Afrikaanse gedig
XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
Laas nag lê ek in my bed en
kyk na die bome se blare wat
ritsel in die wind, die magdom
blink sterre, pragtige hemelruim,
eindlose horizon, die oneindige heelal ...
en skielik dink ek ... aan die
nuwe Suid Afrika en besef ...
... waar de f &% is my dak?