|
Author | Message |
---|
Nelius
Posts : 25 Reputation : 0 Join date : 2008-02-18 Location : George, Southwest Cape
| Subject: Water Plante Mon Feb 01, 2010 3:58 pm | |
| Is daar enige plante wat nie hoef geplant te word in potte nie? Met ander woorde plante wat net in die dam kan dryf, my dam ongeveer twee meter diep en wil nie onnodig mandjies ens laat hang nie aangesien dit aan die voorkoms van die dam kan afbreek doen. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Water Plante Thu Feb 04, 2010 9:31 pm | |
| Hi Nelius
Jong niks wat ek van weet wat jou koi nie sal verslind nie.
Ek weet net van hiasinte wat sommer net op die water gegooi kan word maar jou vis sal dit vreet. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Water Plante Fri Feb 05, 2010 10:06 am | |
| I put water Irises in my filter ponds without potting them, no soil or gravel at all. A lot of them floats on top, making it easy to clean the bottoms. Even those that drift on the water in a horizintal position soon gets new leaves growing vertically. |
|
| |
Nelius
Posts : 25 Reputation : 0 Join date : 2008-02-18 Location : George, Southwest Cape
| Subject: Re: Water Plante Mon Feb 08, 2010 1:00 pm | |
| Paul where can I get hold of them and what is the exact name. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Water Plante Mon Feb 08, 2010 1:21 pm | |
| It is the yellow flag water iris and have a nice yellow flower (Iris pseudacorus) It also comes in mauve, blue or white but they are more difficlut to get hold of. You can fetch some from me for free. (Yellow) George is around the corner |
|
| |
Nelius
Posts : 25 Reputation : 0 Join date : 2008-02-18 Location : George, Southwest Cape
| Subject: Re: Water Plante Tue Feb 09, 2010 12:18 pm | |
| Paul
Dankie vir die inligting sal hier rond soek en as ek in die Kaap kom, kom ek defentief na jou opset kyk. |
|
| |
henkhugo
Posts : 43 Reputation : 0 Join date : 2009-11-10
| Subject: Re: Water Plante Thu Mar 11, 2010 2:45 pm | |
| Nelius - gaan vra by enige nursery - hulle sal dit verkoop. Die Water Irise kan ook in die tuin geplant word |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Water Plante Thu Mar 11, 2010 3:01 pm | |
| Ek het ook van daai water irise wat ek in my dam gehad het. Volgens my plant encyclopedia is die blomme en saad van die plant giftig en sal braaking en diaree veroorsaak...weet nie of dit nou giftig vir kois is nie.
Dis blou/pers en geel iris word gebruik vir mediese doeleindes en om kleursel van temaak. Die wortel kan gedroog word en fyn gemaak word vir tandepaste...
The complete encyclopedia of herbs. Page 158 and 159. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Water Plante Thu Mar 11, 2010 3:44 pm | |
| Is jy seker hulle verwys na die Iris pseudacorus (Yellow flag water Iris)
Ek het nog al die jare water Iris in my dam gehad, sommer baie, en dit word baie algemeen gevind in koi damme.
Ek weet die blueflag (wat nie 'n water Iris is nie), is giftig.
Wat se Henk of Gerald ?, hulle is die water plant experts. |
|
| |
henkhugo
Posts : 43 Reputation : 0 Join date : 2009-11-10
| Subject: Re: Water Plante Thu Mar 11, 2010 3:48 pm | |
| so ver ek weet is hulle nie giftig nie - ek het ook baie in my dam, geel, blue, blue en geel, blue en wit, pers, rooi etc etc etc |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Water Plante Thu Mar 11, 2010 4:25 pm | |
| Ja dis spesifiek die tiepes. Iris pseudacorus is die geel een (Yellow Flag of Variagata) - Quote :
- The rhizome of the yellow flag tastes extremely bitter and contains toxic substances.
- Quote :
- This was once used as a purgative to induce vomitting.
- Quote :
- The flowers provde a yellow dyestuff for colouring tectiles including wool.
Iris germanica is the blue/purple one. (Orris) - Quote :
- The rhizomes of the orris contains powerfull toxic substances with healing properties which act as expectorant and are therefor usefull for treating coughs
Iris versicolor (Blue flag, wilid iris) se wortels is giftig. - Quote :
- Pharmaceutical companies obtain iridine from rhizome which is a strong laxative and also a diuretic. The fresh roots in particular contain sharp and bitter tasting toxic substances so the the herb should only be used under expert supervision
Al die plante word gebruik vir mediese doel eindes...so die plant se dele is nie giftig in klein hoevell hede nie maar veroorsaak braking en diaree. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Water Plante | |
| |
|
| |
|