The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
2011 dropsy electricity Dimilin plants face cape growth salt shape dealers show filter plant SPOTS pumps food Bead western skin baytril bubble babies pond white foam
Latest topics
» New member, hallo everyone
currie cup - Page 2 EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
currie cup - Page 2 EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
currie cup - Page 2 EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
currie cup - Page 2 EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
currie cup - Page 2 EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
currie cup - Page 2 EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
currie cup - Page 2 EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
currie cup - Page 2 EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
currie cup - Page 2 EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 currie cup

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : Previous  1, 2, 3, 4, 5  Next
AuthorMessage
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 09, 2010 8:31 am

Hello Maruis... duidelik is jy op hoogte met die Rugby gebeurlikhede...... as Wee Pee ondersteuner vat ek dit maar dag vir dag, vandag is weer so 'n maak of breek dag. Laughing

Wen of verloor...... dit is altyd lekker om oppie stoep te kom sit met 'n koue een..... en na die vissies te kyk wat nie 'n saak met die sport het nie.
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 09, 2010 12:59 pm

Go Cheetahs !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 09, 2010 6:55 pm

Hi Wee Pee

Is da nog wyn oor innie Kaap he, vra net. Julle gatte is vandag gered deur n Vrystater glo my julle weet darem baie goed om n match weg te gooi en vandag was dit weer amper so.

Ek bly by my voorspelling dat dit Wp en Vrystaat in die Final sal wees, die Bulle het nie geimpress vandag.

Wil net se as julle so speel gaan die beker States toe for sure.

Back to top Go down
Guest
Guest



currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 09, 2010 8:01 pm

As die WP en die Vrystaat Cheetahs die jaar in die finaal speel, eet ek 'n rugbybal!!!!

Half-eind:
Sharks vs Bulls
WP vs Vrystaat Cheetahs

scratch
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 09, 2010 10:34 pm

Weee Peeee cheers cheers cheers
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 09, 2010 10:45 pm


Wel die sharks skuld hul ondersteuners n wen en as die Vrystaat en WP speel sal dit soos n finaal wees anyway. So dan is dit maar Vrystaat teen Natal.
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 09, 2010 11:24 pm

No chance!!!!

Bulls & Cheetas final.......miskien Bulls & WP.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySun Oct 10, 2010 6:20 am

Ja dit hartseer dat dit nie 'n WP VS finaal kan wees nie
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySun Oct 10, 2010 4:52 pm

Ek sien Chris gee darem die WP 'n melding bounce .... so 'n Naas voorspelling kan seer byt..... die een van die Sharks sal nooit weer nie...... die Bulletjies sal maar moet red wat daar te redde is met vol span.....
Back to top Go down
Jack Bach



Posts : 136
Reputation : 0
Join date : 2009-06-17
Location : Montana, Pretoria

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySun Oct 10, 2010 6:04 pm

Watch and weep!!!! Twisted Evil
Finaal in BLOEMFONTEIN? WP was gister net te goed....spelpeil wat hulle nie vir 2 weke in 'n ry sal herhaal nie.
Gaan staan in die tou vir kaartjies Marius. Wink
Back to top Go down
Guest
Guest



currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptyTue Oct 12, 2010 9:56 am

GOOD ONE!!!!


Two boys are playing cricket on a field in Durban , when one is attacked by a vicious Rottweiler.

Thinking quickly, the other boy took his cricket bat and managed to wedge it down the dog's collar

and twist, luckily breaking the dog's neck and stopping its attack.

A reporter who was strolling by sees the incident, and rushes over to interview the boy.

"Young Sharks Fan Saves Friend >From Vicious Animal, " he starts writing in his notebook.

"But I'm not a Sharks fan," the little hero replied. "

Sorry, since we are in Durban , I just assumed you were," said the reporter and starts again.

"Stormers Fan Rescues Friend from Horrific Attack,..." he continued writing in his notebook. "

I'm not a Stormers fan either!", the boy said. "I assumed everyone in Durban was either for the Sharks or Stormers. "

So what team DO you root for?" the reporter asked. "

I'm a Blue Bulls fan!", the child beamed.

The reporter starts a new sheet in his notebook and writes,

"Little F*cker from Pretoria Kills Beloved Family Pet.



Back to top Go down
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptyTue Oct 12, 2010 10:51 am

Vat so BUULLLLLLEEEEEEEE WHOOOOOPPPPPPP WHHHHOOOOOPPPPPP
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptyThu Oct 14, 2010 9:21 am

Jóhann Thormählen

Die Vrystaat-Cheetahs het vandeesweek hier op die maat van oorverdowende musiek vir hul Curriebeker-halfeindstryd teen die Westelike Provinsie op Nuweland voorberei en sal nie vir ’n sakkie droë bokkoms of ’n samoesa skrik nie.

Die Vrystaters het dalk aan Leon Schuster se stem in Hie Kommie Cheetah gewoond geraak wanneer hulle tuis speel, maar sal Saterdag waarskynlik Schuster se ou treffer Province in die Kaap oor die luidsprekers moet aanhoor.

’n Halfeindstryd is altyd ’n taai affêre en die Cheetahs het vandeesweek seker gemaak dat die Kaapse skare en musiek hulle nie onnodig afsit nie.

Daarom het die besoekers Maandag en Dinsdag op Vodacompark met blêrende musiek soos van die legende Bon Jovi tydens spanoefeninge vir die kragmeting geslyp.

Verskeie Cheetahs het by die oefeninge spottenderwys hul heupe op die maat van die musiek geswaai terwyl hulle met mekaar, met die harde musiek op die agtergrond, probeer kommunikeer het.

