The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
shape filter electricity Dimilin pond dealers dropsy western pumps 2011 bubble show clinofish babies baytril SPOTS salt face plants plant growth cape small food foam Bead
Latest topics
» New member, hallo everyone
ongelukkige spesie EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
ongelukkige spesie EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
ongelukkige spesie EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
ongelukkige spesie EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
ongelukkige spesie EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
ongelukkige spesie EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
ongelukkige spesie EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
ongelukkige spesie EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
ongelukkige spesie EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 ongelukkige spesie

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

ongelukkige spesie Empty
PostSubject: ongelukkige spesie   ongelukkige spesie EmptyWed Sep 08, 2010 11:03 am

is daar van julle wat ongeluk al gehad het met `n sekere spesie of te wel tipe vis.Ek wou by `n ander teler `n ociba koop en toe ek daar aankom is die vis dood.Ek het daarna weer `n kleintjie bom die vis het in die weir beland en is dood daarna.ek het weer een gesoek en op een afgekom en was net buite my prysklas op die stadium begin ek al dink om maar hoop op te gee en te besluit ek sal nie so `n vis in die pond kan he nie of is te bang as ek wel een kry gaan dit iets oorkom
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

ongelukkige spesie Empty
PostSubject: Re: ongelukkige spesie   ongelukkige spesie EmptyWed Sep 08, 2010 11:34 am

Doits, elke een wat ek nog so ver besit het is dood aan tumors! So nou hou ek net nie meer doits aan nie....dis maklik.

Ek en doits is nie maatjies nie. Hulle bly vir my altyd short en stubby.


Last edited by wayneb on Wed Sep 08, 2010 12:49 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

ongelukkige spesie Empty
PostSubject: Re: ongelukkige spesie   ongelukkige spesie EmptyWed Sep 08, 2010 12:24 pm

wayneb wrote:
Ek en doits is nie maatjies nie. Hulle bly vir my altyd short en stubby.

Stem saam met Wayne. My ene het snaaks begin swem en later krom getrek en is na paar maande dood. Ander een groei stadig in lengte maar word al vetter om die pens - amper soos ek.
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

ongelukkige spesie Empty
PostSubject: Re: ongelukkige spesie   ongelukkige spesie EmptyWed Sep 08, 2010 1:03 pm

Sorry....ek het vergeet ek het 'n groot 64cm Mazaki Sheshui wat ek by Ernst gekry het maar verder is daar geen doits in my dam nie.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Sponsored content




ongelukkige spesie Empty
PostSubject: Re: ongelukkige spesie   ongelukkige spesie Empty

Back to top Go down
 

ongelukkige spesie

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-