|
|
Author | Message |
---|
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Mar 28, 2010 11:20 pm | |
| |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Mon Mar 29, 2010 8:11 am | |
| Hi Erns Nee die groei was baie meer sedert Oktober 2009, hulle was ongeveer 16cm en nie 28cm. As jy kyk na Christrie se post van 16cm en Soutie se Utzuri 22cm in Februarie. Die eerste bak vissies is ook 'n aanduiding dat hulle baie kleiner was My een was Januarie 2010 gemeet as 27cm. Wel dit is nog nie 6 maande en die gemiddeld per maand is amper 4 cm, ek glo myne is reeds bo 39 cm maar ek moet maar versigtig wees vir Drikus se liniaal. Daar is vir my gese dat Hi Utzuri baie stadig groei, daar is seker maar oral uitsonderinge. Paul kan jy vir ons meer besonderhede gee oor die Spawning :? My Hi Utzuri het in QT baie min gegroei en was eers agter by oom Drikus, maar toe sy eers in die 10,000l geplaas is het dit goed gegaan, hoop maar my Sakai volg haar voorbeeld. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Mon Mar 29, 2010 10:45 am | |
| - bobby wrote:
- Paul kan jy vir ons meer besonderhede gee oor die Spawning
Hi Bobby Hulle is van die laat spawners van verlede jaar se Tosai seisoen as jy dit vergelyk met die ander Tosai wat ek saam met hulle einde Februarie 2009 ingebring het: Hulle was na kwarentyn in April 2009 slegs 12 cm. Onthou dat Hirasawa baie bekend is vir sy Jumbo bloedlyne waarby spesifiek ingesluit sy Hi Utsuri's. Jy kry baie goeie groei. 30 cm binne 'n jaar. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Mon Mar 29, 2010 12:12 pm | |
| Dankie Paul Dit lyk vir my Sakai het kompetiesie Die R100.00 Yamabuki van dieselfde batch doen ook baie goed. Dan is hy/sy ook seker van Hirasawa? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Mon Mar 29, 2010 1:16 pm | |
| Jy is reg, die Yamabuki's is ook van Seitaro Hirasawa oftewel Marusei Koi Farm. Hy is die eienaar van Marusei Koi Farm, die grootste koi plaas in Japan, en hulle voorsien slegs aan die groothandel. Hy word beskou as die rykste koi teeler in Niigata. Sien 'n artikel deur Tim Waddington: http://www.uknishikigoi.com/tim/Marusei.pdf |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Mon Mar 29, 2010 3:43 pm | |
| |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Wed May 19, 2010 12:13 am | |
| Wanneer is daar weer 'n bietjie 'n update onder die topic. Ons toeskouers wag in spanning....Lyk my dis nou net Grow en geen Show. |
|
| |
Colin Hunt
Posts : 270 Reputation : 22 Join date : 2010-02-16 Age : 70 Location : TYGERBERG HILLS
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Wed May 19, 2010 9:11 pm | |
| Hi Wayne, ek was gister by Bobby en syne het ongelooflik gegrooi. Julle sal daai doepa moet uithaal jong. |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Wed May 19, 2010 9:18 pm | |
| Ja toe Bobby - wys ons wat jy het! Is sy te groot vir naweek se skou.... |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Wed May 19, 2010 9:22 pm | |
| Ok Ernst, ek wil nie al julle pryse neem nie, het vandag damme opgeslaan alles is vol en geen verdere plek vir nog damme, julle kan bly wees, sy is darem nog seker onder 45cm. |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Wed May 19, 2010 9:25 pm | |
| Dan kan jy haar maar bring! Kom ons kyk hoe vaar sy vir Grand Champ B teen my tuis geteelde Ochiba/Chagoi/crapagoishimagoi... |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Wed May 19, 2010 9:36 pm | |
| Jy sien nou reeds dat die Hi Utzuri aktiwiteite baie min is. Drikus, my enigste kompetiese het klaar die stryd gewonne gegee. Nou het die manne my geboikot en 'n dwars Sakai grow en show gegee wat agteruit groei. Te minste kon ek my Hi Utzuri self kies, en kyk nou net hoe sterk is my vaardighede om die GROEI te spot. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Wed May 26, 2010 4:49 pm | |
| Show and Grow Hi Utsuri, sy wag vir OooM Drikus om op te vang. Groei nou bietjie stadiger, vandag 41cm. |
|
| |
mario kensley
Posts : 33 Reputation : 1 Join date : 2009-12-02
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Jun 06, 2010 6:36 pm | |
| IMG]https://2img.net/h/i1018.photobucket.com/albums/af305/mariokensley/DSCF1804.jpg[/IMG] My hi utsuri is on 35cm now, not much growth taking place at the moment. Bobby im trying to catch up with you but you leaving me in the dust.... |
|
| |
mario kensley
Posts : 33 Reputation : 1 Join date : 2009-12-02
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Jun 06, 2010 6:37 pm | |
| |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sun Jun 06, 2010 10:17 pm | |
| Mario you see its is my advanced koi keeping skills to pick a grower. You will notice the experts Drikus, Christie, Quinton, have been very quiet. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Sat Aug 14, 2010 6:16 pm | |
| So die grow en show is nou amper op 'n einde. Gaan almal hulle vissie by die skou he?
Wat kry die wenner? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Mon Aug 16, 2010 7:20 am | |
| - wayneb wrote:
- Wat kry die wenner?
|
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Mon Aug 16, 2010 9:11 am | |
| |
|
| |
JONATHAN SAWYER
Posts : 7 Reputation : 0 Join date : 2009-05-31 Age : 60 Location : Claremont , Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Tue Aug 17, 2010 2:51 pm | |
| help !!! I have eventually got a pic of the winning fish!! Don't know how to attach it !!! HELLLLLPPPP!!!! J Like my new hairstyle!!! |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Mon Aug 30, 2010 9:53 am | |
| Judging by Servaas De Kock was done over the weekend at the show in accordance with the rules of the competition.
Congratulations to Mario Kensly (better known as Ferrari) on winning this competition.
R 1000.00 discount at our farm and two bags of Aqua Nutro!! |
|
| |
Colin Hunt
Posts : 270 Reputation : 22 Join date : 2010-02-16 Age : 70 Location : TYGERBERG HILLS
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Tue Aug 31, 2010 5:33 pm | |
| |
|
| |
angryant
Posts : 192 Reputation : 1 Join date : 2009-05-16 Age : 51 Location : Blouberg, Cape Town
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show Tue Aug 31, 2010 5:39 pm | |
| Well done Mario can we see a pic of the winning koi. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Hi Utsuri Grow and Show | |
| |
|
| |
|