Hallo Helene,
Dit is nogal snaaks dat erdwurms onder die water lewe hulle is veronderstel om te verdrink.
Ek glo nie die erdwurms as sulks is n probleem nie, ek sou net nie dit graag in my bio filter wou he nie.
Wat hier vir my pla is dat jy sludge in jou bio filter het ek hoop nie dit is te veel anders gaan dit n probleem word vorentoe. Jou bio filter moet op die oog af skoon wees. Ja die plante sal die sludge benut. Check mooi op daardie erdwurms iets pla my hier