The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
salt pumps small show filter pond 2011 cape face western plant dealers growth clinofish Dimilin electricity bubble plants babies Bead food foam baytril dropsy SPOTS shape
Latest topics
» New member, hallo everyone
vis vol eiers EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
vis vol eiers EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
vis vol eiers EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
vis vol eiers EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
vis vol eiers EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
vis vol eiers EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
vis vol eiers EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
vis vol eiers EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
vis vol eiers EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 vis vol eiers

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2  Next
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

vis vol eiers Empty
PostSubject: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 10:32 am

ek het `n vis aangekoop en na betragting lyk dit volgens die hang pens sy is vol eiers ek wil nie broei nie wat nou gedoen los ek haar net so en sal sy die eiers gooi en die ander vis dit op eet en as ek haar so los kan dit nagevolge he
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 10:44 am

Los die vissie.... As sy nie spawn nie sal die eiers oplos in haar. As sy wel spawn met 'n mannetjie sal jy sien die water is baie skuimerig & ruik soos ammoniak. Dan doen jy net 'n redelike groot water change tuseen 20 & 30%. Die visse in die dam sal meeste of al die eiers eet voor hulle kan uitbroei.

Neem miskien net 'n foto van die vissie ook, veral van die maag. Wil nie spoke opjaag nie maar mens moet ook net probeer vasstel of dit nie 'n tumor kan wees nie.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 10:47 am

Hi Vossie

Chris gee goeie raad hier, daar is niks wat jy aan die vis se toestand kan doen so los net uit en monitor.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 10:50 am

neville en chris dankie vir die raad ek sal julle op hoogte hou oom neville soos telefonies bespreek dankie vir die raad
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 11:09 am

Chris Maritz wrote:
Los die vissie.... As sy nie spawn nie sal die eiers oplos in haar.

Dis waar maar slegs as sy nie kos kry nie en daarop moet teer. Anders sal sy dik bly of selfs groter word. Dit is waarom mens vir 'n maand of twee in die winter nie kos gee nie, sodat die visse hulle eiers absorbeer. En selfs al doen jy dit absorbeer hulle nie al hul eiers nie. Wyfies stoot al hul winter & lente voeding in hul eiers in en nie in hulle eie groei nie...So as jy nie spawn nie moet jy verwag dat die vis nie veel gaan groei gedurende somer nie - want al haar energie gaan in die ophou en versorging van die eiers in.

Die kois sal ook slegs spawn as daar mannetjies is en die water tempratuur eweskielik verander in jou dam of as daar plante in is waaraan die eiers kan vasklou. As nie een van daai plaasfind nie dan sal sy die eiers aanhou dra. Daar is die skraal kans dat die koi kan haar eiers van self laat gaan sonder 'n mannetjie soos wat ek in Maart maand ontdek het...maar dit is as hulle te swaar dra en nie meer kan nie.

Jy wil ook nie regtig 'n spawning in jou groot dam he nie want dan gaan jy 'n koi orgy kry en die visse kan lelik beseer word. Imagine 1 wyfie wat eiers gooi en 5 manntjies wat haar jaag. Sy kan sterf. Een van my visse wat ek nie meer het nie het haar kleur weg gegooi na so orgy, ek het haar buite die dam gespawn en in onkunde haar ontmiddelik terug gesit in die groot dam, toe hou die mannetjie aan om haar tejaag. Baie belangrik!, as daar ander eier draende wyfies in die dam is terwyl 'n ander wyfie spawn in die dam sal dit hulle ook aanspoor om op die selfde tyd tespawn....dan sit jy met 'n water krises op jou hande. As kois eers in 'n groot dam gespawn het sal dit jaarlik gebeur. Slegs kois van 3 jaar+ (55cm+) behoort eiers tewys in hul body shape....As die vis jonger is en 'n groot body het wat na eiers lyk is die kans dat dit 'n tumor is baie goed.

Hoe weet jy as jou koi swaar begin dra aan eiers? Maklik hulle begin 'n tiepe krop op hulle bors ontwikkel, so knop - dis eiers dit kan ook lyk asof hulle 'n tumor aan die een kant van die lyf het. Hul "poepol" kan ook lyk asof hy perserig in kleur is - asof hy wil oop vou. Meeste van die tyd dra hulle egalig aan altwee kante...maar mense wat nie spawn nie sal die buldges begin sien aan die kante van die vis want dit is die jaar se eiers en verlde jaar se eiers en miskien selfs die jaar vantevore se eiers wat nogsteeds in haar is.

