The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
Dimilin clinofish Bead pond babies bubble cape foam pumps shape plants growth SPOTS salt western electricity baytril dealers 2011 filter small plant food dropsy show face
Latest topics
» New member, hallo everyone
currie cup - Page 3 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
currie cup - Page 3 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
currie cup - Page 3 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
currie cup - Page 3 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
currie cup - Page 3 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
currie cup - Page 3 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
currie cup - Page 3 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
currie cup - Page 3 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
currie cup - Page 3 EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 currie cup

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : Previous  1, 2, 3, 4, 5  Next
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptySat Oct 16, 2010 8:50 pm

bloukoeie wat steek so seker shark bye hehehehe

Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptySat Oct 16, 2010 10:53 pm

Cheetahs is almal fokkers
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptySun Oct 17, 2010 8:57 am

Dit was so hittete of die rugby was gister ’n bysaak, maar diegene wat van drama hou, is beslis nie in die steek gelaat nie.

En die uiteinde van ’n middag wat aan die bisarre gegrens het, is dat die Haaie en Westelike Provinsie mekaar op 30 Oktober in Durban in vanjaar se Curriebeker-eindstryd sal pak.

Die Haaie het die verdedigende kampioene, die Blou Bulle, met ­16-12 in die eerste halfeindstryd verslaan, terwyl die WP die Vrystaat op Nuweland met 31-7 weggeblaas het.

Maar voor die wedstryd begin het, het die Curriebeker-halfeindstryd in Durban ’n wending geneem wat die draaiboekskrywers van Getroud met rugby met nuwe kreatiewe idees oor ’n gestekery sou kon inspireer.

Die afskop in Durban is met 45 minute vertraag nadat ’n swerm bye op die Absa-stadion toegesak het. Van die stadion se personeellede moes eers met blaasmasjiene van die bye probeer ontslae raak.

Dít was nie suksesvol nie en selfs die polisie se hulp is ingeroep om die ongewenste indringers met rook­granate te verwyder.

“Dit was nie veilig vir die spelers nie,” het Marius Jonker, die skeidsregter, gesê oor die besluit om die afskop te vertraag.

Toe die rugby uiteindelik begin, het die Haaie uit die staanspoor ingeklim. Die losvoorspeler Keegan Daniel het reeds in die tweede minuut gaan druk nadat die bal puik deur fases geneem is.

Die Bulle het deurentyd daarin geslaag om binne trefafstand te bly, maar selde die indruk gewek dat dit hul dag sou wees.

Nietemin sal die Bulle se ondersteuners seker nog lank praat oor die span se besluit om – met net 8 minute se speeltyd oor – die kantlyn op te soek, eerder as om Morné Steyn te vra om hulle met ’n strafdoel binne een punt van die Haaie te bring.

Hulle het selfs ’n tweede kans gekry en dieselfde besluit geneem, maar die Haaie se verdediging het gehou in die gietende reën.

In die Moederstad, waar die afskop weens die drama in Durban met 15 minute vertraag is, was dit eenrigtingverkeer in die WP se guns.

Hoewel die Streeptruie se voorspelers die grondslag gelê het, het Bryan Habana ook met ’n Spring­bok-toer om die draai gewys dat hy weer op sy beste is. Hy het die wedstryd se eerste drie gedruk en ook sy eie skoppie uit die lug gepluk om vir Gio Aplon ’n drie te skep.

Die WP sal nou vir die eerste keer sedert 2001 in ’n Curriebeker-eindstryd speel. Die Kapenaars het juis daardie jaar die Haaie op Nuweland geklop.

Hul laaste eindstryd teen die Haaie in Durban was in 2000, toe Corné Krige se Streeptruie óók as die kampioen gekroon is.
Back to top Go down
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptySun Oct 17, 2010 7:21 pm

Wat se die blou bulle en die cheetahs nou??
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptySun Oct 17, 2010 7:22 pm

Willem De Waal jou Koning!!
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptySun Oct 17, 2010 7:40 pm

Ag wat kan mens se.... Die Guppies is beter in die water. Die Bulle het regtig nie goed gespeel nie en het nie verdien om te wen nie.

My span is nou uit.... Ek hoop nou net die WP neuk die Guppies op.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyThu Oct 21, 2010 9:41 am

Sjoe kyk hierdie E-Pos wat ek nou net ontvang het uit die hartjie van Blou Bul Land, die mense is verwaand ne.


In 'n eksklusiewe onderhoud het Maria Ramos, grootbaas van ABSA, erken dat kwotas wel afgedwing word op die Currie Beker reeks.
Een keer elke 5 jaar MOET die Bulle terugstaan, sodat 'n "previously disadvantaged" span in die finaal kan speel.



Kwotas is eg, ABSA het ook die volgende voorwaardes gestel:

* Die Blou Bulle moet swakker spelers insluit sodat hulle nie altyd al die trofeë wen nie
* Die Sharks moet meer Afrikaanssprekende spelers insluit
* Die Cheethas moet meer Engelssprekendes insluit
* Die WP moet minder Kaapenaars insluit
* Die Lions moet meer rugby spelers insluit.....


