|
|
Author | Message |
---|
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Sat Sep 26, 2009 12:35 am | |
| Update of nothing happening Municiplality can only move water meter on Tuesday (looong weeeek-end) Sewerage pipe done but Electrician also on economical strike.
Hopefully weather permitting, will dig some more on Saturday! |
|
| |
angryant
Posts : 192 Reputation : 1 Join date : 2009-05-16 Age : 51 Location : Blouberg, Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Sun Sep 27, 2009 11:01 pm | |
| Thats going to be awsome looking forward to popping over and seen how it is comming on in Nov when im home, |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Tue Sep 29, 2009 9:43 pm | |
| - angryant wrote:
- Thats going to be awsome looking forward to popping over and seen how it is comming on in Nov when im home,
You are most welcome, please do not bring SF with. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Tue Sep 29, 2009 10:25 pm | |
| Got some work done today! Electrical Cable Moved [You must be registered and logged in to see this image.]Sewerage pipe moved, water meter moved and water pipes moved. The man with blue shirt standing in the new home for Nexus in the filter pit [You must be registered and logged in to see this image.]Need to now sort steel works for slab, Bottom drain positions and 110mm class 9 pipework to filter pit for direct connection to Nexus and Pods and finally to pour a 300mm concrete slab. [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Tue Sep 29, 2009 11:17 pm | |
| I had 2 inspectors checking up on me today, they have a problem with the grass being removed! [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
angryant
Posts : 192 Reputation : 1 Join date : 2009-05-16 Age : 51 Location : Blouberg, Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Wed Sep 30, 2009 9:40 am | |
| those two really dont look happy think you should close it all up and give there grass back, |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Bobby's new pond Wed Sep 30, 2009 1:08 pm | |
| Die een links lyk regtig hartseer. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Bobby's new pond Wed Sep 30, 2009 5:42 pm | |
| - Quote :
- You are most welcome, please do not bring SF with
[You must be registered and logged in to see this image.] But....................... [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Wed Sep 30, 2009 6:00 pm | |
| SF, Ek wil nie dat jy jou polse sny en badwater drink nie! Jy is regtig baie welkom om na 'n regte Koi dammetjie te kom kyk. Jy benodig nie stoel nie, bring net jou beste Koi saam en jy is vergewe. LG |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Tue Oct 06, 2009 11:31 pm | |
| Started on the bottom drain pipe work today, waiting for steel. The yellow lines mark the outer and inner brickwork. 300mm thick walls, with a cavity of 90mm allowing for pipework, steel and concrete fillings. The pipework needs to be in position in the concrete at this stage to accommodate the Nexus & Pod inlets later on in the process. [You must be registered and logged in to see this image.]Nexus lid only, as my Nexus 300 has been running to mature KI for the past year at a friends pond in Vredenburg. Positioning the pipe work and the position of the 110mm ball valve is crucial at this stage. A second pod will be positioned to the left is currently running on my QT and will feed via 110mm reduced to a 90mm pipe via a 90mm ball valve off a skimmer in the center. The 110 ball valve is impressive! and needs space. All fittings are High pressure fittings and the pipework class 9 pipe [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Bobby's new pond Wed Oct 07, 2009 7:27 am | |
| Dit gaan 'n meester van 'n dam wees. Baie goed beplan en dink die honde gaan ook berusting vind as alles eers klaar is. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Bobby's new pond Wed Oct 07, 2009 12:47 pm | |
| |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Wed Oct 07, 2009 3:33 pm | |
| Dankie Julle Maruis, dit is nie die honde wat my pla nie, maar hulle baas het baie te se! Die honde is baie aanpasbaar. Hulle het vanoggend die eerste vrag bou-sand afgelaai, ek gaan eers lagie op vloer gooi en ook gebruik vir "backfill" Ek hoop, om vanmiddag van die staal te kry, reeds verlede week bestel |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Sat Oct 10, 2009 10:37 am | |
| The steel works should be completed by Monday [You must be registered and logged in to see this image.]Ready mix concrete by Thursday [You must be registered and logged in to see this image.]Found a builder this morning, Brickwork to start week after. [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Bobby's new pond Sun Oct 11, 2009 9:06 am | |
| Bobby, ek merk dat jy klippe onder die staal geplaas het om die staalwerk in weg te hou van die grond af. By my het hulle dieselfde gedoen en ek wonder of die stene nie die fondasie / sement se kwaliteit geinvloed nie. Dalk is hier iemand wat meer lig kan werp daaroor aangesien my kennis van bou maar bitter min is. Dalk kan Collyn meer inligting gee oor die onderwerp. Moet die stene uitgehaal word gedurende die gooi van vloer, of los mens dit daar? Myne is nou mooi begrawe onder die vloer |
|
| |
Colyn
Posts : 413 Reputation : 0 Join date : 2008-04-21 Age : 72 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Bobby's new pond Sun Oct 11, 2009 9:21 am | |
| It is better to support the steel with steel pins. The role of the steel is to prevent the concrete from separating on hairline cracks. Where it runs flat over the bricks this role is diluted.
What interest me in these shots is the fact that the pipes are above the mesh. |
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Bobby's new pond Sun Oct 11, 2009 9:39 am | |
| Maak my ook sommer lus vir dam bou! Moet seker net eers 'n nuwe erf kry en dan sommer huis en dam bou!
Bobby - soos Colyn wonder ek ook hoekom jou pypwerk bo die staalwerk is? Ek wonder hoe dit die sterkte van jou vloer gaan beinvloed plus jy verloor 20cm van diepte op jou dam. Ek weet myne was onder die staal werk.
