Aan alle lede:
Geliewe kennis te neem dat Pieter De Villiers my onder andere versoek het om lede te waarsku dat geen lede voortaan geregtig is om "materiaal, artikels, inskrywings" van sy forum op die forum te plaas nie, hetsy verwysings of "copy and paste"
Ek haal die relevante deel van sy versoek hiermee aan:
"Dat jy die lede van u forum (Koionline.forumotion) waarsku om nie die materiaal soos in paragraaf 3 vermeld in die toekoms op die forum (Koionline.forumotion) te plaas nie."
Sy versoek is nie in alle opsigte wetlik afdwingbar nie, maar in die lig van harmonie word u aangeraai en versoek om gehoor te gee daaraan.
PS! I have written in Afrikaans because the request was in Afrikaans. The bottomline is, I have received a request from Pieter De Villiers to warn all members not to post anything by way of copy and paste or otherwise, coming from his forum.
In view of the fact that he threatened with legal action, it would be in the best interest of all not to discuss the matter on this forum.