|
|
Author | Message |
---|
Collin
Posts : 243 Reputation : 0 Join date : 2008-04-27 Location : Pretoria
| Subject: Re: Bobby's new pond Thu Dec 03, 2009 10:37 pm | |
| Very nice |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Thu Dec 03, 2009 11:09 pm | |
| Thanks, Jaco & Collin |
|
| |
angryant
Posts : 192 Reputation : 1 Join date : 2009-05-16 Age : 51 Location : Blouberg, Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Fri Dec 04, 2009 8:56 am | |
| Oom Bobby you should become a garden and pond designer it is looking awsome. When I make my first million I'm comming to get you to do my dream pond. Very very nice. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Fri Dec 04, 2009 11:09 am | |
| Thanks Angryant I would love to take all the credit but I have lots of advisers. You always have to cover yourself in case of an disaster. Should all go well I will claim all the credit and should it be a disaster well I then have a back door. One does not really see 2 pond designs being done the same. I believe that most systems will work, its a question of how much maintenance a system requires and how well the maintenance is executed to create a healthy water environment for our Koi. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 57 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Bobby's new pond Fri Dec 04, 2009 11:35 am | |
| Bobby are you still going to use 3 x 250W motors, and what make? |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Fri Dec 04, 2009 4:04 pm | |
| Hi Maruis ek gebruik twee soorte pompies. Die ultrazap ? geel pompies 250w 12000lt p/h plus 'n Waterfall pomp 12000lt p/h 160w op die Nexus. So ek draai die water so 1.2 maal per uur aangesien die EA toerusting meer effektief is met langer kontak tyd.
Ek het ook 1500 en 1800 lt p/h Watefall pompies wat ek op eerste dam gebruik en vind hulle baie betroubaar en lig op juice. |
|
| |
Haggers
Posts : 30 Reputation : 0 Join date : 2009-10-16
| Subject: Re: Bobby's new pond Fri Dec 04, 2009 8:20 pm | |
| hi bobby, when u planning to paint as i need to order my marbleine by friday next week? wud have liked some feedback before i did. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Fri Dec 04, 2009 10:49 pm | |
| Hi Haggers I would probably paint the first layer Tuesday. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Fri Dec 04, 2009 11:04 pm | |
| Airline manifold, complete EA air-pump installation above pond water level. I started to install one of the two air-pumps tonight. The two center lines provide air to the two BD's and the air-line on the left and far right are operative during the KI cleaning process. The air to the BD's will be closed during the cleaning process to provide the necessary air to clean the KI in the pods. [You must be registered and logged in to see this image.]I will install the one 55w quarts UV between airline and light and from there upwards toward trickle tower. [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Sun Dec 06, 2009 10:26 am | |
| I hope to see all the Cape Koi keepers that missed out on a very interesting experience yesterday at our SAKKS year end function and visit to the Nembwe farm at our next event soon. [You must be registered and logged in to see this link.] |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Sun Dec 06, 2009 6:14 pm | |
| My patience is getting the better of me at this point in time, should all go according to plan I should be filling her next weekend and couple the filters on Tuesday the 15th. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 57 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Bobby's new pond Sun Dec 06, 2009 6:45 pm | |
|
Last edited by Jaco on Mon Dec 07, 2009 2:19 pm; edited 1 time in total |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 12:21 pm | |
| Today the plan is to do more cladding around the pond and the walkway. Wednesday I wanted to paint the pond, but it looks like the intermittent rain has other plans for me! [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
angryant
Posts : 192 Reputation : 1 Join date : 2009-05-16 Age : 51 Location : Blouberg, Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 3:01 pm | |
| WOW stunning Oom Bobby that is looking AAAAwsome. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 4:13 pm | |
| What happened to my garden space? Remember the sad spaniel face! [You must be registered and logged in to see this image.]Plus minus 30,000lt of water will now take up this space. [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 7:17 pm | |
| Due to the lack of response I assume that the general view must be that yours truly F.... the front yard and did not succeed to restore some of the view. MY two spaniels seems to be more forgiving, but they do not have much of a choice. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 57 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 7:18 pm | |
| Bobby, skuus ek is so nuuskierig maar is daar n spesiale prosedure wat jy volg met jou weeklikse water vervanging? Enige produk wat jy by nuwe water voeg, of enige apparaat om van chloor ontslae te raak? |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 57 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 8:29 pm | |
| Ek het mos vir jou hande geklap !! |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 45 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 9:05 pm | |
| Goeie naand almal. Oom bobby, dit lyk pragtig. Die vissies sal hul wat verbeel. So hoeveel kos die setup jou so ver of is dit beter om maar nie tevra nie. Die filter put lyk baie netjies, regtig. Kom daar 'n dakkie oor? Gaan daai lug pomp al die funksies kan verrig? 4 air lyne van 1 pompie af klink maar rof. Wat is die dimensies van die dam? |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 10:06 pm | |
| - wayneB wrote:
- Gaan daai lug pomp al die funksies kan verrig? 4 air lyne van 1 pompie af klink maar rof.