Verder: Wat is die max flow rate deur 'n Easy pod? Ek sien jy het jou langste bottomdrain pyp op die pod? Sou mens nie die langste pyp die vinnigste vloei wou gee nie om settlement in die pyp te stop nie? As die flow rate deur die Nexus en Easy pod dieselfde is dan maak dit nie saak nie. Ek het gevind dat waneer ek my bottom drains 'Purge' ek baie meer vullis op die lang pypas die kort pyp kry wat logies is, toe stel ek maar my deep water returns dat hulle al die vullis na die verste bottom drain stoot wat die korste pyp na settlement het met die gevolg dat waneer ek 'purge' ek geen settlement in die lang pyp kry en baie min in die kort pyp. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Oct 12, 2009 12:38 am | |
| Hi Almal dankie vir terugvoering
Marius, die plan is om die stene op te tel na die eerste laag concrete.
Ek deel nogal julle kommer omtrent pyp en staal mat wat geknip is.
Probleem BD is net 190mm waarvan minstens 175 onder concrete moet wees en 15 vir topping bly. Ek is geadviseer om nie die BD pyp met 45 bend te laat sak om pyp onder staal te kry.
My concrete blad gaan tussen 260 en 300 wees en indien dit te veel plek opneem gaan ek hom net hoer uit grond bou.
Ek gaan staal mat bo oor pyp heg en ook lang stukke Y10 "high tension" staal onderdeur pyp aan mat vasmaak.
Ek het nog tyd tot Donderdag as julle dink ek is maak fout ! |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Oct 12, 2009 12:55 am | |
| Dankie Ernst, plasing van die langste bottom drain pyp
Ja, Christie, Julie en ek het nogal lank hieroor geredeneer, ek wou dit ook eers soos jy vertolk maar vir ander redes. Die water vloei is dieselfde vir al drie die lyne almal met dieselfde pompe van 1200lt insluitende die skimmer.
Wat behoort te help is dat enige tyd wat jy verbystap kan jy die pods of Nexus purge deur net die spoel kraan oop te draai, buiten die formele skoonmaak en waterchange proses.
Ek glo ek sal dit meer gereeld doen met die spesifieke pod as ek sien sy pyp bly vuil. Die dam se vloei is baie stadiger as wat ek gewoond is, sal maar moet sien? |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Oct 12, 2009 1:23 pm | |
| |
|
| |
Colyn
Posts : 413 Reputation : 0 Join date : 2008-04-21 Age : 72 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Oct 12, 2009 1:36 pm | |
| Ok ek sal maar my bek rek ... ek persoonlik dink dis a helse mors van geld om a 300mm dik vloer te gooi. Ek lees wat jy skryf oor die BD wat 190mm is maar daar is geen rede hoekom die hele BD en pyp in beton moet wees nie. Jy kon liewer a sloot gegrou het en die pyp daarin versink het ... backfill die pyp met riviersand and lig jou staal 50mm van die grond af en cast die vloer so 125mm max. Dit lyk of dit nou a moerse job gaan wees om die sloot te doen so ek sal die staal optel en growwe riviersand gooi as backfill sodat die beton minder word. Spuit die riviersand net baie goed nat ... papnat voor jy begin cast. 'n Byvoordeel van die riviersand is dat dit so bietjie ekstra versekering gaan gee dat verbygaande verkeer of donderweer nie sommer jou vloer sal laat kraak nie. PS ... Ek is nie a engineer nie en ek praat net uit ondervinding. Ek is seker hier is baie ander wat meer weet van beton gooi as ek. Bogenoemde is bloot my opinie. |
|
| |
Colyn
Posts : 413 Reputation : 0 Join date : 2008-04-21 Age : 72 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Oct 12, 2009 1:40 pm | |
| EK het vergeet .... ek het elders op hierdie forum a lang post gemaak oor die invloed van seismiese insidente op visdamme. Jou dam is reg teen die straat as ek reg kyk ... as daar busse en of swaar voertuie van tyd tod daar verby ry kan jy dalk probleme optel in die toekoms.
Gaan sit bietjie plat op jou bas reg langs die pad terwyl voertuie verby ry en voel of jy drillings optel. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Oct 12, 2009 1:57 pm | |
| Dankie Colyn, Ek is nou maar eenmaal een van die 'more is better" mense, die voorste muur gaan so wat 1.5m uit die grond wees daarom is die mure 300mm dik, cavity gevul met concrete en staal. Ek is ook voorbeeld van daardie motto dis hoekom OOOOm Pieter my LG noem. Ek is bly as jy dink dis oordoen, dan kan ek gerus slaap sonder water wat my huis bekruip. LOL Ek is op die einde van 'n redelike rustige doodloop straat. Alle bouwerk om my reeds voltooi, dit is nog net ek wat buurmense frusteer. |
|
| |
Colyn
Posts : 413 Reputation : 0 Join date : 2008-04-21 Age : 72 Location : Nelspruit
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Oct 12, 2009 4:10 pm | |
| Ok ... something to ponder ... concrete's biggest enemy is it's own weight |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Bobby's new pond Mon Oct 12, 2009 6:40 pm | |
| LG, Bou voort, jy is op die regte pad! Hou by jou besluit, en moet nie soos ander bouers op hierdie forum die pad byster raak nie! Jy het mos die tyd en die geld |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Bobby's new pond | |
| |
|
| |
|