Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
Subject: Spawning season Fri Oct 02, 2009 8:03 am
Received the following mail from Jaco:
''Ek het darem al Metallic ( Doitsu Kujaku) gespawn en Sanke. Sien al ogies in die eiers so hulle behoort more uit te broei. Wil so oor 'n week Chagoi en Shusui ook spawn''
I hope he will share a few photos with us in the next few weeks.
LJO42
Posts : 149 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17
Subject: Re: Spawning season Fri Oct 02, 2009 9:52 am
Thats great news, congrats on the offspring Jaco.
Love seeing how the fry change as they age, find it very interesting.
Roykoi
Posts : 51 Reputation : 0 Join date : 2009-09-24
Subject: Re: Spawning season Mon Oct 05, 2009 5:08 pm
Baie geluk Marius
Dit sal interesant wees om die Doitsu Kujaku fry te sien ontwikkel.
Groete
Roy Oos London
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
Subject: Re: Spawning season Mon Oct 05, 2009 7:28 pm
Ek gaan sommer als hier post, die hele seisoen se resultate en ontwikkeling.
Subject: Foto's van baba koi ontwikkwling Tue Oct 06, 2009 7:24 am
Hi Jaco
Jy het altyd stunning Koi gebroei. Ek onthou die doitsu hariwake of was dit doitsu kohaku met 'n sheen voorkoms wat jy uit gebroei het. Ek wou ook sulkes uit broei maar sonder sukses. Ek dink dat indien jy en ander die ontwikkeling van fry op die forum kan wys sal dit baie leersaam vir ander wees.
Lekker bly
Roy
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
Subject: Re: Spawning season Tue Oct 06, 2009 8:01 am