|
Author | Message |
---|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: alge bloom Thu Dec 09, 2010 2:10 pm | |
| lyk my ek is besig om na die reen en die hitte die eerste alge bloom te kry ek kan nogsteeds my vis duidelik sien en in die vlak kant die water raak effens duinserig maar ek het stukkies slyk op die water my emmer wat ek gemodify het as `n skimmer met `n klip in om dit reg te laat dryf begin dit nou vinnig insuig ek moet seker nou meer water changes doen wat stel julle voor |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: alge bloom Thu Dec 09, 2010 2:28 pm | |
| Vossie, waterveranderings sal jou probleem net vererger. Is jou UV lig voldoende? Werk hy, hoe oud is die buis? |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: alge bloom Thu Dec 09, 2010 3:11 pm | |
| paul ek het twee 55 `s in splinter nuut ek dink dis maar die hitte en die reen |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: alge bloom Thu Dec 09, 2010 3:55 pm | |
| Nee Vossie,
Dit is by almal warm en almal kry reen maar ons damme is op die stadium ok, So ek vermoed dat daar iets anders fout is. Miskien n UV globe wat foutief is. Iets wat jy miskien ook na kan kyk is of jou dam se sirkulasie na wense is. |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Ha...ha..harrebeespoortdam Thu Dec 09, 2010 4:41 pm | |
| Ek ervaar tans dieselfde probleem, en het ook gedink dat die weer dinge vertroebel. Was lanklaas op Harties, maar ek dink daai water is minder groen. So 3 weke terug 'n nuwe UV buis ingesit (na 12 maande ) en van daar af het ek probleme. Dalk is die buis foutief. Ek het die 'connections' nagegaan en dit lyk reg, maar sal vanaand vasstel of die lig 'glow'. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: alge bloom Thu Dec 09, 2010 4:45 pm | |
| dis alles klein los stukkies maar met my skimmer is alles omtrent nou uit ek het bietjie dop gehou lyk my dis die vis wat oral groen goed los woel en nou dryf die stukkies binne die pond rond so dis darem nie stringe goed wat rond dryf nie en die water het ook nie `n reuk nie |
|
| |
Cliff
Posts : 741 Reputation : 55 Join date : 2009-07-15 Age : 47 Location : JHB
| Subject: Re: alge bloom Fri Dec 10, 2010 8:31 am | |
| Well from the last 2 days rain my pond is also very cloudy...I have some run off from my roof into the pond so am thinking it may be this. Guess I know what I'm doing this weekend!!!! |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: alge bloom Fri Dec 10, 2010 9:32 am | |
| cliff ek het `n klip muur om myne gebou maar hier en daar kry ek maar reen water in ek glo my probleem sal opgelos wees as ek eers die stukkie dak klaar gemaak het en die pond kry bietjie meer skaduwee |
|
| |
Jack Bach
Posts : 136 Reputation : 0 Join date : 2009-06-17 Location : Montana, Pretoria
| Subject: Re: alge bloom Mon Dec 13, 2010 2:43 am | |
| Repaired my UV light. The bayonet-type holder for the starter had become brittle and subsequently broke so the light didn't start up. now hopefully the light will clear the algae again. Any suggestions on how long it will take? 30 Watt UV on 15000 litres. I'd like to see my fish before I go on leave. |
|
| |
Cliff
Posts : 741 Reputation : 55 Join date : 2009-07-15 Age : 47 Location : JHB
| Subject: Re: alge bloom Mon Dec 13, 2010 8:36 am | |
| Jack, I would say it depends for how long it has been green, my mate just put a 55w UV on a 40 000lt pond for the first time. Been green for about a year and he can see fish now 2 meters down after 2 weeks. Not gin clear or anywhere near that yet but a hell of a lot better. IF you're pond has only been green for a short while I would guess 1 - 2 weeks and you're pond should be clear |
|
| |
Harris625
Posts : 5 Reputation : 0 Join date : 2013-06-07
| Subject: Re: alge bloom Mon Jun 10, 2013 11:35 am | |
| The algae problem can be solved with help of better filtration of water. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: alge bloom | |
| |
|
| |
|