|
|
Author | Message |
---|
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Plastic bowl Mon May 24, 2010 8:43 pm | |
| Hi all Can anyone advise me where to buy one of the larger (approx. 1m) blue, rectangular bowls for measuring and photographing koi? Preferably Pretoria / JHB area. Thanks Jack |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Plastic bowl Mon May 24, 2010 9:49 pm | |
| |
|
| |
Anver
Posts : 121 Reputation : 7 Join date : 2008-10-09 Age : 61 Location : lenasia gauteng
| Subject: Re: Plastic bowl Tue May 25, 2010 10:28 am | |
| Hi Pet masters have got . Thanks
Anver |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Plastic bowl Tue May 25, 2010 3:42 pm | |
| Hi Jack
Sorry I am a bit late, I have located the buckets. and can supply at R799.00 excluding. Actual dimensions is 1200long x 500wide x 400deep. Dark blue.
Phone or pm me for orders. Any qtty's can collect from my home. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Plastic bowl Tue May 25, 2010 4:44 pm | |
| Hi Neville. any pics |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Plastic bowl Tue May 25, 2010 6:49 pm | |
| Hi Bobby
No pictures yet will take tomorrow, I am collecting one from them. Will post
I was assured that it is the correct measuring bowl.
Of course you would have to put your own ruler in, but I have also had some made will also post that. |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: Plastic bowl Tue May 25, 2010 7:07 pm | |
| Hi Neville Ek sal vir prentjie wag. Het Petmasters Boksburg gebel soos deur Anver aanbeveel. Hulle het net ronde bakke, maar sal terugkom na my. Het ook vir Sinvac in Pretoria per epos navraag gedoen, maar wag vir terugvoer. Dat so 'n eenvoudige ding so moeilik bekombaar is! Wil graag een bak voor die naweek kry. Skuif vis van kwarantyn na dam maar wil eers fotos neem en meet....na die rugby en Bulls seevieringe verby is. Met babellaas, dus Sondag! |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Plastic bowl Wed May 26, 2010 7:28 pm | |
| Hi Guys, It is called "Big Blue" Approx sizes: 1100 Long x 460 Wide x 400 Deep Here is the pictures, |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 57 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Plastic bowl Wed May 26, 2010 8:37 pm | |
| Ek weet waar daai fotos geneem is. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Plastic bowl Wed May 26, 2010 8:57 pm | |
| Ja Jaco Jy weet ook alles ne, jy is reg ek het hom gaan wys |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Plastic bowl Wed May 26, 2010 10:57 pm | |
| Neville, Ek stel belang waar kan ek dit aankoop? EK sal vervoer moet uitsorteer! |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Plastic bowl Wed May 26, 2010 11:18 pm | |
| Hi Bobby,
Jy kan dit maar deur my kry R799.00 plus V.A.T. as jy se ja dan PM ek my bank details en kry vir jou een.
Wonder nogal of mens nie vir Berco of iemand kan vra, vir n spesiaale prys, net verduidelik dat die ding hol is en nie so baie plek vat nie.
My seun het n vriend wat daar werk, sal probeer uitvind more.
Dit is regtig n mooi bak. Ek het een op die oomblik nuwe voorraad oor sowat 5 dae.
Jack het gese hy wil een voor die naweek he maar hy het nog nie gekonfirm nie.
So laat my net weet. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Plastic bowl Wed May 26, 2010 11:27 pm | |
| Sal laat weet soek dalk meer as een,wag vir antwoord van nog 'n hobbyist! |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Plastic bowl Wed May 26, 2010 11:30 pm | |
| |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: Plastic bowl Thu May 27, 2010 7:54 am | |
| Hi Neville Het gister met 'n plaaslike rotomoulding fabriek gepraat en gaan hulle vandag sien. Hulle het 1150x320x380 vir R490 vat incl. , maar nie ex-stock nie - maak op bestelling, en sal 2 weke moet wag. Ek sal jou laat weet. Groete Jack |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Plastic bowl Thu May 27, 2010 10:20 am | |
| Hi Jack
Dis reg so die bak lyk net bietjie nouer. Vra tog ook sy gewig dit sal n aanduiding gee van die kwaliteit
Die big blue weeg 10Kg |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: Plastic bowl Thu May 27, 2010 11:22 am | |
| Hi Neville My bak is seker nie so stewig as joune nie, maar hoe gaan 'n oomie soos ek (en jy) 10kg's lig. Hy's ook nie so lank nie. Die mates is 850x380x380, maar is definitief stewig genoeg. Die wand is so 4-5mm dik. Ek het my bak gaan afhaal, en dit is heel voldoende vir my behoeftes. Groete Jack |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Plastic bowl Thu May 27, 2010 2:35 pm | |
| Hi Jack,
Dis reg so, die Big blue is vir die manne met een meter visse hull sal nie in daai bak pas.
Sal graag wil sien hoe hy lyk anyway.
Hy kan nie veel minder as 10 Kg weeg nie, leeg is hierdie bakke geen probleem maar as hulle eers vol water is dan bars jy. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Plastic bowl Thu May 27, 2010 2:48 pm | |
| Hi, Ek wil nou nie batterye nat maak nie, maar "Jack se bak" werk nie reg uit nie. As 'n Koi 85cm lank is, is die vis se "diepte" of "hoogte" gewoonlik so +/- 42,5 cm. Die arme Koi gaan bo uitsteek! |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: Plastic bowl Thu May 27, 2010 3:31 pm | |
| Ja Pieter. ek betwyfel nie dat die bak wat Neville kry beter is tov grote. Maar soos ek gese het, die een wat ek gekoop het is goed vir my doeleindes, en die size vis wat ek het. Ek sien op die katalogus is daar 'n bak wat miskien groot genoeg kan wees vir jou vis : 1800x800x750 |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Plastic bowl Thu May 27, 2010 3:40 pm | |
| Jack,
het jy miskien 'n web site adres van die mense? |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Plastic bowl Fri May 28, 2010 9:15 am | |
| Kan iemand asb vir my die korrekte grootte gee wat hierdie bakke moet wees? |
|
| |
Anver
Posts : 121 Reputation : 7 Join date : 2008-10-09 Age : 61 Location : lenasia gauteng
| Subject: Re: Plastic bowl Fri May 28, 2010 2:39 pm | |
| Hi Jack
Like Pieter requested please give details of the company for the plastic containers i am also interested in the 1800/800/750 size .
Thanks Anver |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: Plastic bowl Fri May 28, 2010 3:17 pm | |
| Hi Anver I got my bowl from Pioneer Plastics in Rosslyn (just opposite Nissan Plant). Their website is very comprehensive. www.pioneerplastics.co.za. Have a detailed catalogue and you can select sizes, but you need to contact them for prices. Ready normally 2 weeks from order, but I went and saw them and got a 'stray' off the shelf. Cost me R440 VAT incl. Regards Jack |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Plastic bowl Fri May 28, 2010 3:44 pm | |
| Hi Chris
Ek weet nie hoe groot die bakke moet wees nie maar die 'BIG BLUE' is ontwerp spesifiek om visse tot 1 Meter te kan meet.
Die kleur is ook so dat dit foto vriendelik is. dit is nie deurskynend nie.
Die bak is baie stewig en kan redelike mishandeling weerstaan.
Sy grote word boontoe aangegee in hierdie tread |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Plastic bowl | |
| |
|
| |
|