The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
salt show plants baytril pumps foam clinofish pond shape SPOTS Dimilin western electricity cape bubble face babies Bead small plant filter food 2011 dropsy dealers growth
Latest topics
» New member, hallo everyone
braai reels EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
braai reels EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
braai reels EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
braai reels EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
braai reels EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
braai reels EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
braai reels EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
braai reels EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
braai reels EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 braai reels

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

braai reels Empty
PostSubject: braai reels   braai reels EmptyTue Jun 29, 2010 10:40 am

Reels vir 'n regte Boere braai ...[size=]




[size= ]1. Doen so bietjie moeite met jou aankoop van jou vleis. 'n Braai is 'n ernstige ding, benader dus jou aankope ook so. In die ou dae was jou slagter amper familie. Jy het hom immers meer gesien as jou dokter. Deesdae is dinge soveel makliker en onpersoonlik. Rakke het gesigte vervang, met die gevolg dat die jonger geslag onbekend geraak het oor wat nou eintlik goeie vleis is. As 'n ding goed verpak is, dan lyk hy mos gaaf genoeg om te braai. Kak man! So, as jy nie vleis ken nie, vra jou slagter.

2. Daar is nie 'n ding soos 'n te warm vuur nie. Dikker snitte vir braai! Dun steak is altyd taai en proe kak. As die vuur te warm is, haal jy net gouer die vleis af!

3. Steaks is medium-rare en miskien selfs medium. As jy van jou vleis 'well-done' of "cremated' hou - gebruik 'n blow torch en hou jou vleis van 'n braaier af. Hardloop dan ook sommer in 'n muur vas. Herhaaldelik! Rare is net vir persone wat die smaak van vleis opreg waardeer! Dis nie bloed nie, my f@k, dis sap!

4. 'n Steak sonder vet is nie 'n steak nie.( Fillet het geen vet nie ). Fillet is vir bejaarde mense met vals tande. Tenderised steak hoort op die Kerkbasaar se steakrolls. Nie op 'n vuur nie!

5. Wors moet nog kan buig as hy afgehaal word - dit moet nie breek nie. Wors word ook nie vol gate gesteek nie, kry vir jou iets anders om te steek.

6. As jy nie kan braai nie, moenie! Jy f@#k net jou gaste rond.

7. Vleis word van die rooster of die plaat af opgeskep - nie uit 'n lou-oond uit nie, en geen elektriese braaier kwalifiseer as 'n braai nie.

8. Uitpass voor die ete is uit soos bok...! Dit is moerse ongeskik en 'n aanduiding dat jy kak gewoontes het.

9. As jy self jou vleis wil braai, want jy vertrou nie die braaier nie, of as jy net doodeenvoudig vol kak is, praat voor die tyd of shut up!

10. As jy 'n ander persoon die braaireg by jou huis gee, dan swaai hy die septer. Die braaier (die ou met die braaitang in die hand) is baas. Hy kan nie nog sy aandag verdeel om vir almal drankies te bedien nie. Kry sommer self, en sorg ook dat die braaier deurentyd iets te drinke het.

11. As jy met hout wil vuurmaak, koop ordentlike hout. Gebruik slegs as daar genoeg vuuraanstekers is, want om die ding aan die gang te kry kos hitte. Baie hitte. Die rook van 'n sukkelende vuur is 'n steurnis. 'Smokey Robinson' word nie hier geduld nie. As jy kan braai, en nie 'n ordentlike vuur kan maak nie, dan lieg jy.

12. Komplimenteer die braaier as die vleis gaaf is. Indien nie, sê so! Hoe de f#$k anders moet hy leer?

13. Een slaai by 'n braai is genoeg, en daar hoef nie poeding te wees nie. Nog 'n stuk vleis dien net so goed as nagereg.

14. Hou jou stompies uit 'n braaivuur uit! Jou kak gewoonte hoort by jou huis!

15. Met rugby steek jy die vuur tydens halftyd aan.

16. Hoender eet jy met die hand. Tjops en wors ook. Gebruik 'n broodrolletjie vir 'n "vatlappie" vir warm wors. Steak eet jy met 'n mes en vurk. Vis word nêrens noord van die Oranjerivier gebraai nie.

17. As jy jou pap saam met 'n braai met melk en suiker eet, is jy wanaangepas en skreeu jy seker vir die Vrystaat. Vra almal by die braai om jou teen jou kop te klap, maar dit sal seker ook nie eers help nie.

18. Politiek, godsdiens en baba praatjies is uit om 'n braaivleisvuur. Rugby, jag, 4x4 bakkies en die buurvrou se tan-lyne is die norm. Visvang stories word eers gepraat as almal gesuip is, want dan kan die wat nie koi keep nie, saam kak praat.

19. Vleis moet gereeld omgedraai word, nie halfpad aan die eenkant gaar gebrand word en dan omgedraai word nie. Draai kort kort jou vleis.

20. Vleisbraai is nie net 'n geleentheid om te staan en drink nie. Baie moeite word gedoen met die voorbereiding en die gaste wil graag 'n lekker stukkie vleis geniet.

21. ........ en so terloops, almal wil nie 12 uur die aand eet, as hulle nie meer honger is nie. Miskien is hulle honger, maar te bemoerd om te eet.
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
 

braai reels

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Braai
» How to enlarge my braai
» Western Cape Koi Show 2010, Braai & Auction

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-