Dit is maar ook gevaarlik om die wyfies teswaar telaat dra wat jy kan bent spines and tumors en sulke dinge kry. Hulle kan selfs eggbound word. Groot visse kan die swaar dra beter hanteer as kleiner vissies. Onthou in die natuur sal die wyfies almal hul eiers afgooi elke jaar dis maar net ons mense wat dit stop en so gebeur daar ander onverwagte dinge soos bent spines and eggbound...

Hoe groot is die koi? Ek het 3 wyfies wat ek die jaar gaan spawn....om 'n koi tespwan beteken nie dat jy die eiertjies hoef telaat uitbroei nie. Ek is nou nie 'n "breeder" nie maar ek het darem al 3 of 4 keer my eie vissies gespawn in 'n gekontroleerde manier.



Last edited by wayneb on Wed Sep 08, 2010 12:44 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 12:20 pm

wayne sy gaan nou vir twee jaar oud
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 12:46 pm

2 soos in jy het gekoop as tosai en die vis is nou al twee jaar by jou of gekoop as tosai en jy het hom 'n jaar? Hoe groot?
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 1:02 pm

Dankie Wayne, goeie inligting sal dit onthou.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 1:15 pm

nee drie maande terug gekoop toe was sy reeds 18 maande oud
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 1:18 pm

vossie post maar 'n foto.

Ek het maart maand die jaar vir die eerste keer gehandstrip en dis eindlik makliker as wat baie van die breeders dit laat klink. Onthou ek het een failed attempt gehad met daai shiro wat 'n tumor gehad het. Wel hierdie was probeerslag nommer 2 met 'n ander shiro. Ongelukkig geen videos of fotos geneem nie.

Jy kan die wyfie aanhits met hormone maar ek dink ek sal maar stick by die normale metode. Sit die mannetjie en wyfie in 'n spawning vat met 'n paar plante en watch hulle, verander 30% van die water in die aand. Sodra sy begin om die eiers laat gaan haal haar uit en verdoof. Sodra sy omtiep in die bak tel haar op en druk net die eiers saggies uit. Haar hele lyf sal sag wees en die eiers sal baie maklik uitkom. Vang die eiers in 'n bakkie op en doen daarmee wat jy wil, jy kans selfs die eiers net so in die bak uitdruk terwyl jy haar daarin hou vas. Die eiers gaan sticky wees so moenie jou beste bak gebruik nie. Gooi die mannetjie terug in jou groot dam en hou die wyfie in die spawning vat (sonder die eiers) vir die volgende 3 dae met 'n Virkon S oplossing van 5g per 1000 l met heavy aerration.

As jy nie seker is of dit eiers of tumor is nie en jy wil check, verdoof die vis en voel die liggaam van net agter die kiewe tot by die anus vent. Dit moet alles sag voel, as dit hard voel soos 'n golf bal bv dan is dit 'n tumor. Imagine jy streel 'n vrou sonder inplants. Embarassed


Last edited by wayneb on Wed Sep 08, 2010 2:39 pm; edited 3 times in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Anver

Anver

Posts : 121
Reputation : 7
Join date : 2008-10-09
Age : 61
Location : lenasia gauteng

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 1:37 pm

Hi Guys

Very good info ,only problem my afrikaans is not so good and would like to learn valuable info like this.
Maybe we should have a seperate Afrikaans Koi Forum. Idea
I noticed some topics start with english and end with afrikaans replies.


Anver Embarassed
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 1:41 pm

mmm ja wayne dis nou hier waar die probleem sit stel jy voor ek bel ons local stress relief agentskap sodat hulle `n dame stuur dat ek kan voel wat is die verskil tessun inplants of die regte ding hehehehe

stel jou voor ek met `n doek oor my oe en voel aan altwee tot ek die regte een het mmmmm goeie melk advertensie vir nesle of clover of soos die bier ad keep it real i`m watching you hehehehe


Last edited by vossie on Wed Sep 08, 2010 5:55 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 1:42 pm

anver some of the are in engels en afrikaans hehehehe funnygalo
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 1:49 pm

anver wrote:
Hi Guys

Very good info ,only problem my afrikaans is not so good and would like to learn valuable info like this.
Maybe we should have a seperate Afrikaans Koi Forum. Idea
I noticed some topics start with english and end with afrikaans replies.


