November 2024 | Mon | Tue | Wed | Thu | Fri | Sat | Sun |
---|
| | | | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | | Calendar |
|
|
| |
Author | Message |
---|
pierrea
Posts : 19 Reputation : 0 Join date : 2010-01-27 Age : 55 Location : Centurion
| Subject: Re: Dirty sand filter Sun Feb 07, 2010 6:23 pm | |
| Pieter,
Dit blyk uit die vorige boodskappe dat jy 'n verskeidenheid van pompe en filters gebruik. Ek reken dat jou opinie rondom sandfilters dan nie lig geoordeel moet word nie.
Dit wil ook vir my voorkom of jy 'n sagte plek vir die Quality produk het.
Bo en behalwe vir die groter mandjie, wat is jou redes dat jy eerder vir die groter (1,1kw) pomp gaan as die 0,75kw pomp?
Ek neem aan die kragverbruik op die 1,1kw moet ook heelwat meer wees? Dit wil voorkom of die verbruik jou nie regtig afsit nie.
Ek het ook al gehoor dat die 1,1kw pomp raserig is?
Kan jy my dalk hier bystaan?
Byvoorbaat dank |
| | | wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Dirty sand filter Sun Feb 07, 2010 9:18 pm | |
| Hi Pierre, wil net noem dat die pomp se mantjie net van hulp is as jy nie 'n settlement chamber of prefilter het nie.
So as jy direk van jou BD af suig dan moet die blare en groot solids erens vas gevang word....dis die eeniste tyd wat jy 'n pomp mantjie nodig het.
Ek sien op van die websites wat quality pumps verkoop dat quality pumps maak blykbaar makliker oop as 'n speck pump en sy mantjie is groter, so jy hoef nie so gereeld die pomp skoon temaak nie.. So ek kan sien dat dit 'n meer aantrekliker opsie sal wees vir die wat direk van hul BD af suig.
Meeste mense wat ek ken wat settlement chambers het maak nooit eers hulle pomp oop nie want die blare word vasgevang voor dit by die pomp kom.
Ek ken nie die Quality pumps nie, so weet nie of daar nog ander verskille is nie. Het enige iemand die Quality pomp maatskappy se website address sodat ek na die specs kan kyk? |
| | | Guest Guest
| Subject: Re: Dirty sand filter Mon Feb 08, 2010 9:34 am | |
| Hi, ek wou nie juis op Nebille se "storie" uitbrei nie, maar net vir die rekord - " Sheila kom van die Bosveld en nie ek nie" wys jou net hoe luister mense met 'n bier in die hand! Lg, Moet jy altyd die dam onder die Eend se G@t uitruk? Pierre, Wayne het dit mooi uiteengesit, wat die geraas aanbetref het ek gevind dat 'n ,45kW pomp baie meer raas as enige ander pomp. Ek gebruik 1,1kW omdat dit sterker is en die "sand" beter kan "lig" wanneer jy " backwash" en ook dat dit 'n goeie water vloei kan handhaaf. Verder is die verskil aangaande die krag verbruik tussen .75kW en 1.1kW baie min. Ek gebruik nog altyd Quality pompe, en het nog net "bearings" op van hulle vervang. |
| | | Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Dirty sand filter Mon Feb 08, 2010 10:49 am | |
| Ek het 'n Speck 0.75kW pomp op twee filters geloop (3-sak en 2-sak saam op die pomp). Ek het toe 'n 0.6kW Quality pomp verniet gekry by 'n vriend wat 'n swembad winkel het. Dis 'n baie goeie tweede-handse pomp wat hulle vir my oorgedoen het (bearings, impeller, etc). Ek het die 0.6kW Quality pomp toe op die filter gekoppel en glo my as ek julle se dat die 0.6kW Quality pomp baie sterker uitspuit as wat die 0.75kW Speck pomp ooit gespuit het. Backwash werk beter en als. |
| | | wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Dirty sand filter Wed Feb 10, 2010 10:26 pm | |
| - Neville wrote:
- Wayne.
Thanks I atarted this whole discussion with my "dirty sandfilter" and I can only but agree, yes sandfilters will clean your pond excellently but to a point and with severe maintenance and cost. I added one in November and that was a mistake. I would have done better adding one more vortex (i have three) but my flow rate is just a bit slow. After this whole debate I am going to change mt mechanical setup to 4 Vortexes and instead of the 2 x .75Kw pumps, I will try a 1.1Kw and see how that will do. Will let you all know. Yes I was at Pieter's place and his setup is unreal but he has "in my opinion" installed so many sand filters that they dont clogg up as easily as mine. For the short term solution I will replace my sand tomorrow as I just cannot get it clean anymore. Thank you all for your input on this I think it gave some of us a lot of valuable food for thought. Many thanks will start a new topic soon. Hi Neville I am not sure what your suctiion likes are like but in a gravity fed system, slower is better. If you use a 1.1kw pump on one suction like the water will pass to quickly through the filters and the solids wont settle. Draw me a diagram of what your ponds pipes and filters look like so we can give more objective opinions. I have 2 vortexes and 1 sand filter. With mechanical filtration its all about layers...you must have diffirent layers to filter out diffirerent size solids thereby spreading the load. Wayne |
| | | Sponsored content
| Subject: Re: Dirty sand filter | |
| |
| | | |
Similar topics | |
|
| Permissions in this forum: | You cannot reply to topics in this forum
| |
| |
| |