The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
baytril bubble show salt plant small pond dropsy cape electricity growth filter clinofish Bead foam shape western food 2011 face dealers babies Dimilin plants SPOTS pumps
Latest topics
» New member, hallo everyone
verkoopstegniek EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
verkoopstegniek EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
verkoopstegniek EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
verkoopstegniek EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
verkoopstegniek EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
verkoopstegniek EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
verkoopstegniek EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
verkoopstegniek EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
verkoopstegniek EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 verkoopstegniek

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

verkoopstegniek Empty
PostSubject: verkoopstegniek   verkoopstegniek EmptyTue Jun 29, 2010 10:36 am

'n Jong man uit die Vrystaat kom Johannesburg toe en gaan na een van daai "alles-onder-een-dak" winkels en soek vir werk.



Die bestuurder vra hom,"Het jy enige ervaring met verkope?"



Ja sê die mannetjie, "Ek het kunsmis by die koöperasie verkoop".



Die baas het van die jong man gehou en gee toe vir hom die werk.

"Jy begin môre. Ek sal so teen sluitingstyd 'n draai kom maak om te sien hoe dinge gegaan het ."



Sy eerste dag was 'n bietjie rof maar hy het dit gemaak.



Na die winkel gesluit het,kom maak die baas 'n draai op die winkelvloer.



"So, hoeveel klante het jy vandag gehad?"



Die jong man antwoord sonder om te huiwer,"Een."



Die baas sê, "Net Een? Ons verkoopsmense hier hanteer 'n gemiddeld van 20 tot 30 klante op 'n dag.



Hoeveel het die klant spandeer?"



"R461 387.55" sê die jongman.



"R461 387.55?! wat die joos het jy aan hom verkoop?!"



"Wel," sê die man, "Ek het eers 'n klein vishoek aan hom verkoop. Toe verkoop ek 'n medium grootte vishoek en uiteindelik 'n groot vishoek. Toe verkoop ek aan hom 'n nuwe visstok. Toe het ek hom gevra waar hy gaan visvang en hy sê toe by Sodwana aan die noordkus en ek sê toe vir hom dan gaan hy beslis 'n boot nodig hê en toe stap ons oor na die bootafdeling en verkoop ek aan hom 'n nuwe Kingcat met Yamaha 115s’.



Hy sê toe vir my hy dink nie sy Corrola gaan die ding gesleep kry nie, toe vat ek hom na die motorafdeling en verkoop aan hom 'n nuwe 4x4 Hilux."



Verstom vra die baas," 'n Ou kom hier in om 'n vishoek te koop en jy verkoop aan hom 'n boot en 'n bakkie?"



"Nee, hy was hier om 'n boks tampons vir sy vrou te koop toe sê ek vir hom, "wel, jou naweek is in elk geval in sy moer, jy kan maar net sowel gaan visvang."
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
 

verkoopstegniek

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-