaccine

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-