The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
plant small pumps shape Dimilin salt 2011 growth dealers plants dropsy electricity clinofish face Bead western babies foam pond SPOTS show bubble food cape filter baytril
Latest topics
» New member, hallo everyone
Boer grappies EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Boer grappies EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Boer grappies EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Boer grappies EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Boer grappies EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Boer grappies EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Boer grappies EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Boer grappies EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Boer grappies EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Boer grappies

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Boer grappies Empty
PostSubject: Boer grappies   Boer grappies EmptyWed Feb 17, 2010 8:37 pm

Meel:
Wat is manlik en vroulik van meel?
Mieliemeel en koekmeel.
Wat gebeur as hulle viagra inkry?
Dan word hulle stuifmeel en bruismeel .."





Kondome:
Man: "Ek het my Olimpiese kondome vandag gekry! Vanaand dra ek 'n goue!"
Vrou: "Hoekom dra jy nie die silwer nie, dan kom jy 'n slag tweede!"


Gatiep en Meraai:

Meraai loop in die straat met 'n baie stywe jean.
Gatiep: "Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora nie?"
Meraai: "Never! Hoekom?"
Gatiep: "Omdat djy daai arme parratjie so wurg!"


Zim:
Die toestand in Zimbabwe verswak so erg dat hulle ystervarke verkoop vir scrap metal ..


Brandewyn :
Waarvan word brandewyn gemaak?
Tyres & Panties! As jy dit drink wil jy net spin en spyker!


Wegkruipertjie
:
Wat is die verskil tussen wegkruipertjie en tiener seks?
Niks nie, 1,2,3,hier kom ek!


Stokstyf:

Die laaitie kom kaal by die badkamer uitgeloop, alles aan sy lyf is stokstyf.
Om die draai loop hy in sy ma vas.
Sy bekyk hom op en af en sê: "Boetie staan net hier ek gaan net gou jou pa en die jumper kabels haal."





Boemerang:
Wat noem jy 'n boemerang wat nie werk nie?
'n F*#&$^%# Stok.


Laat:
Wat is die ooreenkoms tussen gebrande roosterbrood en 'n verwagtende vrou?
Met altwee wens jy jy het dit vroeer uitgehaal!


Laatlam :
Vraag: Wat is 'n laatlam?
Antwoord: Uit de oude doos.


Kamp Staaldraad:

Kamp Staaldraad van die Springbokke was so suksesvol, dis nouverpligtend vir die SA vroue netbalspan.
Dit word genoem Kamp Staalwol.


Vlooi:

'n Vlooi hardloop by 'n kroeg in, slaan 5 dubbel whisky's weg, hardloop uit,
spring in die lug, moer op sy bek neer, staan op en skree: O' F@k! My hond is gesteel!!






Koei:
Wat maak "Oooooo"?
'n Koei sonder lippe.


Mot:

'n Man loop in by 'n tandarts en sê" Kan jy my help asseblief? Ek dink ek is 'n mot?"
"Jy het nie 'n tandarts nodig nie.", sê
die tandarts, "Jy het 'n sielkundige nodig."
"Ek weet!" sê
die man.
"Nou hoekom het jy hier ingestap?" vra die tandarts.
Die lig was aan!", sê
die man.
Back to top Go down
 

Boer grappies

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Paar vuil grappies

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-