Hi Deon
Mooi man, jy sien net n klein storie en als kom reg. Die 3 sak is puik om bietjie weerstand te verminder kan jy gerus net 2 sakke sand insit jou dam is nie groot en dit sal genoeg sand wees.
Bly oor die PH, mens moet nie sommer aan PH peuter nie. op of af.
Vra gerus op die forum oor nuwe dam en plaas foto's soos jy bou, hier is baie kennis hier.