The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
bubble electricity dropsy Bead baytril face food growth show clinofish Dimilin dealers foam pond plants shape 2011 SPOTS plant cape filter pumps small babies western salt
Latest topics
» New member, hallo everyone
Sick Fish EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Sick Fish EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Sick Fish EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Sick Fish EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Sick Fish EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Sick Fish EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Sick Fish EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Sick Fish EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Sick Fish EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Sick Fish

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2, 3, 4  Next
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Sick Fish   Sick Fish EmptySun Apr 26, 2009 11:18 am

Maybe I am asking too much since I know it is difficult to judge from a video clip, but here goes:

I have a problem with my one Koi. It seems to be gasping for air and swims funny. No visible signs of something wrong on fish. The rest of the collection seems to be fine. I have plenty of water flow in pond and switched my 650L/min air pump on this morning just to add more air. It is feeding air to pond via 8 x 50mm stones


My filter was cleaned 25days ago which I think was a wrong choice since it was not fully matured yet. Had a nitrite spike about a week ago with level of 1.0mg / L. Did a water change and added Bio Booster.

Parameters today:
pH 7.6 and stable. kH 6.8, NO3 10mg/L and NO2 0.1 mg/L. Ammonia <0.5mg/L and salt at 0.1%. Not sure about water temp but it is rather cold in Bloem

Any help will be greatly appreciated

Sick Fish Th_26042009


Last edited by Marius Bezuidenhout on Sun Apr 26, 2009 12:46 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Guest
Guest



Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptySun Apr 26, 2009 12:32 pm

Hi,

ek kan nie mooi op die video sien nie, maar het die vis 'n knop aan sy regter-sy?
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptySun Apr 26, 2009 12:54 pm

Hallo Pieter

Nee die vis het geen knoppe nie.Dit wat jy in video gesien het dink ek is 2 wit kolle weerskante van die lyf. Lyk soos 'missing' kleur, maar dit is reeds daar vandat ek Koi so 3 jaar gelede gekoop het toe ek nog my 4000L 'goudvis dammetjie' gehad het

Hoop die foto help, dit is so 2 maande gelede geneem toe ek die UV's ingesit het

Sick Fish Koi


Last edited by Marius Bezuidenhout on Sun Apr 26, 2009 8:03 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptySun Apr 26, 2009 2:16 pm

Kan ook byvoeg dat vis nie nou meer bo swem en lug soek nie. Koi het hom / haarself afgesonder en is nou heeltyd so 1/3 van bo af. Daar is beslis fout want hierdie vis is altyd eerste by kos en stoot selfs die ander uit die pad uit om te eet.

Kan dit die nitrite spike wees wat dalk veroorsaak het dat dinge nou verkeerd begin verloop vir die Koi?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptySun Apr 26, 2009 8:36 pm

Hi Marius

Op die video lyk dit asof hy belangstel in die kos wat 'n goeie teken is. As hy hom nou egter afsonder, kan daar 'n parasiet/e wees wat hom pla, maar ek dink dit kan heel waarskynlik Nitriet vergiftiging wees. Die Nitritete verhoed dat die koi behoorlik suurstof uit die water kan haal en nou probeer hy om meer suurstof te kry deur na die oppervlak te swem. My voorstel is om dadelik jou sout konsentrasie op te stoot tot 0.4 (4kg/1000). Huidiglik is jou sout 1kg/1000.


Die sout negativeer die effek van nitriet vergiftiging en help die koi om weer normaal suurstof uit die water te haal.

Die sout help ook met stres wat gereeld veroorsaak word aan die begin van die winter as gevolg van buitengewone wisseling van temperatuur.

