Wa' kom die sêding - Ek het jou life vandaan?
Adam en Eva was Capies... (Cape Town)
Eva bad innie stroompie en haar blaartjie dryf wêg...
Toe sy klaar is en oppie wal kom, toe staan Adam DA en swaai haar
Blaartjie hien en wier, en sê:
"Eva, êk't djou 'leaf'.