The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
filter pumps Trickle baytril cape pond dealers 2010 clinofish 2011 shape plants food babies dropsy barley growth salt bubble SPOTS water Bead western foam show face
Latest topics
» What pressure filter?
Haan EmptyMon Nov 25, 2024 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Haan EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Haan EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Haan EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Haan EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Haan EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Haan EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Haan EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Haan EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Haan

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Haan Empty
PostSubject: Haan   Haan EmptySun Feb 14, 2010 4:16 pm

DIE BOER SE ENIGSTE HAAN IS DOOD EN HY BESLUIT OM BY DIE KAAPSE MARK TE GAAN KYK VIR 'N PLAASVERVANGER.
DAAR AANGEKOM, KRY HY VIR GATIEP WAT 'N HAANTJIE TE KOOP AANBIED.
"HIERDIE HAANTJIE IS SOOS OUTSURANCE, HY DEK ALLES" BEDUIE GATIEP ... EN BOER KOOP HOM TOE.
OP DIE PLAAS WORD HAANTJIE BY DIE HENNE INGEGOOI, EN SOOS GATIEP BELOOF HET, IS DIE HAANTJIE VREESLIK GEWILLIG EN IN 'N OOGWINK DRAF HY AL DIE HENNE DEUR.
TOE BOER WEER KYK, IS HY BY DIE EENDE, TOE BY DIE GANSE, BY DIE KALKOENE, EN BOER IS SOMMER BAIE TEVREDE MET SY KOPIE.
TOE HY LATER WIL GAAN MELK KRY HY SOWAAR VIR HAANTJIE BY DIE KOEIE DOENIG. TOE DIE SKAPE LATER KRAAL TOE KOM, VAAR HY TUSSEN HULLE IN. DIE BOER IS SOMMER BAIE IN SY SKIK MET HIERDIE HAANTJIE.
MAAR DIE VOLGENDE OGGEND KOM OU SIMON BY DIE BOER EN DEEL HOM MEE DAT HAANTJIE DOOD LE IN DIE VELD. HY WYS NA WAAR DIE AASVOELS DAN OOK REEDS AL DRAAI. DIE BOER IS SOMMER BAIE HARTSEER, EN HY EN SIMON STAP SOONTOE OM VAS TE STEL WAT MET HAANTJIE GEBEUR HET.
TOE HULLE NABY KOM, LIG HAANTJIE SY KOP EN FLUISTER: EKS O.K. EK WAG NET VIR DAARDIE AASVOELS OM TE LAND."
Back to top Go down
 

Haan

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-