Indien jy 'n mikroskoop het, neem ook 'n skraap om seker te maak of daar nie dalk 'n parasiet probleem is nie.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptySun Apr 26, 2009 9:21 pm

Ek het nog nooit Nitriet vergiftiging gesien nie. Weet nie of iemand op die forum al het nie.
Dit lyk of die vis sukkel om bo te bly, kan nie sien of hy wel kos wil eet of nie.
Ek dink mens sal eers more kan sien wat gebeur.
0.1% sout is meer as genoeg om Nitriet vergiftiging te verhoed.
As die ander visse normaal is moenie nog sout bygooi nie.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptySun Apr 26, 2009 10:40 pm

Nitriet vergiftiging veroorsaak bruin bloed siekte en ek het dit al baie teegekom. ‘n Hoe konsentrasie sout het nog altyd goed gewerk. 0.1 g sal wel die vergiftiging self aanspreek. Hoe nitrate veroorsaak egter dikwels parasiete(sekonder) soos Costia en daarom glo ek dit is raadsaam om meer as 0.1 sout toe te voeg. Veral omdat jy onlangs nuwe visse toegevoeg het en skommeling van temperatuur het.



Methylene Blue bind ook die rooibloedselle en word dikwels aangeraai in gevalle van Nitriet vergiftiging.



The signs of nitrite toxicity are similar to many other fish health problems, which is why it is so important to carry out a full investigation and diagnosis before any treatments are used. At low levels the fish may rub against solid objects or ‘flash’. As levels increase the fish will become lethargic, but may still swim up to feed. If the fish is suffering from nitrite poisoning the gills will be pale tan to dark brown in colour and the fish may exhibit signs of respiratory distress, i.e gasping at the water surface or hanging around water inlets. Moving fish to clean water will often reverse the condition.

How to control elevated levels



In the next stage of the nitrogen cycle Nitrobacter sp. bacteria oxidise nitrite (NO2-) to nitrate (NO3-). Nitrate is considerably less toxic than nitrite, although nitrate levels should not exceed 50mg/litre.



The situation with nitrite is similar to that of ammonia, inasmuch that Nitrobacter bacteria will only be encouraged to multiply if there is an increased nitrite level. Unfortunately, all nitrifying bacteria are slow growers and Nitrobacter take some time – often 2-3 weeks in new systems– to respond to an increased level. In the meanwhile the water has to be managed by regular testing and water changing until levels stabilise. Nitrobacter can be inhibited by very high ammonia levels and prefer a pH range between 7.5 – 8.6 with at least 1mg/litre dissolved oxygen.



It is worth noting that the actual toxicity of nitrite is affected by salinity. In salty water, that is water with added sodium chloride, the gills will tend to take up chloride ions in preference to nitrite ions, thus offering some protection against nitrite poisoning. Adding ½ oz of salt per gallon, along with regular water changes should suffice as a short-term measure against poisoning. www.pondcrisis.com
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptySun Apr 26, 2009 10:52 pm

My eerste dink rigting sal wees parasiete maar ek kan nie op die foto / video sien of die vis die water se oppervlak breek nie. So is hy regtig agter suurstof aan of het hy 'n swem probleem?

As hy nie die oppervlak breek nie dan sal ek die parasiet en suurstof tekort denkrigtings uitskakel.

Het jy miskien jou visse probeer vang gister of vroeg vanoggend? Ek het 'n chagoi wat so maak asgevolg van stress waneer okal ek my net in die water sit en dan maak hy so vir die volgende 24hr. Hy kom op na bo vertikaal en spoeg dan water dan val hy na agter en doen regtig die "backstroke" en dan tuimel hy na onder. Hy is my buddy fish in die QT op die oomblik maar ek gaan hom actually uitsit want hy het nou al 'n kink in sy spine ontwikkel en swem heeltemal skeef. Blybaar is die vis van my stress sensitief. Hy kalmeer as die water so 3% sout in het maar 'n mens kan nie 'n dam daar hou nie en hy het nou al juis die gebrek.

In jou geval sal ek sal eers 'n micro skoop skraap op die vis doen en parasiete uit reel en as daar niks ernstige tevinde is nie die sout in jou water verhoog soos aanbeveel. Dit is goed om die vis tekalmeer.

