| Monthly meeting - Wednesday 27 Jan | |
|
Author | Message |
---|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Monthly meeting - Wednesday 27 Jan Wed Jan 27, 2010 2:06 pm | |
| |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Monthly meeting - Wednesday 27 Jan Wed Jan 27, 2010 3:31 pm | |
| |
|
| |
CvZ
Posts : 45 Reputation : 0 Join date : 2009-08-20 Age : 54
| Subject: Re: Monthly meeting - Wednesday 27 Jan Wed Jan 27, 2010 3:58 pm | |
| |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 45 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Monthly meeting - Wednesday 27 Jan Wed Jan 27, 2010 4:33 pm | |
| Ek sal julle met my teenwoordigheid vereer. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 45 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Monthly meeting - Wednesday 27 Jan Wed Jan 27, 2010 11:13 pm | |
| Was 'n baie pasie volle vergadering vanaand. Die "Don" (Bobby) het die komitee aangespreuk en ons het geluister. Die jaar gaan die weskaap 'n baby koi skou en 'n gewone koi skou he....baie om na uittesien. |
|
| |
Collin
Posts : 243 Reputation : 0 Join date : 2008-04-27 Location : Pretoria
| Subject: Re: Monthly meeting - Wednesday 27 Jan Thu Jan 28, 2010 8:37 am | |
| As die Don ons daar wil he moet hy maar net se............en as hy ons nie daar wil he moet hy ook maar net se................ in dien opsie een gekies word benodig ons die datums so gou as moontlik julle weet nie watse groot werk die is om die Afrikaner Osse voortebrei vir die lang trek na die groot waters nie.................in dien opsie twee verkies word dan is ons jammer om van julle K@K te hoor. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Monthly meeting - Wednesday 27 Jan Thu Jan 28, 2010 9:13 am | |
| Hi Colin, Julle sal altyd baie welkom wees en 'n positiewe bydrae kan verleen aan ons skou. Dit sal verseker 'n plesier wees om dealers, retailers en breeders van ander provinsies hier by ons te onthaal. Net vir opklaring. Dit sal ons eerste Baby Skou wees op kleinirige skaal met 10-15 2m vats. Ons onderhandel tans met 'n wynplaas in Durbanville en hulle het ongelukkig slegs Mei maand beskikbaar en sal datum nog bevestig. Ons gaan poog om al die nuwe keepers wat nog nie geskou het nie te kry om aan hierdie skou deel te neem en gaan van plaaslikke judges gebruik maak. Ons gaan Ernst verseker "ban" om die nuwe manne ook kans te gee om die wen gevoel te ervaar. Die jaarlikse skou word beplan vir die laaste naweek in Augustus 2009. Die vlugte en vlug kostes behoort dan meer billik te wees na die 2010 WC. |
|
| |
Collin
Posts : 243 Reputation : 0 Join date : 2008-04-27 Location : Pretoria
| Subject: Re: Monthly meeting - Wednesday 27 Jan Thu Jan 28, 2010 8:16 pm | |
| Hi Bobby
Baie dankie ons sal beslis daar wees.
Ons sal ook sommer die Supreme Grand Champion troefee borg vir die baby koi skou net omdat ons kan................ en omdat ons, ons maats daaaaaaaaaaaaar ver by die groot water like! |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Monthly meeting - Wednesday 27 Jan Thu Jan 28, 2010 8:55 pm | |
| Sjoe, baie dankie dit sal 'n groot hulp wees en die WCKC is baie dankbaar vir die mooi gebaar. Dit lyk asof Durbanville Hills Wine Estate ons op 15 Mei kan akkomodeer. Ons is nog besig om met hulle te onderhandel oor die detail. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Monthly meeting - Wednesday 27 Jan | |
| |
|
| |
| Monthly meeting - Wednesday 27 Jan | |
|