The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
salt dropsy Trickle filter pumps 2010 2011 water show barley pond plants Bead babies shape cape foam face baytril growth clinofish dealers food western SPOTS bubble
Latest topics
» What pressure filter?
Trok Drywer EmptyYesterday at 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Trok Drywer EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Trok Drywer EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Trok Drywer EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Trok Drywer EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Trok Drywer EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Trok Drywer EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Trok Drywer EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Trok Drywer EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Trok Drywer

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Trok Drywer Empty
PostSubject: Trok Drywer   Trok Drywer EmptySun Feb 14, 2010 4:17 pm

'n Trok drywer is op die N1 toe hy skielik `n klein geel mannetjie in die middel van die pad sien.


Die mannetjie huil hartverskeurend. Die drywer stop en vra wat fout is.

"Ek is geel, kom van Venus af, is gay en baie honger."

"Wel", se die drywer, "ek kan vir jou`n toebroodjie aanbied, maar dit is al wat ek kan doen."

Hy gee die toebroodjie aan die geel mannetjie en ry aan.

`n Klein entjie verder, sien hy `n huilende rooi mannetjie in die middel van die pad. Ietwat gefrustreerd, stop hy en vra wat fout is.
"Ek is rooi, kom van Mars af, is gay en baie dors."

Die drywer sug en se: "Al wat ek vir jou het, is `n blikkie Coke." en hy gee dit vir die rooi mannetjie.

Nog `n ent verder, is daar `n klein blou mannetjie in die middel van die pad. Erg geirriteerd, stop hy, draai sy venster af en vra hoogs ongeskik:

"Ja, jou simpel klein blou moffie, van waste 'f*kk*n' planeet is jy en wat wil jy hĂȘ?"

Die klein mannetjie antwoord: "Jou bestuurslisensie asseblief, Meneer."
Back to top Go down
 

Trok Drywer

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-