Wat is jou water params? Die water lyk bietjie "milky".
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptySun Apr 26, 2009 11:36 pm

Parameters today:
pH 7.6 and stable. kH 6.8, NO3 10mg/L and NO2 0.1 mg/L. Ammonia <0.5mg/L and salt at 0.1%

Ek verneem die vis het vanaand so bietjie geeet wat goeie teken is. Hy hang die heeltyd rond op plek in dam ( so 500mm van bo af ) en swem nie baie rond nie.

Nee, die mense by huis het hom nie vandag probeer vang nie en hom so min as moontlik probeer pla. As dinge more erger raak sal ek hulp moet inroep aangesien en eers oor so 3weke weer in SA sal wees. Moet nog 'n mikroskoop koop en leer waarna om te kyk want ek glo dit is belangrik om die regte diagnose te doen voor daar medikasie toegedien word. Dit is nogals 'n pyn om so ver te werk as jou diere siek word en die siek koi is na aan my hart aangesien ek hom die langste het van al die visse.

Die water op die foto was baie groen want ek het die foto geneem so 2 of 3 dae nadat ek die UV's ingesit het. Water was baie helder daarna en mens kon alles op bodem duidelik sien. Ek het egter versoek dat die filter aan die begin van April skoon gemaak moes word wat dom was van my. Die Matala het ek einde Febr ingesit en was nog nie mature nie. Na die skoonmaak het baie van die fyn deeltjies in dam op geeindig en water was baie vuil. Verlede week was nitrite 1.0mg/L maar het sederdien gesak na 0.1mg/L. Jare terug het ek 4 groot tropiese tanks gehad en elke dag rekord gehou van die water. My nitrite was ook hoog en as ek reg kan onthou het dit na so 21 -25 dae skielik gedaal. My persoonlike opinie is dat dit my eie skuld is vir wat nou gebeur het en ek moes beter geweet het voor ek aan filters gekarring het.

Dankie vir al die inligting tot dusver, ek besef dit is nie maklik om na video te kyk en te raai wat die fout is nie.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyMon Apr 27, 2009 11:17 am

This clip was taken this morning. Pay attention to the top left part of video

Sick Fish Th_27042009

Regards
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyMon Apr 27, 2009 1:02 pm

hmmm...that looks very bad. Brain damage by any chance?...

I have seen something simular to that here on this forum. I will try and find it.

My chagoi does something simular but not as fast and he does not recover for atleast 1 day. Get one of the more senior koi hobbists in your area to go and check the fish out. Do a scrape and those type of things.

Sorry but it does not look good.

Wayne
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyMon Apr 27, 2009 1:45 pm

Wayne, I do agree with you. Not looking good at all. Found a small 12cm fish on bottom of pond. Hardly alive with red blood running from gills and the gills are pink in colour. A am sure it is dead by now. Think things are more serious now than I thought earlier on
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyMon Apr 27, 2009 1:52 pm

Marius, i can remember that Pieter went to visit a guy in kempton park whos kois was affected by the power failures last year. His fish exhibited simular swimming patterns but that was due to brain damage. I have been unable to find the post but i think its on pieters forum.

But the bleeding from the gills sounds like a water quality / parasites problem. Any poisons in the water? Let the water test aswell for heavy metals.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyMon Apr 27, 2009 2:08 pm

Hi,

Die Koi het inwendige probleme!
As hy so begin rond swem soos op die tweede video is dit net tyd voordat hy dood gaan. Dit kan egter dae neem voordat dit gebreur.
Wanneer daar 'n skielike water tempretuur daling plaas vind, is visse met inwande ontsteking die eerste wat tekens van ongemak toon.

Hierdie vis mag nier probleme onder vind of dit het 'n "tumour".

