|
|
Author | Message |
---|
Anver
Posts : 121 Reputation : 7 Join date : 2008-10-09 Age : 61 Location : lenasia gauteng
| Subject: Re: vis vol eiers Wed Sep 08, 2010 3:16 pm | |
| - Pieter J de Villiers wrote:
- Hay Wena,
hamba kunja.............makuloma masimba! Nee Oom Moenie met die kak nou begin,engels en afrikaans is genoeg Anver |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: vis vol eiers Wed Sep 08, 2010 3:25 pm | |
| ok beste wat ek kon doen dit was nie daar nie en lyk slymerig |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: vis vol eiers Wed Sep 08, 2010 3:26 pm | |
| anver snaakse slimie goods |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: vis vol eiers Wed Sep 08, 2010 3:26 pm | |
| Anver, That was an answer for Vossie |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: vis vol eiers Wed Sep 08, 2010 3:31 pm | |
| Lyk amper soos die vliesie wat om die vis se afskeidings voorkom. Dit kom partykeer soos slymerige derms uit wat beteken daar kan iets fout wees binne die vis. Kan dalk net die dieet wees wat bietjie deurmekaar is.
Ek weet nie so mooi van hierdie een op die pic nie maar dis dalk bietjie lank om te wees wat ek bo genoem het.... |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: vis vol eiers Wed Sep 08, 2010 3:35 pm | |
| chris dis as dit so is kan dit dan meskien wees omdat ek van brand kos gechange het ek het eers daai rooi en groen pellets gebruik en oorgeslaan na shogun toe |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 45 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: vis vol eiers Wed Sep 08, 2010 4:10 pm | |
| Ek sien dit baie as ek my kois bruin tastic rys "old mill stream" gee om teeet. Die storie wat ek gehoor het is dat dit hulle binne skoonmaak.
So vossie, het jy gekyk na daai thread? |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: vis vol eiers Wed Sep 08, 2010 4:37 pm | |
| |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: vis vol eiers Wed Sep 08, 2010 5:10 pm | |
| hier is die vis waarvan ek praat kan net nie die foto mooi geneem kry om die maag te wys nie |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: vis vol eiers | |
| |
|
| |
|