Johan123
Posts : 1 Reputation : 0 Join date : 2009-09-15
| Subject: Waterproofing! Help! Tue Sep 15, 2009 2:14 pm | |
| [i]Ek het nou my Koi pond gebou en moet dit nou seel. Ek wil graag weet wat is die beste produk om te gebruik. Party kenners stel voor dat ek Cemcrete gebruik. Party se weer veselglas, ander se Marblelite! asseblief help! |
|
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Waterproofing! Help! Tue Sep 15, 2009 2:21 pm | |
| Dit almal baie goeie produkte. As jou tyd egter beperk is soos myne ( werk in Tanzania en net elke 3maande by huis) kan jy Waterblok probeer. Word droog in 2ure en jy kan water byvoeg oor 72 uur. Ek het egter al water bygevoeg 24uur nadat dam geverf was. Werk goed vir my, maar daar is mense wat se dat dit binne 5jaar afdop, so wees gewaarsku. |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Waterproofing! Help! Tue Sep 15, 2009 2:26 pm | |
| Hi Johan, welkom tot forum. Die verskillende opsies is breedvoerig bespreek op Albie se post. Sien [You must be registered and logged in to see this link.]Duurste en beste: Fiber Glass Dan Marble-lite Goedkoper opsies: Coprox, Sika, Hydro seal, Aqua Blok, Flash Harry, Water Blok, Cemcrete, Everbond, Durapond. Heel goedkoopste: Butimen produkte soos Super Lykold. |
|
Sponsored content
| Subject: Re: Waterproofing! Help! | |
| |
|