Ek het 'n Sanke wat op 22/4/09 dieselfde gedoen het, en hy later op die "bottum drain" gaan le, ek het hom met Genta 50 ( antibiotieka) ingespuit en hy is vandag nog spring lewendig, alhoewel hy 'n "tumour" in sy buik het.
Ek sal probeer om later 'n video te pos.

Marius, ek stel voor dat julle antibiotieka in sy lyf kry.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyMon Apr 27, 2009 2:49 pm

Thanks guys for all the helpful information. The small fish is still alive but only just. I am only the messenger since I am 4000km away but from what I understand the gills have a pinkish colour and the blood is normal red, not dark in colour. No external signs of a possible problem. That was also one of my first pet shop fish and wanted to get rid of all the bad ones in 3weeks from now. Hopefully no more fish will die since they all look good (That’s what I said 2 days ago as well)

Pieter, het jy dalk enige idee wie in die Bloem area behulpsaam kan wees met behandeling van Koi asook die regte diagnose te kan gee ivm dam. Ek dink ek moet begin geld spandeer aan mikroskoof en medikasie gereeld hou, en minder geld uitgee aan ander gadgets wat geen doel het nie.

Groete
Back to top Go down
Guest
Guest



Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyMon Apr 27, 2009 2:59 pm

Marius,

ken nie iemand in Bloemfontein wat kan help nie, miskien kan Jaco ons hier help?
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyTue Apr 28, 2009 10:47 am

Is die Genta 50 net by Vet beskikbaar? Wonder net of 'n Vet regtig 'n Koi kenner is. Het jare gelede my African Grey na een geneem en amper tragiese gevolge gehad. Ek lees iewers hier dat hy 3 behandelings nodig het met Genta 50. Ek aanvaar dit is belangrik om sy presiese gewin eers te bepaal ipv om net sy lengte in ag te neem om die dosis uit te werk. Is dit waar?

Die vis se toestand is nog amper dieselfde vandag. Swem nie heeltemal meer so mal rond nie maar sonder homself nog af so 500mm onder water oppervlak. Kom met tye op en suig lug en swem dan weer paar draaie soos op video clip.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyTue Apr 28, 2009 10:55 am

Genta mag wetlik net deur 'n veearts verkoop word aangesien dit 'n antibiotika is. Daar is egter van die mediese verspryders wat dit wel verkoop aan individue teen die wet. Jy het so min nodig per behandeling en dit is onprakties om 'n botteltjie te koop aangesien sy raklewe na oopmaak baie kort is.

Die maklikste is om na 'n vet te gaan en bloot te vra vir die korrekte hoeveelheid wat hy/sy dan sommer "dispense" in drie afsonderlike spuitnaalde vir drie dosisse.

Ek probeer gewoondlik eers Baytril(baie wye spektrum anti-biotika)
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyTue Apr 28, 2009 11:07 am

Dankie Paul. Waar beskikbaar, en was is die dosis per kg of cm per vis? Is dit eenmalig of word dit versprei oor paar dae? Ek is seker ek het dit iewers gelees maar nie meer seker waar nie.

Groete
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyTue Apr 28, 2009 11:15 am

Skuus, dit was maklik om aanwysings te kry

https://koionline.forumotion.com/bacterial-infection-f24/bacterial-infection-antibiotics-baytril-t51.htm

Is dit ook by Vet geskikbaar?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyTue Apr 28, 2009 11:45 am

Ook slegs deur 'n vet. Ek het baie, jammer jy is so ver.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Guest
Guest



Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyTue Apr 28, 2009 12:23 pm

Hi,

ek het gevind dat Baytril baie goed werk op ulcers, maar vir inwendige infeksie, fin rot ens. is Genta50 die beste.
Dit kos in die omgewing van R 12 per ml.
Ek spuit gewoonlik 'n dosis van 0,1ml per 10cm.
Dit is waar dat Gentamycin gevaarlik is en met oordosis kan nier versaking voorkom.

