The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
pond Bead western growth salt 2011 baytril small dealers pumps dropsy plants clinofish foam food SPOTS bubble plant cape Dimilin filter babies electricity show face shape
Latest topics
» New member, hallo everyone
Gedig  Deur A G Visser EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Gedig  Deur A G Visser EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Gedig  Deur A G Visser EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Gedig  Deur A G Visser EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Gedig  Deur A G Visser EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Gedig  Deur A G Visser EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Gedig  Deur A G Visser EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Gedig  Deur A G Visser EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Gedig  Deur A G Visser EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Gedig Deur A G Visser

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Gedig  Deur A G Visser Empty
PostSubject: Gedig Deur A G Visser   Gedig  Deur A G Visser EmptyThu Jun 03, 2010 8:44 pm

Gedig: OM TE POEP – DEUR AG VISSER



O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk

Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk

Die dominee praat lank en die son sit laag

Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag



Eers word ek warm, en dan weer koud

Nog nooit in my lewe was ek al so benoud

Dominee, Dominee praat tog klaar

My rug trek krom die gort is gaar



Dit knal en dit kraak en my derms kreun

Toe los ek 'n poep wat die gallery laat dreun

Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi

Die skaamste van almal was Sannie, my nooi.



Die dominee bly stil sy oë omgedop

Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop

Kort agter die hakke van die stereo klank

Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank



Party begin te hoes, en ander te proes

Ander weer waai met sakdoeke woes

My oë traan, my kop die sak

Toe kom die vrees dat ek in my broek sal kak



Sowaar as wragtig net die volgende keer

Is dit toe presies wat moes gebeur

Ek dag dis 'n poep want die drukking is kwaai

Te laat besef ek dis 'n ander lawaai



Geskok na die gerommel soos 'n donderstorm

Kom ek agter die poep het 'n knopperige vorm

Die dominee bly stil en gluur my aan

'n ouderling begin woedend sy weg na my baan



My broek is nat en die pype staan wyd

so het ek my laas as kind beskyt

My maag is so seer, my bene die knak

Ek het so wragtig in my broek gekak



Die ding wat my sedertdien nog altyd verstom

Is hoe het ek die Sondag by die huis gekom



Een ding het ek van kerkgang geleer

As jou maag wil werk , sit naby die deur

En as jou derms begin draai en jou poephol blom

Sorg dat jy vinnig by die kakhuis kom.
Back to top Go down
 

Gedig Deur A G Visser

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Afrikaanse gedig
» Tanya Visser came to visit me
» Vleisbraai deur Nataniel
» Die blond's loop al weer deur
» Waarskuwing deur Pieter De Villiers

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-