The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
filter dropsy bubble small shape show baytril Dimilin foam growth face cape plant clinofish dealers SPOTS salt 2011 pond pumps Bead food electricity plants western babies
Latest topics
» New member, hallo everyone
Sanke - Page 2 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Sanke - Page 2 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Sanke - Page 2 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Sanke - Page 2 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Sanke - Page 2 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Sanke - Page 2 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Sanke - Page 2 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Sanke - Page 2 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Sanke - Page 2 EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Sanke

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : Previous  1, 2
AuthorMessage
angryant

angryant

Posts : 192
Reputation : 1
Join date : 2009-05-16
Age : 51
Location : Blouberg, Cape Town

Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyMon Nov 15, 2010 10:43 pm

WOW that Showa is stunning I LOVE IT. Boy now that koi can come live in my pond anyday. All you fish are nice but the Showa is my favorite.

Till later dude
Back to top Go down
dutchman

dutchman

Posts : 28
Reputation : 0
Join date : 2010-07-28
Age : 52
Location : Amanzimtoti

Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyTue Nov 16, 2010 8:09 am

Thanx Angryant

I do love my Showa, it was the first koi in my pond.
The only problem is i only have 13 000 l pond, not much space for new fish and it is not so easy to get rid of any other fish.
I got 8 fish and some of them is getting quite big now.

Cheers Karel
Back to top Go down
dutchman

dutchman

Posts : 28
Reputation : 0
Join date : 2010-07-28
Age : 52
Location : Amanzimtoti

Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyTue Nov 16, 2010 8:16 am

Hi Neville

Hoe moet ek haar laat spwan? Ek dog hulle doen dit self.
Ek het gesien julle sit hulle in ander dammetjies, maar ek soek nie kleintjies nie.
Ek sal daarvan hou as sy van haar pens onslaa raak.
Wat is fukarin?

Dankie
Karel
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyTue Nov 16, 2010 8:44 am

More Karel

Fukarin, soos ek geler het is die skubbe van die vis wat vertoon asof dit n duik in het, dit is blykbaar n baie gesogte iets as jou vis dit het.
Ek het self nog nie te veel daaroor gelees nie maar ek glo dat van die meer gesoute manne op die onderwerp sal reageer en meer daaroor te se sal he.

Karel die rede hoekom ek die visse in n ander dam sit is maar hoofsaaklik om hulle eenkant te he hulle maak n lekker gemors as hulle spawn en jou amoniavlakke styg nogal. Verder moet jy die wyfie bietjie inperk dat sy nie te maklik kan wegkom, en daar moet niet te veel volume water wees sodat die hormone wat hulle vrylaat die ander geslag aan die gang kan kry.
Dan ook sal hulle nie maklik spawn as daar nie n omgewing vir hulle geskep word nie, daarom die borsels (te duur in my opinie vir ons doel) of gewone groente sakkies. Ek plaas n klip in die sakkies, so 25 van hulle, in water wat so 3 tot 400 mm diep is en dan gebeur dinge gewoontlik die tweede dag. as jy meer wil weet pm my gerus. Daardie Benigoi lyk beslis reg om gespawn te word. Jy het net n klein dammetjie en air nodig
Back to top Go down
Cliff

Cliff

Posts : 741
Reputation : 55
Join date : 2009-07-15
Age : 46
Location : JHB

Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyTue Nov 16, 2010 8:52 am

I dont like doits fish.....but that doits showa is amazing.........I'm crazy about showa and now I cannot wait to get out and look for a doits showa now after seeign this one of yours.

The ogon is also very nice, all of your fish are very very nice.

Wow
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyTue Nov 16, 2010 9:11 am

Hi Cliff

Servaas de Kok has just imported a lot of beautifull doits showa and others, have a look under Fish for sale he posted a link there.
Back to top Go down
Guest
Guest



Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyTue Nov 16, 2010 9:28 am

Karel,

Jou vraag oor Fukurin:

Uit die boek KOKUGYU VOL. 2 "Nishikigoi Development"
Quote :
FUKURI ( Scale Wrap) It is the cuticle of the skin which appears as a line drawn in a ring around a scale. This name was taken from the term Fuku I meaning to "cover" or "wrap" and Rin ( meaning scale"). Fukurin is most noticebale in Hikarimono, and was orginally thought to occur only in metallic verieties because it was harder to see in other verieties. Fukurin is now also seen in large sized Kohaku and Sanke

Jou Bengoi is eintlik 'n Aka Hajiro!
Quote :
Aka Hajiro: A red Koi with white tips on the pectoral and caudal fins

Die Tancho Kujaku is nie 'n Kujaku nie! Dit is 'n Tancho Gin Matsuba!
Die verskil is dat 'n Kujaku se rug "pattern" (swart) meer die Sumi-nagashi (pattern) aanneem, in die geval is die rug "pattern" egter die van 'n Matsuba.

Back to top Go down
Guest
Guest



Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyTue Nov 16, 2010 6:04 pm

PieterJ

Ons maak baie op jou staat om op hierdie forum die "benching" te doen waar daar grensgevalle bestaan oor die varieteit van visse en selfs oor Kawarimono.

'n Paar jaar gelede het ek dieselfde vis gehad as die "Tancho Kujaku" wat Karel nou het. Ek het baie gesoek oor die tipe vis in boeke en oor die internet. Wat jy se oor "Tancho Gin Matsuba" word ondersteun deur Kate McGill in haar boek, Koi Appreciation: The first step. Sy noem verder Kuro Tancho ens.

