The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
bubble plants foam water growth western show shape skin electricity cape filter Bead 2011 dropsy pond salt babies SPOTS dealers food barley clinofish pumps baytril face
Latest topics
» New member, hallo everyone
"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

July 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 "wat moet ek koop" vervolg vanaf "pond build

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build Empty
PostSubject: "wat moet ek koop" vervolg vanaf "pond build   "wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptyFri Oct 12, 2007 10:40 am

In reply to:

"Paul, baie, baie dankie vir jou antwoord wat jy met goeie voorstelle beantwoord het ... en jou sekerlik 'n tydjie moes vat.

Ek hou van jou aanbeveling en gaan dit beslis print en begin soek.

Is dit feite dat jong visse nog baie van kleur kan verander? Indien waar, hoe koop 'n mens dan? (sorrie vir die stupid vraag. )

Deon"

_________________________________

Deon, dit is juis die uitdaging van die stokperdtjie om ‘n klein koi te kies wat dan ontwikkel in ‘n puik koi en die beginsels wissel van varieteit tot varieteit, en dit is ‘n onderwerp waaroor mens ‘n boek kan skryf.

Indien dit maklik was om te kies wanneer hulle klein is, sou dit nie so groot uitdaging gewees het om die regte keuse te maak nie.

Om ‘n Kohaku as voorbeeld te gebruik, indien ‘n Kohaku klein is en aantreklike donker rooi patrone het, gaan hy jou aandag trek bo die ander, maar dit gaan nie ‘n goeie kwaliteit Kohaku wees twee jaar later nie. Indien hy egter meer oranje is wanneer klein, gaan jy opeindig met ‘n beter dieper rooi wat gaan hou. Hoe stadiger die rooi ontwikkel, hoe beter volwasse vis. Hier speel bloedlyn ook ‘n rol. Die beginsels waarna mens moet kyk wissel selfs soms van teëler tot teëler.

Indien ‘n Kohaku se wit en rooi baie gebalanseerd is (50/50) wanneer hy klein is, gaan die rooi baie "skimpi" wees wanneer hy groot is. Die wit in verhouding met die rooi word baie grootter. Koop dus ‘n Kohaku met baie meer rooi as wit.

Indien ‘n Kohaku van ‘n swak bloedlyn kom, ontwikkel hy soms swart "spots" of verloor sy kleure in totaal en dit maak hom dadelik onaantreklik en minder waardevol.

Daar is altyd ‘n risiko. Selfs die top experts kan nie altyd sê hoe die vis gaan opeindig nie.

Hoe grooter die vis, hoe kleiner is die kans dat hy baie gaan verander. Dit is juis waarom daar so groot verskil in prys is tussen ‘n 12 cm Tosai en ‘n 40 cm Nisai.

Daar is weer ander varieteite wat baie meer geneig is om te verander. ‘'n Klein Kumonryu kan wit wees met onaantreklike swart onder die vel. ‘'n Paar maande later kan hy weer feitlik pikswart wees of andersom. Mens is totaal in die donker wanneer mens ‘n Kumonryu koop. Hy staan bekend is die verkleurmannetjie van Koi.

So kan mens aangaan. 'n Shusui moet eerder ‘n ligte blou kleur hê wanneer klein. Dit word dan ‘n mooi donker blou later. Indien hy reeds donker blou is wanneer hy klein is, word die blou amper swart, maar weereens, dit wissel ook soms van teëler tot teëler.

‘n Pragtige spierwit klein Platinum Ogon verander in ‘n oogwenk in ‘n wit vis met swart of selfs geel onaantreklike skynsel ‘n jaar later.

Dit is waarom dit belangrik is om maar ‘n bietjie ekstra te betaal vir Japanese visse, want as jou bloedlyn reg is, is jou risiko soveel minder. Ek het al soveel keer gehoor mense sê hulle gaan nie Japanees koop nie want die SA visse lyk net so mooi .. (wanneer klein ja) . Hulle sluk gewoondlik hul woorde ‘n paar jaar later.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

"wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build Empty
PostSubject: Re: "wat moet ek koop" vervolg vanaf "pond build   "wat moet ek koop" vervolg vanaf  "pond build EmptyFri Oct 12, 2007 12:25 pm

Paul, jy gee duur raad ... maar ek neem kennis en gaan waarskynlik daarby berus en jou aanbeveling volg.

Nogmaals baie dankie.
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
 

"wat moet ek koop" vervolg vanaf "pond build

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» One way to build your own pond
» want to build a pond for my Dad
» My DIY Pond Build
» MY FIRST POND BUILD
» My Pond Build

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: How to choose koi-