Anver Embarassed

Yeah, its a challenge most of the koi keepers in the cape are afrikaans speaking...including myself. If there is something you have a hard time understanding feel free to ask and ill translate. Not sure that we should enforce language on the forum, its only afrikaans and english at the momment and i think that is managable. its surely each persons right to ask questions and reply in the language he is comfortable in but then i guess one must expect answers back in the language that the question was asked. South Africa what a mix of languages. Very Happy

I am guilty, I tend to mix my language, one post may be afrikaans and the other english, i do not have an issue about only speaking Afrikaans. I type it as i feel comfortable i guess. Its the vaalies fault, since they visited us here in the cape i tend to type more afrikaans than normal. geek Should maybe concentrate a bit more and reply in the language the question was asked.


Last edited by wayneb on Wed Sep 08, 2010 1:58 pm; edited 3 times in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 1:54 pm

wayne hiers een hehehehe

Da, njegov izazov većina Koi čuvarima u rtu se govore afrikaans ... uključujući i mene . Ako postoji nešto što imati tvrdo vrijeme razumijevanje slobodno pitajte i bolesnih prevesti. Niste sigurni da bismo trebali provoditi jezik na forumu , sigurno je svaka osoba pravo postavljati pitanja i odgovarati na jeziku koji je udoban in South Africa što mješavinu jezika
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Anver

Anver

Posts : 121
Reputation : 7
Join date : 2008-10-09
Age : 61
Location : lenasia gauteng

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 2:06 pm

Thanks Wayne

At least you are a gentleman for understanding,i enjoy your topics and replies cheers
Chat to you soon.
Anver
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 2:28 pm

Quote :
ek het `n vis aangekoop en na betragting lyk dit volgens die hang pens sy is vol eiers
I have a fish purchased & after time looks according to hanging belly she is full of eggs

Quote :
ek wil nie broei nie wat nou gedoen
I don't want to breed what to do now

Quote :
los ek haar net so en sal sy die eiers gooi en die ander vis dit op eet en as ek haar so los kan dit nagevolge he
leave I her just so & she will throw the eggs & the other fish eat it up & if I leave her like so can it problems have



Just joking....
I'm sure if there's a post and you don't understand people would be glad to assist.
Back to top Go down
Anver

Anver

Posts : 121
Reputation : 7
Join date : 2008-10-09
Age : 61
Location : lenasia gauteng

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 2:36 pm

Thanks Chris
Now we getting somewhere Laughing
I knew people would understand .
Anver
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 2:49 pm

Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 2:54 pm

Quote :
Neem miskien net 'n foto van die vissie ook, veral van die maag. Wil nie spoke opjaag nie maar mens moet ook net probeer vasstel of dit nie 'n tumor kan wees nie.

Ek het na daardie presiese thread verwys maar wou nie die man laat stress nie. Arme Vossie se hol gaan nou lekker nip!
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 3:03 pm

Lewe jou shiros nog chris?
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 3:06 pm

Hay Wena,

hamba kunja.............makuloma masimba!
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 3:07 pm

Ja Wayne.... Hulle is nog 100%. Tog te oulik, nou al so 58cm.
Back to top Go down
Anver

Anver

Posts : 121
Reputation : 7
Join date : 2008-10-09
Age : 61
Location : lenasia gauteng

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 3:11 pm

Ja Oom Pieter

Ek verstaan afrikaans redelik goed en kan so n bietjie praat,maar as mense begin GROOT woorde gebruik raak ek soos hulle se "a little lost". Embarassed
Miskien moet ek vir n paar lese gaan. Laughing

Dankie Oom
Anver

Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers EmptyWed Sep 08, 2010 3:14 pm

ol nou raak dit intresant met al die slim manne ek het op iets afgekom in die pond en gaan gou `n foto traai neem met die selfoon jo jo sal my bes probeer dan kan julle se wat dit is
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




vis vol eiers Empty
PostSubject: Re: vis vol eiers   vis vol eiers Empty

Back to top Go down
 

vis vol eiers

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 2Go to page : 1, 2  Next

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-