Vrystaat-ondersteuners sal weet dat hul span in die verlede dikwels met die Steve Hofmeyr-treffer Die Bloubul vir Curriebeker-uitspeelstryde teen die Blou Bulle op Loftus Versfeld voorberei het om aan die geraas gewoond te raak.

Volgens mnr. Naka Drotské, Vrystaat-breier, is die doel daarvan dat die atmosfeer en gees in die halfeindstryd op Nuweland nie sy spelers se aandag aftrek nie.

“Daar is baie geraas op Nuweland – veral die roep van lynstaantekens sal uitdagend wees. Die toeskouers sit ook naby die veld en maak ’n groot geraas. Dis maar om daaraan gewoond te raak dat ons met die musiek geoefen het,” sê hy.

Die Haaie se haker Bismarck du Plessis het hoeka verlede naweek in Kaapstad teen die WP in die laaste groepwedstryd van die reeks dikwels gesukkel om sy span se lynstaantekens bo die geraas te hoor.)Stephen Nell berig die stormloop vir rugbykaartjies op Nuweland die afgelope paar dae het die Westelike Provinsie se afrigters en spelers opnuut laat besef hoe belangrik sukses vir hul uitgehongerde ondersteuners is.

“Ek het gou in my tyd hier geleer dat die skare nie net passievol is nie, maar dat ondersteuners ook hul rugby ken en nie van middelmatigheid hou nie,” het die WP se afrigter, mnr. Allister Coetzee, gister met die aankondiging van sy span vir Saterdag se Curriebeker-halfeindstryd teen die Vrystaatse Cheetahs op Nuweland gesê.

“Ons moet elke week op ons beste wees en dán is WP ’n lekker ding!”

Die stadion is so te sê uitverkoop, met slegs 400 staanplek-kaartjies en enkele sitplekke oor. Die kaartjies is slegs by Nuweland se kaartjiekantoor beskikbaar en Computicket is uitverkoop.


- Volksblad
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptyThu Oct 14, 2010 8:22 pm

currie cup - Page 2 66386_452912058389_88903478389_5191478_6760604_n

currie cup - Page 2 67628_452966433389_88903478389_5191876_5893122_n
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptyThu Oct 14, 2010 8:31 pm

Hi Jaco

Dit is mos nou hoe n T Shirt moet lyk.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptyFri Oct 15, 2010 9:08 am

DIE BULLE DROOM HEHE



Andries

2010/10/15 08:10:28 AM
Cheetahs vat hom hierdie jaar, met die Sharks in 2 de plek!
Go Cheetahs!!! Donkey



2010/10/15 08:11:27 AM
Cheetahs!!!
Rona

2010/10/15 08:16:32 AM
My span is WP en ek dink hulle staan 'n baie goeie kans om te wen indien hulle nie die cheetahs onderskat.. ek dink die bulle sal die sharks net net wen. dus dink ek dit gaan 'n bul vs wp finaal wees op nuweland! Louisa

2010/10/15 08:19:10 AM
Bulle en WP gaan in die finaal speel. Die bulle gaan met die beker wegstap. Elsa Grobler

2010/10/15 08:25:31 AM
More sal die WP koningkraai in Kaapstad en die Blou bulle in Durban, maar volgende saterdag is dit weer Suid {WP} teen Noord {BLOU BULLE} susan

2010/10/15 08:25:59 AM
Die Bulle natuurlik. Die Bulle en die Sharks gaan uitspeel
Back to top Go down
ShaneA

ShaneA

Posts : 14
Reputation : 0
Join date : 2010-09-16
Location : East London

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptyFri Oct 15, 2010 9:19 am

Sorry for the "Blue bells" The Sharks are in for a win tomorrow!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!PS "it's not over till the fat lady sings!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Exclamation Exclamation Exclamation cheers lol! lol! lol! lol! lol! lol! lol!
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 16, 2010 5:02 pm

Daai wyn sak nou vinnig. Nog 4miljoen oor vir die cheetah game
Back to top Go down
Guest
Guest



currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 16, 2010 5:14 pm

Hell, maar gaan 'n steak vanaand nie lekker smaak nie!!!! lol!
Back to top Go down
ShaneA

ShaneA

Posts : 14
Reputation : 0
Join date : 2010-09-16
Location : East London

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 16, 2010 5:38 pm

OH MY @#$%^&*()_(*&^%$#@#$%^&*(!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1
tHERE IS A SERIOUS SPECIAL ON CHAMPAGNE IN PTA BUY ONE GET TWO CASES FREE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
F!@#$%^&*( de BLUE BELLS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 16, 2010 6:59 pm

fok is nie die regte woord. Wyn raak suur
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 16, 2010 7:08 pm

Ek glo ook nie dit was nou regtig nodig om so erg te kere te gaan nie WPee. Hel dit is net n ou bekertjie man.

Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 16, 2010 7:10 pm


Yes Shane I heard about cheap tickets also.
Back to top Go down
Guest
Guest



currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 16, 2010 8:13 pm

Die span wat die beker gaan wen................het wit strepe op hul truie! lol!
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 EmptySat Oct 16, 2010 8:25 pm

Mooi Pieter, dis nie wit streep wat die probleem is nie maar wel die 2de kleur, die blou strepe "travel" nie so lekker nie, maar nou ja as 'n man nie deelneem nie kan jy nie wen nie. Sad Sad Sad te minste is die Wee Pee daar om deel te neem en gaan 'n "serious contender" wees.
Back to top Go down
Sponsored content




currie cup - Page 2 Empty
PostSubject: Re: currie cup   currie cup - Page 2 Empty

Back to top Go down
 

currie cup

View previous topic View next topic Back to top 
Page 2 of 5Go to page : Previous  1, 2, 3, 4, 5  Next

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Not Koi related-