Al die Metallic Ogons, sowel as Matsuba word geklasifiseer as koi met een kleur - Hikarimuji

Die metalic koi met meer as een kleur word geklassifiseer as - Hikarimoyo

Tancho Gin Matsuba is dus eintlik 'n kontroversiele naam maar ons moet aanvaar dat dit reg is.

In jou opinie, waar sal so 'n vis geskou word? Hikarimuji of Hikarimono


Groetnis
Back to top Go down
Guest
Guest



Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyTue Nov 16, 2010 6:58 pm

Pieter,

Ek sou se nie een van die twee nie, maar ek dink onder Hikari-moyo!?

Ek sal 'n bietjie rond snuffel om vas te stel of dit reg is.
Back to top Go down
dutchman

dutchman

Posts : 28
Reputation : 0
Join date : 2010-07-28
Age : 52
Location : Amanzimtoti

Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyWed Nov 17, 2010 12:06 pm

Dankie vir al julle informasie, maar nou maak julle dit baie ingewikkeled. Shocked
Ek is net n stupid dutchman!!

Thanx Cliff, i do like my Showa.
Back to top Go down
Guest
Guest



Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyWed Nov 17, 2010 2:08 pm

Pieter,

Daar is ek toe heeltemal verkeerd!!!!

DAAR IS NIE ‘N KOI SOOS ‘N TANCHO KUJAKU NIE!

In die book KOKUYO deur Mamoru Kodama word die volgende geskryf

Quote :
TANCHO GIN MATSUBA:
Tancho Matsuba comes from the breeding of Kujyaku. In the case of this veraity, it must have a big and beautiful round spot on its head and also have a even Matsuba pattern. ( The Matsuba pattern has dark centers on every scale surrounded by a shiny net pattern)

Dit wil voorkom asof ‘n “ Tancho Kujaku” net ‘n Tancho Gin Matsuba genoem kan word!
Verder meer, as daar enige Hi op “Tancho Matsuba” se lyf voorkom; word dit ‘n Kujaku!

“ Tancho Gin Matsuba” se “tancho” kan ook Oranje of Geel wees.

Aangaande die klassifikasie van die “Tancho”

In die book Nishikigoi Mondo word die volgende vrae gevra...........
Quote :
Are there other variety other then Tancho of Gosanke?
“You can rarely find Tancho Goshiki and Ginrin Tancho Goshiki. If the Tancho has black skin on the body it is better to call it Tancho Karasugoi. True Tancho Goshiki are entered into Tancho class but others, including Tancho Suminagashi, are entered into Karawarimono.”

Quote :
What are the Hikaromono of Tancho?
“Kikusui are produced from the mixed blood of Kohaku, Platinum and Doitugoi, so when the Kohaku pattern occurs as just a Tancho marking it would be Tancho Doistu Platinum Kohaku, in other words it’s a Tancho Kikusui.
Tancho of Heisseinishiki are called Tancho Heiseinishiki.
Furthermore, there are Tancho Yamabuki Ogon, and Tancho Gin Masuba but these are unigue Nishikigoi.

Maar Takeo Kuroki, op bladsy 171 van sy book Modern Nishikigoi, kassifiseer hy ‘n Tancho Gin Matsuba as ‘n Hikari-moyomono!

Ons het nog so baie om te leer!! study scratch
Back to top Go down
Guest
Guest



Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyWed Nov 17, 2010 2:53 pm

Pieter J

Baie dankie.

Jy het deur baie moeite gegaan maar ek glo die inligting wat verskaf is, is werklik die "essence" van 'n forum!

Ek leef by die volgende uitdrukking "Koi keepers who have been in the hobby the longest, seems to be the most enthusiastic. They know they are only getting started." study

Groetnis
Back to top Go down
dutchman

dutchman

Posts : 28
Reputation : 0
Join date : 2010-07-28
Age : 52
Location : Amanzimtoti

Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyWed Nov 17, 2010 3:37 pm

Hi Pieter en Pieter

Nou praat julle amper Spaans vir my.
Ek neem aan dit is nou n Tancho Gin Matsuba en nie n Tancho Kujaku?
As daai vis dit weet, dan sal sy met gesag wil gehanteer word (om so n groot naam te he vir n vis).

Dankie
Karel
Back to top Go down
Guest
Guest



Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyWed Nov 17, 2010 3:46 pm

Moenie stress nie Karel.

As ek nou my eendjies in 'n ry het na PieterJ se navorsing, is die betrokke grootmeneer vis se regte benaming: Kin Tancho Gin Matsuba en sal geklassifiseer word as Hikari-moyomono!

Hoop PieterJ stem saam anders gaan hierdie thread baie lank word lol!


Back to top Go down
Guest
Guest



Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 EmptyWed Nov 17, 2010 6:09 pm

Pieter,

As Kate se dit is 'n Kin Tancho Gin Matshuba, wie is ek om te stry?

Net een vraag.........."Kin" beteken Goud..........wel ek sien geen Goud nie! Wink
Back to top Go down
Sponsored content




Sanke - Page 2 Empty
PostSubject: Re: Sanke   Sanke - Page 2 Empty

Back to top Go down
 

Sanke

View previous topic View next topic Back to top 
Page 2 of 2Go to page : Previous  1, 2

 Similar topics

-
» Gin Sanke no 2
» The sanke I bred and raised in my backyard
» Sanke
» Sanke...what do you think?
» My Sanke's

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: Photos of the good, bad and ugly koi-