Die voorstel van Paul om spuite met die regte dosis by 'n vet te kry is die beste, onthou net om die spuite in die yskas te hou totdat jy dit gebruik.
Die dosis moet in 'n spier toegedien word.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyTue Apr 28, 2009 12:53 pm

Dankie

Het al die Vets in Bloem geskakel en meeste doen net katte en honde en as hulle die woord Koi hoor hardloop hulle weg.

Het toe uiteindelik by een uitgekom wat met graagte wil help. Snaaks genoeg maar ek het as kind 4 huise daarvan groot geword. In elk geval, hulle kan my help met Baytril 5% teen R11.50/mL. Die vis is 45cm groot en volgens my berekening het ek 0.45mL nodig. Is dit reg?

Waar is die beste plek om te spuit?
Spuit ek elke 2e dag in, en totaal van 3 tot 5 kere?
Moet ek iets toedien om vis te kalmeer voor daar aan hom gewerk word?

Dit sal die eerste keer wees dat ek (of moet ek eerder se my meisie) aan 'n vis werk so kom ons hoop dit verloop goed.


Last edited by Marius Bezuidenhout on Tue Apr 28, 2009 1:16 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyTue Apr 28, 2009 1:02 pm

In die yskas en in 'n ligdigte sakkie of boksie. Te veel blootstelling aan lig nadat die seel gebreek is, is nie goed nie.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish EmptyTue Apr 28, 2009 1:07 pm

Jong, daai meisie van jou moet jou baie lief he om deur al die drama tegaan. Wink

Bytril spuit mens 3 dae uitmekaar uit in vir 3 - 5 keer. Ek raai net 3 keer aan. Van die anti-biotika is baie sleg vir die visse se niere - so moenie overdose nie.

Daar is 3 plekke waar mens kan inspuit. Langs die dorsal fin, die buik en in die pectrol fin se spier.

Ek verkies die buik maar daar is voor en nadele aan almal. Ek dink die effektiefste is die langs die dorsal fin en in die buik. Persoonlike find ek die method wat in the pectroral se spier inspuit \'n mos van tyd.

Weti van jou meisie nie maar by my is dit gewoonlik \'n 4 hande storie.

Mens sit die vis gewoonlik eers uit. Ek het dan \'n skaal met \'n klam / nat handoek op. Dan haal ek die vis uit die water en weeg. Dan trek ek die regte hoeveelheid in die naald in.

My vrou hou dan die vis onderste bo vas terwyl ek die vis inspuit.

As jy die vis onderste bo draai dan moet jy die poepol find Suspect en die twee agterste vinnetjies. So half pad tussen die anus en die vinne moet jy die naald skuins indruk sodat die naald na die bo kant van die vis se kop wys.

Spuit stadig in.

Sit die vis in \'n recovery bowl met air stone.

As die vis normaal lyk kan jy hom terug beweeg na jou QT of na die hoof dam. Monitor vir volgende 20 minute.

Voordele en nadele

Pectoral fin - Vis swem met \'n effense stywe fin vir paar dae en terwyl jy inspuit kom van die mediaksie partykeer verby die naald...nie genoeg \"plek\" vir al die medikasie nie.

Buik - As die wontjie van die naald infeksie kry gaan jy dit nie sien nie.

Langs dorsal - Baie gevaarlike plek - vir die heavy advance koi keeper. Jy moet ook deur al die skubbe druk (moeilik) Nie eintlik iets om met skou visse te probeer nie.


Last edited by wayneb on Tue Apr 28, 2009 1:24 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Sponsored content




Sick Fish Empty
PostSubject: Re: Sick Fish   Sick Fish Empty

Back to top Go down
 

Sick Fish

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 4Go to page : 1, 2, 3, 4  Next

 Similar topics

-
» Help...think my fish is sick!!!
» Sick Fish....help
» Please help, sick fish
» Are they sick?
» SICK KOI

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: General diseases / injuries-