Ek was die laaste tyd skaars by die huis maar is ten minste hier en het een of meer een swak kwaliteit vis(se) vol eiers.
Kan ek sommer 'n klomp sakke van groen shade net maak en in die dam gooi? Die eiers moet in elk geval doodgaan en ek is heeldag hier rond as die s.ks te rof raak. Is dit 'n klip in 'n sak en so 30cm hoog?
Of moet ek haar liewer uithaal met 2 mannetjies, in die portapool kry, etc? ( sal eers die portapool moet skoonmaak)
Die poging is net om almal(as daar meer is) met eiers daarvan ontslae te laat raak.
Ek het voorheen gehoor dat mens 'n goeie water change moet doen voor die poging
Enige opnies van die slim manne- net om enige uitgesette mae plat te kry...
Laat my weet asb.
Albie