Mr Barker ek is redelik seker daar kan nie twee van julle in die Kaap wees nie. Maar soos jy weet is dit slegs vir die 2 BD's die ander 2 lyne word slegs gebruik om die K1 in die pods te kook tydens skoonmaak proses. Daar is 'n tweede lugpomp op ander muur wat permanent op die Nexus 300 loop. Ons praat nie uit oor die kostes nie. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 10:24 pm | |
| - Maruis wrote:
- Bobby, skuus ek is so nuuskierig maar is daar n spesiale prosedure wat jy volg met jou weeklikse water vervanging? Enige produk wat jy by nuwe water voeg, of enige apparaat om van chloor ontslae te raak?
Net die normale gereelde water vervaning, ek moet kraan water gebruik wat deur pre-filter en carbon filter loop. Ek gooi ook party maal van die Sodium Thiosulfaat om chloor te verwyder tydens groter water-changes. Ek gebruik graag die BaoBio Koi (2 pilletjies) as hulpmiddel vir vir die filter. Vir my nuwe dam gaan ek 20" Filter catridges gebruik met auto water refill. A Micro float level switch asook 'n Rain bird 24v solenoid valve en transformer. 20” 20 Micron Big blue pleated sediment filter. 20” 5 Micron Big blue Carbon block filter. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 57 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 10:54 pm | |
| Hoe gereeld vervang mens die carbon? Ek aanvaar dit werk goed met auto water refill aangesien die water genoegsame tyd het om deur carbon te vloei met die stadige vloei.
Het gisteraand by hotel langs my huis gaan eet en iemand van Kempton ontmoet wat die water suiwering doen vir die brouery wat hulle tans hier bou. Hulle gebruik ook carbon in die proses en werk blykbaar baie goed.
Hoe is jou ondervinding met die BaoBio pille? Ek het ook ruk terug gekoop en vir my dam hou dit so 6 weke (3 per week). In my geval kan ek nie regtig terugvoerig gee nie aangesien daar gesondheids probleme was gedurende die tydperk. Alles lyk nou goed na die Seponver Plus en dit is moeilik om te se of BaoBio gehelp het. Dalk is dit kombinasie van medikasie, garlic/klei/vitamin/terramycin mensel en BaoBio asook stabiele filter wat visse gehelp het. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 45 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 11:04 pm | |
| Ek sal so ver gaan om tese dat hierdie die netjieste geboude koi dam is die wes kaap wat ek al gesien het. Nou moet die water net in. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 57 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Dec 07, 2009 11:14 pm | |
| Stem saam met Wayne. Hierdie gedeelte van die forum hou ek met valk oe dop. Bly om te sien jy is terug Wayne. Ek glo die mense het jou insae baie gemis.
Almal is nuuskierig oor die koste van Bobby se dam. Dit is sekerlik 'n privaat aangeleentheid maar ek het gewonder hoekom hou die Wes Kaap nie 'n 'kompetisie' nie. Mense betaal x bedrag geld om deel te neem en skat dan die waarde van die dam deur Bobby te PM met hul skatting. Die wenner wen dan x bedrag van die geld en die res gaan vir die chapter. Dalk is ek nou vergesog met so 'n idee maar ek glo baie mense sal belangstel in belang van die geliefde stokperdtjie. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Tue Dec 08, 2009 7:52 am | |
| Hi dankie julle Ek het regtig nie tred met kostes gehou nie, wat sou dit help ek wou dit gedoen kry, sal eendag alles probeer bymekaar kry, as alles werk is dit nie 'n probleem nie want alles is betaal, maar as dit sal tragies wees as ek die SF man moet rede gee om my gat te skop. Ek is redelik seker ek sou een van daai 2mil+ yen Koi kon aanskaf, maar nou waar sal ek haar laat swem het. More begin ons met eerste laag Marbleine, natuurlik ook 'n waagstuk maar te minste het ek beheer oor die aanwending en voorbereiding. Time will tell if this was a good or a bad decision. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Bobby's new pond | |
| |
|
| |
|