My F@k kan jy nou meer ek is seker hulle tjank nog.

Back to top Go down
Guest
Guest



currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyThu Oct 21, 2010 10:20 am


Ek hoor daar is nou skielik 'n behuisings tekort in Pretoria!!...............................Al die Blou Bulle het terug aarde toe gekom.................
Back to top Go down
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyThu Oct 21, 2010 11:07 am

currie cup - Page 3 Blou_Bul_2
Back to top Go down
robert



Posts : 8
Reputation : 0
Join date : 2009-05-08
Age : 55
Location : Aggeneyes Noord Kaap

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyThu Oct 21, 2010 8:43 pm

Hi Frans.
Hoe hou jy wyn van n Blou Bul speler af jy gooi dit in die Curry Cup.
Ek glo Oom Bobby sal jou dit mooi verduidelik jy gooi met oor gawe.
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyThu Oct 21, 2010 11:24 pm

Geen wonder Frans het sy pond hoere gemaak nie, hy het geweet daar le swaar tye vorentoe.... alles kan nie net droewig wees nie Laughing

Nou toe nou .....Pieter en Nevile ..... het darem goeie smaak as dit kom by Rugby...... Laughing
Back to top Go down
Guest
Guest



currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 9:37 am

Bobby,

Kyk, ek is 'n Leeu ( Transvaler) al die jare nog, vandat ek vir hulle gespeel het..........

Sal nooit Die Blou Bulle of die WP ondersteun nie.............

Wat Neville aan betref neem ek persepsie dat jy ons onder die selfde kam skeer!!!!!

Ek is nie van hier nie, ons de Villiers'se kan tog immers tot 1175 terug nagespoor word.....
van Ridders, Templers en Hospitalers wat in die kruis togte geveg het.......

Hell, ou Bobby jy beledig my lol!
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 10:07 am

Ek het gehoor die De Villiers is nagespoor tot 1025 na strandlopers toe.
Back to top Go down
Guest
Guest



currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 10:37 am

Chris,


WoW!!!!! Strandlopers in Frankryk!!!!!!

Komende van iemand wie se Ma sy Pa van die bed af rits......................en dit nou as 'n van gebruik! cheers
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 10:51 am

Jy weet dit!! Al die strandlopers is mos Frans. Mens ruik hulle op 'n afstand.

Dis ritz met 'n "Z". Dis pa wat vir Ma "ritz". Sy kan nie wag vir haar daaglikse "ritz" nie!
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 10:54 am

Ja nee ou Bobby ek neem ook persepsie dat jy my onder die De Villiers kam skeer.

My voorouers kan ek seker nou nie so ver terug naspoor, maar F@k hulle in elk geval hulle is begrawe ek bekommer my liewer oor my nageslag.

Ek het ook darem nie in my lewe vir Transvaal ondersteun nie ek is n gebore Vrystater en kan en wil dit nie verander.

VRYSTAAT vir my en weg met die verlede cheers
Back to top Go down
Guest
Guest



currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 11:02 am

Chris,

Altyd gedog dis net ouens wat met Koi smous ( cheapies) wat stink, na vis nogal!!!

currie cup - Page 3 Laughing

Moet se ek het al die Vrystaat ondersteun, maar na hierdie bekentenis, kan en sal ek hulle ook nie meer ondersteun nie!


currie cup - Page 3 Sorry

...................Jaco!

Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 11:03 am

Miskien kan ek volgende jaar vir die EP Kings skree... alien
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 11:10 am

Aag ek glo nie die Vrystaat sal dit mis nie.
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 11:10 am

'n Cheapie of 'n duur koi ruik nogsteeds soos 'n vis... Gedink strandlopers ken al die reuk van vis?!

Jou kak stink tog nets jou buurman sin....
Back to top Go down
Guest
Guest



currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 12:23 pm

Chris,

wou se die neus afdruk op die drolle lyk eenders!


Soos 'n Blou Bul snoet......

currie cup - Page 3 LAUGHdogbutt


Sal maar die Sharks ondersteun...................

currie cup - Page 3 Natal-Sharks_2009_Logo

Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 1:00 pm

Die bulle het nie verdien om te wen met daardie slegte performance nie! As hulle so sleg speel is ek bly hulle verloor dat hulle bietjie kan regkom.

Ek skree vir my 2de span nou! Prooooooviiiiiiiiiiiiince!!!!
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 1:27 pm

Sorry Neville........... Sorry Pieter

Wee Pee bo, wen of verloor bounce bounce

Selfs Chris het die lig gesien, dankie man cheers
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 8:09 pm

Go Cheetahs !!!
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 EmptyFri Oct 22, 2010 8:53 pm

Moet my nie verkeerd verstaan nie Bobby. Ek skree nogsteeds vir die Bulle maar as hulle uit is skree ek vir my 2de span, WP.
Back to top Go down
Sponsored content




currie cup - Page 3 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 3 Empty

Back to top Go down
 

currie cup

View previous topic View next topic Back to top 
Page 3 of 5Go to page : Previous  1, 2, 3, 4, 5  Next

 Similar topics

-
» Currie cup in Bloemfontein!

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Not Koi related-